Danie Niehaus - Kleure

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 25 ส.ค. 2024
  • Danie Niehaus was op die stel van Singstories en het vir ons ek En Jy gesing. Hy beantwoord ook 'n paar vrae.
    / danieniehausmusiek
    / danieniehaussa
    danieniehaus.bl...
    Https://www.mktv.co.za
    / mktv.co.za
    / mktv_
    / mktv_

ความคิดเห็น • 1

  • @gert_kruger
    @gert_kruger 5 ปีที่แล้ว

    KLEURE
    Daar is soveel baie kleure
    Selfs die aande in hul waas
    Maar ken jy die kleur wat die winterson bring
    En die brood bruin van die blare voor jou deur
    So onthou ek die verlede
    Waar ons sit en kleure tel
    Van die blos daar in jou wange tot die geel gekapte hooi
    En die oomblik toe jou arms my weggooi
    Soos ‘n vuurhoutjie alleen, met ‘n lamppaal wat my steun
    Brand die rooi hier in my oë, maar ek sê maar dis die reën
    Daarom dink ek nie aan môre, wat jou beeld nog verder neem
    Weg neem, weg neem
    Daar is soveel baie kleure
    As verlange in my raas
    Daar’s sneeuwit in jou hande, daar’s roes daar in jou kuif
    Daar’s koper in jou oë en bleekheid toe jy wuif
    O, waar’s die winterrooi wat sy warm om my gooi
    Waar’s die goudbruin in jou glimlag
    Waar’s die vonkel in jou dag
    Daarom dink ek nie aan môre, wat jou beeld nog verder neem
    Weg neem, weg neem
    Soveel kleure