Konsertina / Concertina: Uppie-setees -- prof. Langpiet de Villiers

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ธ.ค. 2024

ความคิดเห็น • 13

  • @gerhardmarais7015
    @gerhardmarais7015 6 ปีที่แล้ว +3

    Baie mooi Pieter. My pa, Gert sou dit waardeer het. Hy het op die Wheatstone 3 en n driekwart ry gespeel.

  • @LouisSteyn-n4z
    @LouisSteyn-n4z 5 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie❤

  • @fransmurati2370
    @fransmurati2370 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtigste klanke uit daardie konsertina

  • @diekkruger3137
    @diekkruger3137 4 ปีที่แล้ว +1

    Netjies gedoen! Pragtig

    • @justmusic822
      @justmusic822  3 ปีที่แล้ว

      Prof. Langpiet is ongelukkig onlangs oorlede. Hy was 'n bekende in boeremusiekkringe. Hy het saam met my by 'n kerssangdiens opgetree, en hierdie impromptu-opname het hy vir my gemaak nadat ons klaar geoefen het vir die aand se optrede.

  • @antionettemalan979
    @antionettemalan979 3 หลายเดือนก่อน +1

    O so mooi!

  • @stephandeswardt5802
    @stephandeswardt5802 2 ปีที่แล้ว +1

    Dis goed om homself te sien optree.

  • @henry-nr5np
    @henry-nr5np 5 หลายเดือนก่อน +1

    Prof Langpiet kon mooi speel

  • @rohp1283
    @rohp1283 4 ปีที่แล้ว +1

    Lovely prof

  • @flipcoetzee4848
    @flipcoetzee4848 4 ปีที่แล้ว +1

    Mooi.

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 6 ปีที่แล้ว +1

    Jy is oraait hoor prof

  • @kooshuman9357
    @kooshuman9357 11 หลายเดือนก่อน

    Repel in n kerk