Lig in Duisternis Uitgewers bekendstelling

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • Ds. Schalk Strauss stel Lig in Duisternis Uitgewers bekend. Hy is publikasiehoof.
    Vul hierdie vorm in vir die Lig in Duisternis bemarkingspan om jou te kontak:
    www.liginduist...
    Help bou met 'n bydrae www.paypal.com...

ความคิดเห็น • 2

  • @johannasteyn8082
    @johannasteyn8082 2 ปีที่แล้ว

    Wonderlik! Baie dankbaar! Het ou stories van hervormers se lewe vir kinders vertel. Sulke boeke het groot invloed oo my gehad. Een is ek besig om in nuwer afr oor te skryf. As dit aanvaarbaar is wil ek nie geld daarvoor he nie maar dit vir die werk laat kry

  • @hennielategan6549
    @hennielategan6549 ปีที่แล้ว

    Aan God al die eer vir hierdie geleentheid om die Evangelie
    op hierdie wonderlike wyse
    uit te dra oor die hele wereld.
    Ek was 'n stigterslid van die APK in Bloemfontein in 1987
    en nou 'n lidmaat by APK Tygerberg.🙏