Fansells pakkie deel 2

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • Hallo julle,
    Ek het weer 'n paar dots by Fansells bestel😉.
    Hier is die links vir die 2 wat ek vandag oop gemaak het:
    Landscape: www.fansells.c...
    Bird special shape: www.fansells.c...
    Onthou om TANYA te gebruik as jy bestel by Fansells om 'n 5% korting te kry.
    Dan moet julle onthou van ons facebook groep:
    m.facebook.com...
    Ek hoop julle het 'n heerlike dag.
    Sien julle in my volgende video. Onthou om te subscribe en die video te 👍 as jy daarvan hou.
    Tanya

ความคิดเห็น • 1

  • @irenemeyer6220
    @irenemeyer6220 12 วันที่ผ่านมา

    Hi Tanya, Ek jou gemis last week maar jou prentjies is pragtig verby ❤❤❤. Geniet dit baie...