Forum Nuus: (Orania deel 3) Hier word kinders grootgemaak om die leiers van môre te wees 17-11-2022

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • Soveel mense vestig hulle in Orania omdat hulle graag hul kinders in ’n veilige en beskermende omgewing op die platteland wil grootmaak. ’n Gesonde gesinslewe, Christelike waardes en opvoeding is vir hulle baie belangrik. Orania het twee dagsorgsentrums, Kieliepensie en Huppelkind, waar van babas tot vierjariges liefdevol versorg word. Daar is twee skole, wat albei laer- en hoërskole is, en skoliere presteer op verskeie terreine. Gehalte-onderrig word gebied en tred word ook met tegnologiese ontwikkeling gehou. Die Orania CVO-skool groei ook vinnig en daar is reeds planne om nuwe klaskamers te bou.

ความคิดเห็น • 13

  • @DanieKoch
    @DanieKoch 2 หลายเดือนก่อน

    ❤ dit is so skoon en netjies

  • @JesusmySalvation
    @JesusmySalvation ปีที่แล้ว +2

    Ons het n twee staat oplossing nodig dringend! Ons gaan nie oorleef as ons dit nie nou doen nie.

  • @SnowyPe
    @SnowyPe ปีที่แล้ว +6

    Ek is trots op wat julle beriek daar in Oranje. Knap gedaan aan almal.

  • @ep6263
    @ep6263 ปีที่แล้ว +3

    fantasties

  • @azariacba
    @azariacba ปีที่แล้ว +6

    Fantasties. Groete en liefde uit Amerika.

    • @boerplaas388
      @boerplaas388 ปีที่แล้ว +2

      Ek sit ook hier in die ou plek . Tyd om op te pak en huistoe te gaan . Moeg vir die Sodom en Gemora hier in Amerika.

    • @azariacba
      @azariacba ปีที่แล้ว

      @@boerplaas388 haha

    • @azariacba
      @azariacba ปีที่แล้ว +1

      @@boerplaas388 Ek is 'n Amerikaner wat Afrikaans leer, maar ek weet waarvan jy praat. Omdat dis my land is wil ek hom beter maak.

  • @jrr6947
    @jrr6947 ปีที่แล้ว +5

    Dit is indrukwekkend dat daar 80 leerders by deur die loop van die jaar by kleuterskool aansluit!

  • @beerstein7137
    @beerstein7137 ปีที่แล้ว +2

    Welgedaan! Net een vraag, 3:15 word 'n "daggie" met 'n ander tydskaal gemeet as 'n dag?

  • @leonardsaffrinnowitz2684
    @leonardsaffrinnowitz2684 ปีที่แล้ว

    wat is die totale bevolking van oranje dorpie?

    • @jrr6947
      @jrr6947 ปีที่แล้ว +3

      Hul 2021 sensus het aangedui dat daar 2372 mense daar woon. Hierdie jaar behoort naby 3000 mense daar te woon.

  • @gustavocarvalhoeduardo3710
    @gustavocarvalhoeduardo3710 ปีที่แล้ว

    Based