Amen🙌🙌🙌 Baie dankie Pastoor Frik.... die regte boodskap op die regte tyd. Dankie vir jou gehoorsaamheid om dit wat die Gees aan jou bekend maak oor te dra. Alles hierdie is waarheid. Ons moet dit hoor, inneem en doen. Almal van ons is in hierdie situasie nou...
Dankie Frik dit is e pragtige getuienis en verduidelikig rondom ons Skepper/Verlosser se Naam lieflik saamgevoeg in Sy wonderlike Samestellong as Vader, Seun, en Roach ha Kodesh Omvattende samestelling van die Enigste Lewende SkepperGod.
Wow dankie Frik vir die boodskap. Ek sit nou self in 'n situasie, iets wat in my familie ʼn week terug plaasgevind het. Ek het klaar vergewe maar ek ervaar dat ek aangeval word. Ek sal nou by die voete van Jesus sit en Hom vertrou om my te lei in hierdie saak. Groete uit Heidelberg ❤❤❤
Dankie pastoor vir die boodskap ek besef ek is skuldig aan bitterheid omdat ek en my man nie dinge kan uitpraat nie vir 33 jaar moet ek dinge opkrop want ek word altyd stil gemaak ek mag nie praat oor dit wat nie reg is nie of hy gaan af op my of stap weg. Maar ek weet nie hoe om die probleem te hanteer nie ek bid vanoggend om te kan vergewe en van alle bitterheid ontslae te kan raak ek bid vir meer geloof dankie vir vandag se boodskap.
Wanneer jou broeder nie berou het, of nie wil luister en gehoor gee aan die Woord om hul optredes met berou te wil erken, bely en los nie, hoe vêr moet mens nog die pad saam met hul bewandel? Wanneer sal mens dan die stof van jou voete afvee en aangaan in die weë van geregtigheid, om in liefde en vrede met hulle voortsit wat vrede in die Elohiym liefhet. Daarom vergewe hulle wat teen jou sondig, al kom hulle nie terug met berou vir vergifnis nie. HalleluYah. Frik, tereg breek jy die brood vir en aan hulle wie honger het vir die volle waarheid in geregtigheid. Die vyand weet hoe om die regverdiges in die strikke en nette van ongeregtigheid in te trek, om ook daardeur te val.
Baie dankie pastoor ek was die afgelope tyd so mislei want die vyand het n asnval geloots wat my emosies in beheer geplaas het maar u boodskap gee my vandag insig om my geloof bo emosies te plaas en vas te hou aan Yeshua se beloftes dankie ❤
Goeiemore Frik, die woord sê as die persoon wat teen my gesondig het kom vergifnis vra moet ek vergewe. Vraag is as hul nie vergifnis vra nie en selfs waneer jy hul konfronteer als ontken en maak asof hul niks teen jou gedoen het. Wat moet mens dan doen? Moet n mens vergewe en verduur? Wat staan jou te doen?
Ek besef maar net elke dag meer en meer daar is nie meer tyd nie Jaweh, die keuses wat ons maak of vir God of teen God daar is nie ñ middelbaan nie, dis my allerbeste vir my Allerhoogste of my slegste vir my Allerhoogste, ek kom pleit vanmôre vir elke kind van U waarookal in die wêreld Jahweh dat hierdie Woord weer premêr nommer een in hul lewens sal word en nie die mens nie, ek moet niks word en Hy moet als word, Jahweh ek het die begeerte in my hart voor dit te laat is, staan stil by U kinders Jahweh staan stil by die predikers dat hul die Woord sal bedien in krag en waarheid, hy wie die Seun het, het die lewe hy wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie, lei ons in die hele waarheid in die Naam van ons Meester Jeshua Amen
Hallelujah, kragtige woord, en tog ken ons almal Markus 11 bs 25, 26 en doen nie want 2 dinge sit nog vas in van ons as kinders van God, en dit haat God: daardie hoogmoed en trots. En tog lees ons ook 1 Petrus 3 vs 12: want die oë van die Here is op die regverdiges, ( ons ) Sy ore tot ons gebed, maar Hy draai Sy aangesig teen die kwaaddoeners. Cherry op die koek Spreuke 28 vs 9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is n gruwel. Soos pastoor gelees het in Mattheus 5 vs 9 ons moet vrede makers word. Dankie vir hierdie kragtige boodskap, mag elkeen wat na dié boodskap luister toelaat dat God Heilige Gees verandering sal bring in elkeen se lewens, amen.
Elke mens is " different" al is dit familie .Jesus verstaan hoe elke persoon dink , hoekom hy so dink en hoekom hy hoe ookal maak Hy kan elkeen Help met die Een weg ( Een weg wat Vrede gee en vry maak ) ,wie luister , andersins gaan hy sy " own way" .en sal moontlik weer moet kom .
So baie baie waar Pastoor Frik Weideman. God Geseënde dag Amen en Amen Shallom.l
Elohim weet hoe nodig ek NOU die boodskap gehad het! Shabbat Shalom!
Amen🙌🙌🙌 Baie dankie Pastoor Frik.... die regte boodskap op die regte tyd. Dankie vir jou gehoorsaamheid om dit wat die Gees aan jou bekend maak oor te dra. Alles hierdie is waarheid. Ons moet dit hoor, inneem en doen. Almal van ons is in hierdie situasie nou...
Dankie Frik dit is e pragtige getuienis en verduidelikig rondom ons Skepper/Verlosser se Naam lieflik saamgevoeg in Sy wonderlike Samestellong as Vader, Seun, en Roach ha Kodesh Omvattende samestelling van die Enigste Lewende SkepperGod.
Baie dankie Frik vir die boodskap. Mag jy geseënd wees - jy en jou familie❤❤
Wow dankie Frik vir die boodskap. Ek sit nou self in 'n situasie, iets wat in my familie ʼn week terug plaasgevind het. Ek het klaar vergewe maar ek ervaar dat ek aangeval word. Ek sal nou by die voete van Jesus sit en Hom vertrou om my te lei in hierdie saak. Groete uit Heidelberg ❤❤❤
Baie dankie vir die treffende boodskap. Absoluut vir my gepreek. Versterk my geloof Yeshua🙏🙏
HalleluYah Amen en Amen
Amen danki
Dankie vir hierdie leering sjoe dit is asof jy met my praat.❤
WAARHEID😢. Sjoe, hierdie boodskap moet wêreldwyd gehoor word om 'n seer, gebroke wêreld te heel. Dankie, HalleluYah Shabbat Shalom
Wat 'n wonderlike boodskap. Ek is my eie grootste vyand ....Vader wees my genadig
Dankie pastoor vir die boodskap ek besef ek is skuldig aan bitterheid omdat ek en my man nie dinge kan uitpraat nie vir 33 jaar moet ek dinge opkrop want ek word altyd stil gemaak ek mag nie praat oor dit wat nie reg is nie of hy gaan af op my of stap weg. Maar ek weet nie hoe om die probleem te hanteer nie ek bid vanoggend om te kan vergewe en van alle bitterheid ontslae te kan raak ek bid vir meer geloof dankie vir vandag se boodskap.
Amen!!God is in beheer.Dankie vir die Woord.
Baie dankie vir hierdie waardevolle boodskap!!!
Baie dankie, uitstekende boodskap, met ope hart ontvang 👏🙌
Wanneer jou broeder nie berou het, of nie wil luister en gehoor gee aan die Woord om hul optredes met berou te wil erken, bely en los nie, hoe vêr moet mens nog die pad saam met hul bewandel?
Wanneer sal mens dan die stof van jou voete afvee en aangaan in die weë van geregtigheid, om in liefde en vrede met hulle voortsit wat vrede in die Elohiym liefhet.
Daarom vergewe hulle wat teen jou sondig, al kom hulle nie terug met berou vir vergifnis nie.
HalleluYah.
Frik, tereg breek jy die brood vir en aan hulle wie honger het vir die volle waarheid in geregtigheid.
Die vyand weet hoe om die regverdiges in die strikke en nette van ongeregtigheid in te trek, om ook daardeur te val.
Shabbat Shalom
Hallelu,YAH
Shabbat Shalom uit Theunissen
Shalom shalom vanuit Somerset - Wes
Baie dankie dat ons herrinner word aan wat God die woord van ons verwag..ons moet dit nakom
Sjoe awsome, dankie Frik!!!!!
Baie dankie Freek dit beteken vir my baie
Baie dankie pastoor ek was die afgelope tyd so mislei want die vyand het n asnval geloots wat my emosies in beheer geplaas het maar u boodskap gee my vandag insig om my geloof bo emosies te plaas en vas te hou aan Yeshua se beloftes dankie ❤
Wonderlík
Meester YAH-SHUA/YAH-WEH/YAHWEH ons ELOHIM... Hallelu-YAH Prys YAHWEH
AMEN danke Pastoor
Dankie vir n wonderlike kragtige preek en gebed Frik. Mag ons jou woorde ter harte neem en so uitleef.
In die kol!!!!! Regte boodskap Pastoor!!!!!!!🙌🙌🙌🙌🙌🙌
Amen & Amen
Dankie Pastoor ons het die boodskap baie nodig ❤❤❤ Petro
Abba Vader in beheer.
Amen… God is in control and faithful
Halleluja.Deur Jesus.
Halleluja.
Ek is soooo skuldig hieraan. Ek struggle Daaglikse hiermee. Onttrekking wanneer tenagekom, hard praat wanneer ek kwaad word...........
Ja, ek is nog opgewonde om SY Naam aan te roep!
HalleluYah!
HalleluYAH baie dankie, Shalom
DANKIE!!!
Goeiemore Frik, die woord sê as die persoon wat teen my gesondig het kom vergifnis vra moet ek vergewe. Vraag is as hul nie vergifnis vra nie en selfs waneer jy hul konfronteer als ontken en maak asof hul niks teen jou gedoen het. Wat moet mens dan doen? Moet n mens vergewe en verduur? Wat staan jou te doen?
Jy is welkom om kontak te maak met Past Frik Weideman op 083 459 5158.
Groete
Menorah Sosiale Media Dep
@@MenorahTabernakel baie dankie, ek waardeer dit.
Ek besef maar net elke dag meer en meer daar is nie meer tyd nie Jaweh, die keuses wat ons maak of vir God of teen God daar is nie ñ middelbaan nie, dis my allerbeste vir my Allerhoogste of my slegste vir my Allerhoogste, ek kom pleit vanmôre vir elke kind van U waarookal in die wêreld Jahweh dat hierdie Woord weer premêr nommer een in hul lewens sal word en nie die mens nie, ek moet niks word en Hy moet als word, Jahweh ek het die begeerte in my hart voor dit te laat is, staan stil by U kinders Jahweh staan stil by die predikers dat hul die Woord sal bedien in krag en waarheid, hy wie die Seun het, het die lewe hy wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewe nie, lei ons in die hele waarheid in die Naam van ons Meester Jeshua Amen
Hallelujah, kragtige woord, en tog ken ons almal Markus 11 bs 25, 26 en doen nie want 2 dinge sit nog vas in van ons as kinders van God, en dit haat God: daardie hoogmoed en trots. En tog lees ons ook 1 Petrus 3 vs 12: want die oë van die Here is op die regverdiges, ( ons ) Sy ore tot ons gebed, maar Hy draai Sy aangesig teen die kwaaddoeners. Cherry op die koek Spreuke 28 vs 9 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is n gruwel. Soos pastoor gelees het in Mattheus 5 vs 9 ons moet vrede makers word. Dankie vir hierdie kragtige boodskap, mag elkeen wat na dié boodskap luister toelaat dat God Heilige Gees verandering sal bring in elkeen se lewens, amen.
Halleluyah !!
HalleluYah!
Halleja ek luister Frik
Absolute akurate beskrywing!
Die 'oorlog is in die huis' - daarom kan die vyand ons skole; munisipaliteite; kerke; regering, ens ens binnedring.
Baie dankie😢
Hallelujah
So groot waarheid oor 'fondasie'...
Amen
Elke mens is " different" al is dit familie .Jesus verstaan hoe elke persoon dink , hoekom hy so dink en hoekom hy hoe ookal maak Hy kan elkeen Help met die Een weg ( Een weg wat Vrede gee en vry maak ) ,wie luister , andersins gaan hy sy " own way" .en sal moontlik weer moet kom .
Shalom
AMEN
Prys Sy Heilige Naam.
Shabbat Shalum
Nog 'n afgod is die God van die sterk vestings.
Dànģo
Respek
🎉Amen
Hebreers 4:12.
Fyngevoelig
Daniel 7.
Hallelujah
Halleluja.
Halleluja.