dudleyband I L&A 35

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 7 ก.ย. 2024

ความคิดเห็น • 38

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 หลายเดือนก่อน

    Dankie Dudley tenspyte van hoe jy voel bemoedig jy ons dan sing ek saam sweep over my soul o Gees van God ek le alleen in my aftreehuisie thank you Jesus

  • @hesterbreed8013
    @hesterbreed8013 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die liedjies wat ons groot geword regte pinkerster musiek vol van die Heilge gees krag 2014 se mense is dors en het dit dag vir dag nodig uitWarmbad

  • @amandanelson5327
    @amandanelson5327 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir hierdie Heilige geesvervulde sang..fit roer my siel...Christusliefde amanda en willie nelson

  • @annforbes4122
    @annforbes4122 หลายเดือนก่อน

    Hi Dudley band dit is en bly maar sooo pragtig Jul Lof en Prais and Worship wonderlike geseende tyd vir Jul Baie Blessings Jul Seen ons sooo Baie dankie

  • @mwventer4766
    @mwventer4766 2 ปีที่แล้ว +3

    Just simply amazingly beautiful and precious !

  • @alettadelange9195
    @alettadelange9195 ปีที่แล้ว

    Ek genie julle baie baie. Lief like program danki Koning Jesus

  • @user-qd7pr3zw6h
    @user-qd7pr3zw6h ปีที่แล้ว

    Baie mooi geniet jou musiek.sielie

  • @annemarievandersandt2765
    @annemarievandersandt2765 ปีที่แล้ว

    Hierdie sessies is n lifesaver.God bless julle

  • @annajvrensburg2094
    @annajvrensburg2094 5 หลายเดือนก่อน

    ❤Beatyfull al jou music hou aan om te
    sing tot Eer van
    God❤

  • @salomievanderwesthuizen7392
    @salomievanderwesthuizen7392 ปีที่แล้ว

    Moet sê
    Jul mag maar
    Ek kan saam jul my hart uit stort voor ons Koning
    Hy bly getrou
    Amen

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 11 หลายเดือนก่อน +1

    AMEN🙏🙏🙏🙌🙏🙏🕊️👏♥️

  • @leonviljoen1155
    @leonviljoen1155 2 ปีที่แล้ว +1

    Wil net se dankie vir die L&A's so geseend...ek luister vanaf die UK en dit dra my dag vir dag. Hou so aan asb

  • @susanesterhuizen4921
    @susanesterhuizen4921 ปีที่แล้ว

    Baie dankie dat jy ons bless met jou stem. Jou joy het praise en worship moontlik gemaak in moeilike tye van onsekerheid. Jy is a instrument in Gos se hand. Dankue vir jou pragtige sang en Goddelike inspirasie. Neem asb op "At the Feet of Jesus" - I can almost hear angels singing 🙌

  • @elizefouche1993
    @elizefouche1993 2 ปีที่แล้ว +1

    Dankie, dankie julle is great mag God julle seen

  • @charlenedefin615
    @charlenedefin615 2 ปีที่แล้ว

    Amen 🙏 prys die Here ek luister sing saam jabulaaaaa bring jou vuur v Di huis af - more Se SONDAG Diens

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 2 หลายเดือนก่อน

    AMEN!!! 🙌🙏🙌🙏

  • @marleneschlebusch6706
    @marleneschlebusch6706 ปีที่แล้ว

    Amen,Hallelujah daar is niks te groot vr Ons God nie. God seën julle 🙏🙏🙌🙌

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 ปีที่แล้ว

    AMEN AND AMEN 🙌🙏🙌.
    GLORY to God BLESS YOU a LOT YOU.
    I LOVE THE GOD SONG'S.

  • @LynetteDuplessis-dn5lq
    @LynetteDuplessis-dn5lq 11 หลายเดือนก่อน

    Amen&amen

  • @corriehamman4263
    @corriehamman4263 2 ปีที่แล้ว +1

    Die beste

    • @lourensllaas4143
      @lourensllaas4143 ปีที่แล้ว

      Ek is so lief Vir die ou koortjies dit het nog steeds baie krag, amen en halleluja aan ons Koning Jesus!!!!

  • @thomas19751
    @thomas19751 2 ปีที่แล้ว

    preach it brother, preach it!!

  • @shanemaritz8598
    @shanemaritz8598 2 ปีที่แล้ว

    Awesome!!!thanks dudleyband. Hou ons VADER se naam hoog !Hallelujah.

    • @corriehamman4263
      @corriehamman4263 ปีที่แล้ว

      Hemels kon die die gees van die Here ervaar prys die Here Dankie

  • @petromoller5694
    @petromoller5694 2 หลายเดือนก่อน

    Pragtig dankie!

  • @rinagouws3321
    @rinagouws3321 3 หลายเดือนก่อน

    Hou van julle weergawe Prys die Here Amen

  • @elizefouche1993
    @elizefouche1993 2 ปีที่แล้ว +1

    Jy kan maar sing, dit is n groot blessing

  • @belindahamilton8994
    @belindahamilton8994 2 ปีที่แล้ว

    Luister die born again liedjie al van kleins af. Dit bly ñ blessing! So mooi.

  • @clairesmith1879
    @clairesmith1879 2 ปีที่แล้ว

    Dit was 'n besondere L&A sessie, baie dankie!

  • @helenehoon8931
    @helenehoon8931 2 ปีที่แล้ว

    YES.... NOTHING TOO BIG FOR OUR GOD❣️

  • @user-qd7pr3zw6h
    @user-qd7pr3zw6h ปีที่แล้ว

    Awsome!Kan voel die Heilige Gees is teenwoordig.Geseend is jy en jou band Sielie

  • @annemarievandersandt2765
    @annemarievandersandt2765 ปีที่แล้ว

    Wow.

  • @joanecatherinebecker6701
    @joanecatherinebecker6701 2 ปีที่แล้ว

    So so beautiful

  • @clairesmith1879
    @clairesmith1879 2 ปีที่แล้ว

    So geseënd!

  • @user-bv4ry7ti4v
    @user-bv4ry7ti4v 10 หลายเดือนก่อน +1

    Naand ek geniet die musiek kan sonder die Here nie