i cant even walk - Clemens en Dudley Mans

แชร์
ฝัง

ความคิดเห็น • 19

  • @deonvanrhyn934
    @deonvanrhyn934 ปีที่แล้ว +1

    Die oorsprong van die lied is so amazing. Dankie Clemens en Dudley dit is verseker een van my TOP GOSPELS. Soek vir TONY GREENE "I cant even walk " om die oorsprong van die lied te hoor. GOD IS SO GREAT.

  • @reginadauda8652
    @reginadauda8652 ปีที่แล้ว +3

    Hallelujah. I can't do anything without you Lord. I can't even walk without you Lord. This song has blessed my heart so much. Thank you Jesus.

  • @MarleneDebeer-g6p
    @MarleneDebeer-g6p 27 วันที่ผ่านมา +1

    Awesome thank you GOD for their voises

  • @janharmduplessissr.7995
    @janharmduplessissr.7995 ปีที่แล้ว +2

    Praise the Lord the only Savior

  • @lindadebruin781
    @lindadebruin781 ปีที่แล้ว +3

    Dankie vir hierdie pragtige musiek wat julle met ons deel. Kannie nie genoeg kry so kosbaar mooi. Jesus het jul lief. GOD BLESS❤❤

  • @adinaventer6603
    @adinaventer6603 2 ปีที่แล้ว +4

    Dankie vir die musiek daar is niks lekkerder as om aan die slaap te raak met en julle musiek. Amen Die Here seen julle. 🙌🙌

  • @josuaneethling1906
    @josuaneethling1906 2 ปีที่แล้ว +3

    Amen prys die Here. Op ons knee, laag by Sy voete ontmoet ons met die Here. Dis waar ons nederig bly. Loof Sy Naam.

  • @priscilladrake185
    @priscilladrake185 ปีที่แล้ว +3

    As die nie vir die Here was nie glo ek regtig nie ek sou dit tot hier gemaak het nie. Dankie Heer vir U genade
    🤗💙🙌

  • @annetjiebester1646
    @annetjiebester1646 ปีที่แล้ว +2

    Halleluja. So pragtig gesing. Al jul liedjies is wonderlik.

  • @kathrinekerns8398
    @kathrinekerns8398 10 หลายเดือนก่อน +1

    Hallelujah to the Lamb. Thank you for this beautiful song. 🙏❤️🙏

  • @Miriam-vf7er
    @Miriam-vf7er ปีที่แล้ว +3

    I love your songs. Sometimes you sing song I don't understand but still I love to listen. God bless you. Yes I can't even walk without you holding my hand Lord. So beautiful you sing. Praise the Lord.

  • @ritaknoetze
    @ritaknoetze ปีที่แล้ว +2

    Amen en Amen

  • @felipaperalta2835
    @felipaperalta2835 ปีที่แล้ว +1

    Aleluya gloria a Dios🙏🙏🙏👏👏✋️

  • @user-ej8zv8ti7z
    @user-ej8zv8ti7z 4 หลายเดือนก่อน +1

    Amen.

  • @kotivaneck9113
    @kotivaneck9113 10 หลายเดือนก่อน +1

    Beautiful ❤

  • @ElizabethKLOPPER-pn6gm
    @ElizabethKLOPPER-pn6gm 5 หลายเดือนก่อน +1

    Amen AMEN

  • @user-hx4rm3qj1e
    @user-hx4rm3qj1e 3 หลายเดือนก่อน +1

    Amen

  • @magdavanloggerenberg5443
    @magdavanloggerenberg5443 2 ปีที่แล้ว +1

    precious

  • @thomasmahlangu4119
    @thomasmahlangu4119 5 หลายเดือนก่อน

    🙏