Chemistry. Most reactions will either release or absorb heat energy( in most cases and even in this one it releases energy) When The a hydrogen ions reacts with oxygen heat will be released. Same with the Oxygen and carbon to form the carbon dioxide. There are also a ton of really complicated enzymes doing chemical reactions which definately releases heat. Hopefully this helped 👍👍
Maar die belangrikste rede is sodat koolstofdioksied kan ontsnap. CO2 se digtheid is meer as O2 en indien die fles regop staan dan sal CO2 afsak en in die fles bly maar O2 moet die fles inkom aangesien dit 'n reagens is in respirasie.
Dankie so baie vir al die lewens videos mnr! Mnr is die rede hoekom ek lewens slaag🤣 Baie waardeering uit Gauteng!!
Absoluut die moeite werd as dit vir julle van hulp is. :) Dankie vir die mooi aanmerking.
Hoe word hitte vrygestel? Ek weet dis deur respirasie, maar hoe???
Respirasie 'n eksotermiese reaksie. Wanneer koolstof verbindings soos glukose afgebreek word in die teenwoordig van suurstof word hitte vrygestel.
Chemistry.
Most reactions will either release or absorb heat energy( in most cases and even in this one it releases energy)
When The a hydrogen ions reacts with oxygen heat will be released.
Same with the Oxygen and carbon to form the carbon dioxide.
There are also a ton of really complicated enzymes doing chemical reactions which definately releases heat.
Hopefully this helped 👍👍
Hoekom is die termofles bydi eksperiment onderste bo
Warm lug styg so as jy die fles regop hou dan sal dit deur die watte uit die opening ontsnap. :)
Maar die belangrikste rede is sodat koolstofdioksied kan ontsnap. CO2 se digtheid is meer as O2 en indien die fles regop staan dan sal CO2 afsak en in die fles bly maar O2 moet die fles inkom aangesien dit 'n reagens is in respirasie.