DNA GELOFTE (DEMO)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 16 ธ.ค. 2024
  • Herdenk die dag en deel die skakel met vriende en familie. Laat ons kinders were n trots in ons identiteit en geskiedenis kry.
    Album word die 16de Desember vrygestel op Spotify, Apple Music en vele ander. Die liedjie is n kort samestelling van die album om die belangrike datum te herdenk.
    Hoop julle geniet dit!
    Woorde:
    In die môre van vryheid, trek ons saam
    Deur die velde and vlaktes moet ons gaan
    Voortrekkers vol moed langs die Ncomi rivier
    Naby n donga trek ons laer hier
    Doef Doef dreun die dromme in die dag…
    Dag van Vryheid bid ons saam
    Ons stempel ons bestaan
    Voortrekkers vol moed langs die rivier
    Trek ons n laer hier
    Doef Doef dreun die dromme in die dag
    Impi’s gereed Voortrekkers wat geduldig wag
    Staan saam vas, soos n rots
    Ons is min, sal bly trots!
    Gelofte dag, ons gedenk die dag
    16 de Desember
    Bloedrivier, onthou die slag
    Ons gelofte sal Seëvier
    Afrikaner Boere volk sal bly
    Staan saam vas, soos n rots
    Dag van Vryheid, bid ons saam
    Ons stempel ons bestaan
    Voortrekkers vol moed langs die rivier
    Trek ons n laer hier
    Gelofte dag, ons gedenk die dag
    16 de Desember
    Bloedrivier, onthou die slag
    Ons gelofte sal Seëvier
    Afrikaner Boere volk sal bly
    (doef dreun die dromme in die dag
    In die môre van vryheid, trek ons saam
    Deur die velde and vlaktes moet ons gaan
    Voortrekkers vol moed langs die Ncomi rivier
    Naby n donga trek ons laer hier
    Doef Doef dreun in die dag…
    Dag van Vryheid bid ons saam
    Ons stempel ons bestaan
    Voortrekkers vol moed langs die rivier
    Trek ons n laer hier
    Doef Doef dreun die dromme in die dag
    Impi’s gereed Voortrekkers wat geduldig wag
    Staan saam vas, soos n rots
    Ons is min, sal bly trots!
    Gelofte dag, ons gedenk die dag
    16 de Desember
    Bloedrivier, onthou die slag
    Ons gelofte sal Seëvier
    Afrikaner Boere volk sal bly
    Staan saam vas, soos n rots
    Dag van Vryheid, bid ons saam
    Ons stempel ons bestaan
    Voortrekkers vol moed langs die rivier
    Trek ons n laer hier
    Gelofte dag, ons gedenk die dag
    16 de Desember
    Bloedrivier, onthou die slag
    Ons gelofte sal Seëvier
    Afrikaner Boere volk sal bly
    (doef dreun die dromme in die dag
    Impi’s gereed, Voortrekkers wat geduldig wag
    Nader kom die donder oor die vlei
    Desember, breek die lig)
    Grietjie wag die Impi’s in, met donderende sig
    Duisende teen vier honderd, die laer staan vas
    Met die Voortrekker gebed, hou ons belofte vas
    Doef Doef dreun die dromme in die dag
    Impi’s gereed Voortrekkers wat geduldig wag
    (Nader kom die donder oor die vlei)
    Staan saam vas, soos n rots
    Ons is min, sal bly trots!
    Ons vir jou Suid-Afrika
    Afrikaner Boere bloed in ons DNA!

ความคิดเห็น •