Planttyd Raak Min en die Reën Bly Weg | 7 Okt 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ต.ค. 2024
  • Social Media & Reports: linktr.ee/amtr...
    Planttyd Raak Min en die Reën Bly Weg | 7 Okt 2024
    Die Hoëveld se planttyd raak min en die reën bly weg, Johan gaan kyk na wat nou vir ons voorle oor die volgende maand. In die week se AMT weersvooruitskatting, moontlik gemaak deur Standard Bank, Omnia en Comdi Grain Trading, gaan kyk Johan van den Berg na die nuutste weersvooruitskattings en hoe dit ons boere in verskillende streke kan beinvloed. Onthou om die video te like as jy van die inligting hou.
    #Weather #WeatherUpdate #WeatherForecast #WeatherReport #Climate #StormWatch #LaNina #ElNino #rain #rainforecast
    0:00 - Intro
    0:32 - Temperatuur
    1:00 - Reën Voorspelling
    2:02 - Temperatuur Voorspelling
    2:22 - Bethal Reën Voorspelling
    2:59 - Bothaville Reën Voorspelling
    3:18 - Lichtenburg Reën Voorspelling
    3:33 - Plantdatums
    3:54 - La Nina
    4:47 - Per Maand See Temperature
    5:42 - Indiese Oeseaan
    6:14 - IOD Index
    6:31 - Orkaan Milton
    7:23 - Opsomming
    8:32 - Outro

ความคิดเห็น • 12

  • @josengel1958
    @josengel1958 5 ชั่วโมงที่ผ่านมา +6

    Vergeet El Nino en La Nino en watse Ino Nino nog, jul SAners het een ding vergeet, Bid tot God, praat met Hom, roep die reën weer met outoriteit in Jesus se naam. Breek die vloeke wat dmv Sangomas en Afgodery oor dorpe en plase uitgespreek is. Hou jou oog weg van Nino's wat jy hoor en sien, GOD is die weer maker en reën voorsiener, roep Hom aan met onwrikbare geloof en volharding, Hy is getrou. Geloof behoud in Hom die oplossing🙏

  • @laetitiajaynegertenbachger2475
    @laetitiajaynegertenbachger2475 9 ชั่วโมงที่ผ่านมา +3

    Dit is wragtig n baie goeie program hierdie.. Oom Johan se kennis is ongelooflik… kan ek asblf vra of Oom Johan oor Zimbabwe se reen / weer ook praat. Ons sukkel om akuraate inlugting te kry.. dankie julle asblf hou aan met hierdie program ons waardeur dit..

    • @AMTrends
      @AMTrends  6 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Groot plesier, ons maak seker om julle op hoogte te hou. Sal kyk om dalk vir Zim ook iets te probeer insit. Groete Johnny

  • @JohannesPetrusJooste
    @JohannesPetrusJooste 5 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    Daar bestaan nie iets soos globale verwarming nie Temperature wys die aarde is baie koeler as 10 jaar gelede

  • @dirkkotze7313
    @dirkkotze7313 6 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Dankie Johnny en Johan. Waardeer julle inligting. Ons in die wes Vrystaat sal maar wag😅

    • @AMTrends
      @AMTrends  6 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Plesier Dirk, groete Johnny

  • @Rob-wu5nc
    @Rob-wu5nc 8 ชั่วโมงที่ผ่านมา +2

    Baie dankie vir my is die El Nino La Nino situasie vreeslik interressant..daars min mense wat oor die suidelike halfrond commentaar lewer so dis goud vir die wat dit verstaan

    • @AMTrends
      @AMTrends  6 ชั่วโมงที่ผ่านมา

      Groot plesier Rob

  • @Rob-wu5nc
    @Rob-wu5nc 9 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Ja die orkaan Kom vanie western af wat rear is

  • @Rob-wu5nc
    @Rob-wu5nc 8 ชั่วโมงที่ผ่านมา +1

    Raar*

  • @Rob-wu5nc
    @Rob-wu5nc 8 ชั่วโมงที่ผ่านมา

    Weste*