Kaapland Oefen 25_2_12

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 4 ต.ค. 2024
  • เพลง

ความคิดเห็น • 24

  • @mechielvanniekerk1799
    @mechielvanniekerk1799 3 ปีที่แล้ว +3

    Julle laat my boerebloed nog vinniger klop! Tradisionele boeremusiek is koning Mechiel van Niekerk

  • @erweegerhard
    @erweegerhard 10 ปีที่แล้ว +7

    Baie mooi, kan jy asb nog oplaai van die manne en manin...

  • @guytero8812
    @guytero8812 4 ปีที่แล้ว +3

    Eerlike musiek. 👍🏼👍🏼👍🏼

  • @kobushugo7507
    @kobushugo7507 หลายเดือนก่อน

    Dis mos nou musiek.❤

  • @gerriepretoruis1138
    @gerriepretoruis1138 3 ปีที่แล้ว +1

    Mooi mense met mooi musiek

  • @wilhelmjooste2425
    @wilhelmjooste2425 10 ปีที่แล้ว +7

    Rejean julle speel lekker.Het julle nie nog videos vir ons nie.Groete.

  • @mossielossie5169
    @mossielossie5169 12 ปีที่แล้ว +4

    Mooi musiek! `n Mens wonder net waar die dame met die banjo was met Kyknet se Vastrap kompetisie?

  • @hansbarnard5967
    @hansbarnard5967 6 ปีที่แล้ว +3

    Ahoi !!!! Pragtig !!!!

  • @dawiejacobs4643
    @dawiejacobs4643 8 ปีที่แล้ว +3

    baie mooi musiek waar kan mens met julle in aanraking kom ,geniet die musiek baie

  • @janwinterbach8605
    @janwinterbach8605 5 ปีที่แล้ว +2

    Pragtige musiek.Moet julle dalk n paar nommers van die Lydenburgse Vastrappers stuur,julle sal dit puik doen.

  • @engel6925
    @engel6925 8 ปีที่แล้ว +5

    Baie nice Daantjie. Julle mag maar.

  • @nicoahlers5562
    @nicoahlers5562 4 ปีที่แล้ว +3

    Julle speel lekke

  • @godfreykorb9194
    @godfreykorb9194 6 ปีที่แล้ว +2

    Baie mooi, maak n draai in Dbn

  • @lionellcornelius1417
    @lionellcornelius1417 8 ปีที่แล้ว +3

    Toe word ons dors

  • @trevorbentz3888
    @trevorbentz3888 2 ปีที่แล้ว

    good stuff , lekka guys!!

  • @vittoriomanara9471
    @vittoriomanara9471 3 ปีที่แล้ว

    Sono bravissimi

  • @lorettavanwyk8246
    @lorettavanwyk8246 8 ปีที่แล้ว +3

    BALKE TOE !!!!!!!

  • @mikeroets8222
    @mikeroets8222 6 ปีที่แล้ว +2

    Basjan

  • @issiestreicher2690
    @issiestreicher2690 3 ปีที่แล้ว +1

    Pragtig julle mag maar