Refentse - Koos du Plessis Medley

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.ย. 2024
  • Music video by Refentse performing Koos du Plessis Medley. (C) 2016 SME Africa (Pty) Ltd
    vevo.ly/UPfMFb

ความคิดเห็น • 214

  • @nobodyinparticular709
    @nobodyinparticular709 3 ปีที่แล้ว +4

    Well, this guy has broken my brain.... I am now an Englishman enjoying afrikaans folk music sung by a black man.... Wow...

  • @leonard760930
    @leonard760930 8 ปีที่แล้ว +7

    Refentse , kwenziwe kahle kakhulu ! Wena isizathu eziningi kangaka eNingizimu Afriacns Kufanele siziqhayise ngezimfanelo angobani ... Abantu zezwe .

  • @theunisbadenhorst3717
    @theunisbadenhorst3717 7 ปีที่แล้ว +7

    Waaragtig!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! As almal mekaar weer respekteer. Sal ons weer die sterkste land in die wereld word

  • @IanYouTubian
    @IanYouTubian 8 ปีที่แล้ว +33

    Refentse for PRESIDENT!

  • @marietteferreira5630
    @marietteferreira5630 2 ปีที่แล้ว +3

    Listened to you in China & Tbilisi. Missing South Africa.

  • @biancadejongh9284
    @biancadejongh9284 7 ปีที่แล้ว +34

    Een van die beste afrikaanse sangers in ons land!

  • @conraddiedericks3397
    @conraddiedericks3397 5 ปีที่แล้ว +2

    Hoendervleis...ek is n groot Koos du Plessis fan. Maar, Refentse se stem, ek sal like om dit te hoor met n rock song...

  • @lebohangkhetha-elkay-8901
    @lebohangkhetha-elkay-8901 7 ปีที่แล้ว +29

    This guy reminds me of my grandmother. Agnes Makototo. I missed out on the opportunity to tap into Afrikaans culture. Rest in peace Grandma

    • @juli-maribotha2278
      @juli-maribotha2278 4 ปีที่แล้ว +1

      Lebohang Khetha you will see her again :) much joy and peace too you x

    • @Mntungwa77
      @Mntungwa77 2 ปีที่แล้ว +1

      I love Afrikaans musiek, I love Afrikaans culture and how they really love and hold dear to their culture!!! People would turn heads when they find me listening to the late Tolla vd Merwe’s old DVDs, especially on Maak ‘n Laas! Our history has created a lot of stereotypes, you find that people of all races still look at you when you black and you speak Afrikaans…or even an African language when you’re white! I’m happy to see Refentse going forward and following his dream!!!

  • @WillieJu
    @WillieJu 6 ปีที่แล้ว +8

    Koos kon toor met die woorde.... Refentse kan toor met sy stem !!!!!!!! VIVA !

  • @hishaamfakier2750
    @hishaamfakier2750 8 ปีที่แล้ว +119

    Love that he has a cultural headpiece on while singing in Afrikaans. United We Shall Stand✊

    • @janroodt1381
      @janroodt1381 6 ปีที่แล้ว +9

      That is the SA we were all dreaming off.

    • @charlenenaude797
      @charlenenaude797 5 ปีที่แล้ว +4

      Ja dankie iemand verstaan. Mense vrek nie verniet nie.

    • @Kazeshini25663
      @Kazeshini25663 5 ปีที่แล้ว +2

      The headpiece, do you know if it's from the Xhosa or the Zulu culture? I'm asking because there are many other cultural integrated examples across South African cultures, for instance, a lapa. It's a Sotho concept and yet it's something you can find in most White Afrikaans homes.

    • @TheBendixSA
      @TheBendixSA 4 ปีที่แล้ว +2

      @@Kazeshini25663 its 100% zulu and is warn for a certain time during your life, I would also like to know more about it!

    •  3 ปีที่แล้ว +2

      @@Kazeshini25663 It's called an Umquele, it is worn for special days like weddings, it's the equivalent of a Western wedding ring in some ways because it was only worn by married men although these days it is more of a cultural piece.

  • @HAMUTIMAT2
    @HAMUTIMAT2 8 ปีที่แล้ว +154

    een ding is ek verseker, musiek en sport het nie kleur beperk nie, Refentse is ongeloflik goed met Afrikaanse liedjies.

    • @aquasapien
      @aquasapien 8 ปีที่แล้ว +6

      Damn right!!

    • @godspeed2536
      @godspeed2536 8 ปีที่แล้ว +12

      Die man is n yster wens almal kan sy voorbeeld volg!!!

    • @xXTheoLinuxXx
      @xXTheoLinuxXx 7 ปีที่แล้ว +3

      Jy het gelyk.. dis baie mooi!

    • @reinobrowne9597
      @reinobrowne9597 7 ปีที่แล้ว +9

      wens net hy kan n kontrak los slaan en biekies meer CD's uit bring

    • @pietniemand3968
      @pietniemand3968 7 ปีที่แล้ว +12

      van my kant af
      die bul mag sing
      geen kleur gaan my se
      dis donners mooi stem

  • @paultjiefick2239
    @paultjiefick2239 2 ปีที่แล้ว +3

    From Zimbabwr i love your music

  • @mandymatthee3416
    @mandymatthee3416 8 ปีที่แล้ว +10

    WOW!!! Refentse jy maak mens se hart warm klop!! 'n Voorbeeld vir almal van ons! Trots Suid-Afrikaans!!

  • @seanonel
    @seanonel 4 ปีที่แล้ว +14

    If there was any song to be chosen to represent South Africa, it would have to be written by Giaan Groen, Lorike Rauch, Theuns Jordaan or Koos Du Plessis.Finally,it would have to be sung by Refentse...

  • @bongarozani272
    @bongarozani272 7 ปีที่แล้ว +2

    Saddest song ever, most of his songs get me nostalgic... takes me to a world I don't know of.

  • @lbridger215
    @lbridger215 8 ปีที่แล้ว +5

    Go for it, great singing - always knew that the black people in SA have some of the greatest voices in the world. Keep it up you will be great one day

  • @petro8ify
    @petro8ify 8 ปีที่แล้ว +31

    Afrikaans bly maar n mooi taal. Mooi ou Refentse goeie voorbeeld vir SA mense.

  • @tanyacoertzen1023
    @tanyacoertzen1023 8 ปีที่แล้ว +40

    I stumbled upon this video by chance. I come from the Vaal Triangle as well. Now living abroad in the Caribbean. Your voice moved me to tears, loved the Zulu version of Jantjie. You have a GOLDEN voice. UBUNTU comes alive again. Thank you. I love your voice, I love your music. When I am in South Africa in February 2017 I hope I get to catch you somewhere in concert.! Well done, of sal êk welgedaan!!!

    • @mrst7787
      @mrst7787 7 ปีที่แล้ว +1

      Tanya Coertzen I live in NZ and I recently went back to SA where I visited my sister in Vereeninging for a few days. She introduced me to the voice of Refentse and I was blown away. I'm back in NZ listening to Refentse and he makes me homesick. My daughter lives in the Western Cape, she keeps telling me to come home. I just might.

    • @lebohangkhetha-elkay-8901
      @lebohangkhetha-elkay-8901 7 ปีที่แล้ว +1

      DID you finally find him during your stay in RSA Tanya?

    • @tanyacoertzen1023
      @tanyacoertzen1023 7 ปีที่แล้ว +6

      He really has a golden voice.

    • @tanyacoertzen1023
      @tanyacoertzen1023 7 ปีที่แล้ว +3

      Unfortunately he had no concerts in the area... SAD :-(

  • @heidiolivier8910
    @heidiolivier8910 8 ปีที่แล้ว +13

    Ek het jou naam by 'n tannie van oor die 70 gehoor. Gesoek en gevind op You tube. Man oh man, kan jy sing. Hou so aan, hierdie man se stem is hemels. Great

    • @hestermyburgh5522
      @hestermyburgh5522 6 ปีที่แล้ว

      Jy mag maar sing seun. Wat n pragtige stem. Sy stem het soos n kleed op jou geval. Hou so vol!!!

  • @julian.steenkamp
    @julian.steenkamp 8 ปีที่แล้ว +23

    Pragtig! Lanklaas so 'n mooi stem gehoor. Hou so aan Bees!

  • @kasfam8075
    @kasfam8075 7 ปีที่แล้ว +6

    Im a big Koos du Plessis fan and he really does these songs justice... brilliant

  • @indreamswake
    @indreamswake 6 ปีที่แล้ว +3

    Make me so homesick! You are amazing! May you live long and bring limitless happy tears and smiles to a world full of suffering hearts. Thanks , my brother.

  • @macadamiadehuskersvossdehu7293
    @macadamiadehuskersvossdehu7293 8 ปีที่แล้ว +6

    Whow.... wat van President vir hierdie land. Jy maak 'n groot verskil in baie se lewens al besef jy dit nie. Great jy sing fantasties!

  • @harkeb
    @harkeb 8 ปีที่แล้ว +12

    Die son skyn weer oor ons mooi land. Jy maak ons trots en gee hoop Refentse. Mooi so!

    • @viking_boer8474
      @viking_boer8474 3 ปีที่แล้ว

      Luister hoe sing hy SONVANGER !!!!!!!!!

  • @ShrimpChip86
    @ShrimpChip86 7 ปีที่แล้ว +17

    Refentse, you have the most unbelievably beautiful voice! And I just dig what you're doing. So damn cool! Your music is original and catchy and creative.

  • @marsofinekrynauw5247
    @marsofinekrynauw5247 8 ปีที่แล้ว

    Afrikaans op sy beste gesing deur 'n amazing stem. Ek is heel betower deur hierdie heuning stem. Groot Koos Dup aanhanger, maar Refentse mag maar sy liedjies sing.

  • @Aletta-ThisMoment
    @Aletta-ThisMoment 4 ปีที่แล้ว +1

    Absoluut pragtig! Ja Refentse, jy is besig om n groot goeie werk te doen om mense te wys dat al verskil ons kultuur, is ons almal net mense met dieselfde kleur bloed in ons are, dieselfde behoefte na vrede en liefde, vooruitgang, stabiliteit ens. Daar is mense in die wereld wat groot moeite doen om verdeeldheid te saai tussen rasse, en daardeur kan hulle mense beheer, soos puppets. Ons moet wakker skrik en vir onsself die waarheid sien, en eerder begin saam staan en saam werk as ons nie oorweldig wil word deur die nuwe wereld orde nie - want hul eind doel is om ALMAL te ontneem van AL hul regte.

  • @eddymaduna6002
    @eddymaduna6002 4 ปีที่แล้ว +2

    Ja ne. Music is a language that brings people of all backgrounds together! Thanks Broer!

  • @jjcoetzer4056
    @jjcoetzer4056 7 ปีที่แล้ว +8

    Jou musiek is wonderbaar, wys net weer wat RSA kan wees met sulke wonderlike mense soos jy!!

  • @AndyK1970
    @AndyK1970 4 ปีที่แล้ว +3

    Hoendervleis! Refentse, you stem is absoluut perfek vir Koos du Plessis songs!

  • @treefella3650
    @treefella3650 8 ปีที่แล้ว +4

    Kom doen asseblief n show in Windhoek en Walvis Baai in Namibia. Sommer Otjiwarongo ook. Ek sal almal wat ek ken stuur!

  • @carljansevanrensburg2440
    @carljansevanrensburg2440 7 ปีที่แล้ว +3

    My nuutste gunsteling. Theuns Jordaan moet maar eenkant toe staan, the new BOSS is in town.

  • @gerdaleroux1594
    @gerdaleroux1594 4 ปีที่แล้ว

    Refentse jy laat my verlang na my kleintyd en ek huil. Jy is 'n beter Afrikaner as baie wat ek ken en jy maak my trots op my Afrikaner-geskiedenis. Ons sg "wittes" het ook ge-suffer/struggle en is wreed vermoor. Maar jy deel ons Suid-Afrikaanse taal en land se geskiedenis asook ons Afrikaanse taal. Ek respekteer jou . Kom kuier asb by ons!!

  • @priscillarobertson6574
    @priscillarobertson6574 2 ปีที่แล้ว +1

    Refentse, jy is my favorite sanger!! Dankie dat jy jou talent met ons deel!!!

  • @Probiker39
    @Probiker39 8 ปีที่แล้ว +1

    Ek het jou een oggend in Drie Riviere Mall gehoor, toe se ek vir my vrou.............hierdie mannetjie gaan ver kom!! Ek was reg! Mooi so jong man, jy mag maar!!

  • @StoffelHoltzhausen
    @StoffelHoltzhausen 7 ปีที่แล้ว +17

    Mnr Refentse jy het my baie verbaas met jou verskriklike mooi stem. jy sing baie mooi

  • @sbaruch960
    @sbaruch960 7 ปีที่แล้ว +9

    Refentse ... jy is 'n baanbreker ... op meer as een manier. Blessings!!

  • @johanndorfling3756
    @johanndorfling3756 5 ปีที่แล้ว

    Dink net as Koos Doep nog hier was en die twee kon dalk Koos se liedjies kon saamsing - man ek sou in lang toue gestaan het om 'n kaartjie te kry. Refentse, jy mag maar sing en ons is baie trots op jou en mag jy in vele lande gaan wys hoe klink Afrikaans - Baie voorspoed

  • @lida972
    @lida972 8 ปีที่แล้ว +2

    Pragtig !! Hier ver in Australia bring dit sommer warmte vanaand in ysterkoue buite . . .

  • @johnpaku2298
    @johnpaku2298 2 หลายเดือนก่อน

    Direk van Namibië af ondersteun ek u musiek

  • @andyobrien7863
    @andyobrien7863 7 ปีที่แล้ว +11

    Beautiful, and tender. De mooiste melodie.

  • @TOMMYVANZYL
    @TOMMYVANZYL 8 ปีที่แล้ว +8

    Uit die swartste moder groei die witste lelie, Pragtig

  • @Hermanb1915
    @Hermanb1915 8 ปีที่แล้ว +36

    Dis hoe Afrikaans moet klink!

  • @sollentunacentrum3675
    @sollentunacentrum3675 4 ปีที่แล้ว

    Baie mooi stem van Refentse,Dit neem n mens om die taal te ken voor jy daarvoor lief raak,het met afrikaans groot geword en is so lief vir afrikaanse musiek.

  • @ramonakurten3085
    @ramonakurten3085 6 ปีที่แล้ว +2

    jinne jy doen sy liedjies die beste van almal wat ek al gehoor het try! Doen seblief hulle almal?? Dankie! So so mooi.

  • @yolandavermeulen3838
    @yolandavermeulen3838 8 ปีที่แล้ว +3

    OMW, kry ek nou n knop in my keel....Refentse jy is awesome !

  • @MrSakkieprinsloo
    @MrSakkieprinsloo 8 ปีที่แล้ว +2

    Salute Sir, jy vat diep, jy vat Raak, Dankie.!!!

  • @melodylupberger8848
    @melodylupberger8848 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir jou!!

  • @charmaignebosduplessis8444
    @charmaignebosduplessis8444 6 ปีที่แล้ว

    Ek hou nie eers van Afrikaanse musiek, maar ek luister graag Na Refentse. Jou stem is ongelooflik mooi.

  • @WandaHGil
    @WandaHGil 8 ปีที่แล้ว +5

    Whohw whow whow! Amazing stem!!

  • @janafourie638
    @janafourie638 6 ปีที่แล้ว +3

    Ek sê gewoonlik dat dit onwettig moet wees om covers van Koos du Plessis te doen omdat niemand dit kan mooi doen nie. Maar Refentse mag maar! Dis ongelooflik! Sy stem is perfek en Dra emosie so goed oor! 😱😱😱

  • @arethanel9838
    @arethanel9838 8 ปีที่แล้ว

    Jy het ñ pragtige stem en vul my met trots met jou suiwer Afrikaans. Dankie en jy mag maar sing ! Jy sal stof in Theuns Jordaan se oë skop

  • @elsiegrobler1172
    @elsiegrobler1172 7 ปีที่แล้ว +1

    Hy het 'n fantastiese talent. Tweede Koos du Plessis. Hou so aan Refentse

  • @jacoesterhuysen2187
    @jacoesterhuysen2187 2 ปีที่แล้ว +2

    Talent soos min, wat 'n AMAZING kunstenaar 👏👏👏

  • @dietercoetzee1370
    @dietercoetzee1370 8 ปีที่แล้ว +2

    Great song jy mag en jy kan verlang terug na my land jy is great dankie vir die mooi taal waar op ons so trots is

  • @dorettemeades6080
    @dorettemeades6080 8 ปีที่แล้ว +5

    Pragtig. Jy maak my trots. Skitterende stem.

  • @viking_boer8474
    @viking_boer8474 3 ปีที่แล้ว

    Baie mooi, Refentse, 'n goeie weergawe as huldeblyk aan Koos du Plessis. Jy kan maar 'n hele album maak van Koos se liedjie indien jy dit nie alreeds gedoen het nie. Jy is 'n ware goeie toevoeging to ons ryk Afrikaanse kultuur van musiek en liriek.

  • @barbaracurrie3187
    @barbaracurrie3187 3 ปีที่แล้ว +1

    I love your singing. Makes me very homesick. Thanks so much.

  • @henniejacobs7018
    @henniejacobs7018 7 ปีที่แล้ว +5

    Refentse dit is baie goed hou aan jy het n mooi sang loopbaan

  • @GMakgathoSA
    @GMakgathoSA ปีที่แล้ว

    This really gave me goose bumps, wonderful.

  • @andreacronje2006
    @andreacronje2006 8 ปีที่แล้ว +2

    Dis ongelooflik mooi. Sal so bly wees as jy sprokie vir 'n stadskind ook sal doen

  • @francoisdebruto9771
    @francoisdebruto9771 8 ปีที่แล้ว +4

    Ek sien n blink toekoms vir jou... :)

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 5 ปีที่แล้ว +2

    Sopas my gunsteling Song geword.
    Jy is Fantastic artist.

  • @ursulamostert7497
    @ursulamostert7497 6 ปีที่แล้ว

    Lief Koos Dup se musiek. Jou weergawe is besonders mooi. Dankie daarvoor!

  • @theroadtolife9015
    @theroadtolife9015 ปีที่แล้ว

    My 3de like op TH-cam....Suid Afrika is meer as goud

  • @cornevanrensburg1980
    @cornevanrensburg1980 7 ปีที่แล้ว +6

    Amazing! Respect!

  • @daveoshea7657
    @daveoshea7657 3 ปีที่แล้ว

    Awesome man such lekker versions of his songs

  • @lizellebronkhorst9758
    @lizellebronkhorst9758 6 ปีที่แล้ว

    Goosebumps galore. Jy het rerig die mooiste stem. Baie geluk vir die toekoms. Ek gaan defnitief jou album koop.

  • @geraldbestenbier3780
    @geraldbestenbier3780 8 ปีที่แล้ว +2

    That was wonderfully sweet. Wat `n mooi stem.

  • @emgeepieterse5142
    @emgeepieterse5142 8 ปีที่แล้ว +1

    geen woorde om te beskryf nie.... WOW!! is al wat ek kan se...

  • @jenniferholtzhausen8795
    @jenniferholtzhausen8795 7 ปีที่แล้ว +1

    LOVE, LOVE dit. Hou so aan. Jy is n wenner!

  • @cherease1
    @cherease1 7 ปีที่แล้ว +5

    wow jy gee my hoender vlies. vaaldriehoek groete

  • @SB-wh9kf
    @SB-wh9kf 6 ปีที่แล้ว

    This voice is perfect for Koos du Plessis songs.

  • @waltermarshall7257
    @waltermarshall7257 4 ปีที่แล้ว

    A true artist! Jy is mar net vkn awsome!!!!!! No contest!

  • @patobrien1171
    @patobrien1171 5 ปีที่แล้ว +2

    You are a star! Excellent!

  • @paultjiefick2239
    @paultjiefick2239 ปีที่แล้ว

    Beautifull Music. Love you guy❤❤❤

  • @RailTimePhoto
    @RailTimePhoto 8 ปีที่แล้ว +7

    Pragtig! Great stuff!

  • @philliprossouw6573
    @philliprossouw6573 7 ปีที่แล้ว

    Ongelooflik! Jy het 'n ongelooflike stem! Ek is definitief 'n fan!

  • @sandradewet-vandenberg3396
    @sandradewet-vandenberg3396 8 ปีที่แล้ว +1

    as jy goed is, is jy GOED!!! Lief jou stem!

  • @Lockergay
    @Lockergay 7 ปีที่แล้ว

    Ek is so vêr van die huis .. Refentse jy is great .. bly soos jy is...

  • @wilnavanschalkwyk2401
    @wilnavanschalkwyk2401 8 ปีที่แล้ว +2

    Hoendervleis mooi, Refentse

  • @Michaelvdmerwe
    @Michaelvdmerwe 5 ปีที่แล้ว +2

    Nee my maat jy is legend!

  • @EnricoWack
    @EnricoWack 7 ปีที่แล้ว +3

    net wow my bra. jys meer afrikaans as ek.

  • @dodoal001
    @dodoal001 7 ปีที่แล้ว +1

    Ek is beindruk. Hou aan sing jy het n pragtige stem. trots op jou.

  • @tyrloki5999
    @tyrloki5999 6 ปีที่แล้ว

    Koos sou Refentse met ope arms ontvang het...

  • @calistacoetzer8659
    @calistacoetzer8659 8 ปีที่แล้ว +3

    WOW! Jy sing so mooi!!!

  • @hannapretorius5202
    @hannapretorius5202 8 ปีที่แล้ว +3

    TOG TE PRAGTIG!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @sanetmohrmann1609
    @sanetmohrmann1609 8 ปีที่แล้ว +1

    So beautiful! You have an amazing warm voice! Looking forward to more ...

  • @monicaherholdt8459
    @monicaherholdt8459 7 ปีที่แล้ว

    heerlike warm stem, so lekker om na te luister. jy is ongelooflik talentvol. mag jy van krag tot krag gaan.

  • @jeanettemabengano2052
    @jeanettemabengano2052 8 ปีที่แล้ว

    Wow,Wow dis al wat ek kan se..

  • @charlenenaude797
    @charlenenaude797 5 ปีที่แล้ว

    Skryf n liedjie in zulu asseblief dis so mooi

  • @ROPPYL
    @ROPPYL 8 ปีที่แล้ว +3

    Slegs een woord: pragtig!!

  • @Elliekipellie
    @Elliekipellie 8 ปีที่แล้ว

    How awsome!! Thumbs up!!

  • @brianstewart7832
    @brianstewart7832 2 ปีที่แล้ว

    Lief jou sang Referent

  • @belatome4334
    @belatome4334 3 ปีที่แล้ว +1

    Lief vir all jou musiek .... breaking culture barriers awesome! Siyabonga🙏❤🇿🇦

  • @CCVisagie
    @CCVisagie 8 ปีที่แล้ว +1

    Mis my land en taal. Ongelooflike mooi stem! Wil meer hoor!

  • @jadeschneider1325
    @jadeschneider1325 8 ปีที่แล้ว +2

    amazing Refentse

  • @heidivankleef9979
    @heidivankleef9979 3 ปีที่แล้ว

    Stunning!!!

  • @neelsoosthuizen9032
    @neelsoosthuizen9032 7 ปีที่แล้ว +25

    Respek. Saam maak ons Suid Afrika 'n beter land.

  • @pvwdv
    @pvwdv 8 ปีที่แล้ว +1

    Jy sing pragtig!