Diens 11 Aug | Hoe om stres te hanteer | Petrie Spies | Knel Gedagtes (Deel 1)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 ก.ย. 2024
  • Verskeie dinge in hierdie wêreld veroorsaak stres in ons lewens. Die meeste van hierdie omstandighede en probleme kan ons nie verander of verwyder nie. God het egter vir ons beginsels gegee om toe te pas sodat ons iets van sy vrede binne die omstandighede kan beleef.
    Ons verwys gereeld na ons website waar jy van ons vorige preke kan luister, raamwerke aflaai, ons kalender volg en nog vele meer. Besoek ons website by: kerk.co.za/
    Indien jy ons raamwerk wil aflaai, volg hierdie skakel:
    storage2.snapp...
    Indien iemand nie betyds by jou kan uitkom om saam met jou te bid nie, of as jy net wil hê ons moet jou naam op ons gebedslys sit, vul asb. hierdie vorm in.
    www.kerk.co.za...
    Indien jy jou kinders wil bedien, volg hierdie skakel om vars en oulike materiaal te kry. Gepas vir elke ouderdoms groep.
    www.kerk.co.za...
    Julle kan gerus ons Baptiste Kinderkerk se TH-cam Blad ook besoek by @baptistekinderkerk3968
    of @baptistekinderkerk3968
    Vir enige ander navrae of ander inligting kontak ons by kerk@kerk.co.za

ความคิดเห็น • 2

  • @pdp1034
    @pdp1034 หลายเดือนก่อน +2

    En 'n hello vanuit Dubai! Dankie Petrie vir die boodskap.

  • @hetsjordaan8072
    @hetsjordaan8072 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie vir die ongelooflike boodskap ds Petrie; groete vanuit Mosambiek.