Bles Bridges - Trane help nou nie meer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 27 ธ.ค. 2014
  • Description
  • เพลง

ความคิดเห็น • 25

  • @JeandeVilliers-tl4uw
    @JeandeVilliers-tl4uw 9 หลายเดือนก่อน +3

    Beste sanger wat ooit gebore was. Daar was niemamd wat naby hom gekom het nie. Pragtige sanger van formaat.

  • @hannahcarter4540
    @hannahcarter4540 ปีที่แล้ว +3

    dit is die eerste keer dat ek die lied hoor. pragtig Bless.

  • @rinabasson18
    @rinabasson18 9 หลายเดือนก่อน +2

    Ongelooflik pragtig! Sooo jammer Bles is nie meer hier nie - wat n talentvolle mens!

  • @rinabasson18
    @rinabasson18 10 หลายเดือนก่อน +2

    Fantasties! Sjoe, Bles se plek is sooooo leeg!

  • @user-zt9eh3pp8o
    @user-zt9eh3pp8o 8 หลายเดือนก่อน +2

    Bje mooi song❤❤❤❤❤

  • @stien52
    @stien52 9 หลายเดือนก่อน +1

    Môre, jy het nie dalk Koerant verkopertjie van Bless nie. Sal dit waardeer as jy dit kan opsit as jy dit het.

  • @esthervanschalkwyk8893
    @esthervanschalkwyk8893 3 ปีที่แล้ว +4

    Bles se sang by maar tops. Dankie .

  • @filipinosarethebest6273
    @filipinosarethebest6273 2 ปีที่แล้ว +3

    Wat n pragtige,emosionele,hartseer liedjie

  • @martindewilde9478
    @martindewilde9478 ปีที่แล้ว +2

    Mooie compositie. Mooi gezongen. Mooiklinkend arrangement.

  • @donaldcarr7513
    @donaldcarr7513 3 ปีที่แล้ว +3

    Great song and video. Love his music.

  • @HenkdeRijnrat
    @HenkdeRijnrat 5 หลายเดือนก่อน

    super mooi lied

  • @jenettesanderson8834
    @jenettesanderson8834 4 ปีที่แล้ว +4

    WAT N WONDERLIKE MENS OOIT

  • @christinevisser227
    @christinevisser227 7 ปีที่แล้ว +4

    Hy is en sal altyd vir my die beste wees.

  • @beverleyeden8066
    @beverleyeden8066 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤❤❤❤

  • @beverleyeden8066
    @beverleyeden8066 ปีที่แล้ว +1

    ❤❤❤❤

  • @petroswart5252
    @petroswart5252 5 ปีที่แล้ว +2

    TRANE HELP NOU NIE MEER NIE SWARTIE MISS JOU VLI
    VREELIK

  • @altasonnekus9776
    @altasonnekus9776 9 ปีที่แล้ว +3

    Johan dis nog een liedjie wat ek soek, groot, groot asb

  • @restorationmyway4978
    @restorationmyway4978 ปีที่แล้ว +1

    🥰🥰🥰🥰🥰

  • @user-mf5zc1lq8g
    @user-mf5zc1lq8g 5 หลายเดือนก่อน

  • @janstrydom4491
    @janstrydom4491 9 ปีที่แล้ว +4

    Johan jy is 'n doring. Mal oor die lied. Het jy hom nie dalk in stereo vir ons nie?
    Thanx a million
    Marnelle Strydom

  • @betssteyn-vd9sq
    @betssteyn-vd9sq 7 หลายเดือนก่อน +2

    So jammer dat so goue stem so vinnig moes gaan rus hy kon maar sing hartseer so baie 😢😢

  • @dopo2011
    @dopo2011 7 ปีที่แล้ว

    Necesito su película

  • @henriettagoldsmith5056
    @henriettagoldsmith5056 3 ปีที่แล้ว

    What words in English please..thankyou.xxxxx

    • @Naldo4real
      @Naldo4real 2 ปีที่แล้ว +1

      You could have trusted me, and kept my love yes you were always my everything. If only we spoke it could have helped but it's But now it's over forever
      Tears don't help any. .....