Prontuit: Piet du Toit Wildbedryf, 20 Feb 2017

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 9 ก.ย. 2024
  • Prontuit: Piet du Toit Wildbedryf - Segment 1 - Piet du Toit is sinoniem met die wildbedryf en die afgelope 5 jaar is miljoene rand op sy veilings uitgehaal vir wild. Die Prontuitspan was die dag voor sy veiling op sy plaas waar ons met hom gesels het. Ons was ook twee naweke terug by sy veiling buite Bela Bela. Kom ons luister wat Piet sê oor die wildbedryf.
    Wees deel van kykNET se TH-cam kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

ความคิดเห็น •