Forum Nuus: Inwoners van Parys betoog oor water 23-05-2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 22 พ.ค. 2024
  • AfriForum, Save Ngwathe, Metsi Pongpong en ontstoke gemeenskapslede van Parys, Tumahole en Schonkenville het vandag na die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit se kantoor in Parys opgeruk oor dié munisipaliteit se onvermoë om skoon drinkwater aan inwoners te lewer.
    ’n Ingenieursverslag en ’n memorandum, waarin eise vir die dringende oplossing van die waterkrisis in Parys en die omliggende nedersettings uiteengesit word, is tydens die protesaksie aan die munisipale bestuurder, dr. F.P. Mothamaha, oorhandig.
    Die betrokke organisasies en die Parys-, Tumahole- en Schonkenville-gemeenskappe eis dat daar dringend by die plaaslike watersuiweringsaanleg ingegryp word. Daar is ook geëis dat die organisasies toegang tot die watersuiweringsaanleg moet kry en dat AfriForum se ingenieurs betrek word in die oorsig, bestuur en uitvoering van projekte by die waterwerke.

ความคิดเห็น • 6

  • @MYU214
    @MYU214 23 วันที่ผ่านมา +3

    Wragtig alles is opgefok

    • @faa9261
      @faa9261 23 วันที่ผ่านมา

      No it is not

    • @Squatta_Kamper
      @Squatta_Kamper 23 วันที่ผ่านมา +2

      @@faa9261 Tell us what is not? A simplistic No it is not just smells of ignorance.

  • @jj56x7.5mm
    @jj56x7.5mm 19 วันที่ผ่านมา

    Julle toy toy maar dan stem julle weer ANC drink maar die stront water

  • @balsak007
    @balsak007 20 วันที่ผ่านมา

    Tyd mors