Die Radio Raps Show: Bietjie Liedjie - Verkeer

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Bietjie Liedjie is ’n segment uit die Radio Raps Show.
    Seisoen 1 en 2 van DIE RADIO RAPS SHOW is op Showmax: bit.ly/2IXZ6RM

ความคิดเห็น • 36

  • @GigTechnologies
    @GigTechnologies 5 ปีที่แล้ว +15

    Maak betjie n Song oor load shedding- Op Delarey se weisie... op my bed in die nag ,le ek in donker ..sonder krag... Baterei baterei sal jy ons kom lei.... asb man!

  • @SKULLwaveZA
    @SKULLwaveZA 5 ปีที่แล้ว +13

    Sit dit op Spotify

    • @CrashTestDummy777
      @CrashTestDummy777 5 ปีที่แล้ว

      Jonathan hierdie is 'n great idee. Maak 'n album oor die pyne van Suid Afrika en sit dit op Spotify, Deezer en Google Play. Ek sal elke dag na dit luister. Promise.

    • @zeniedelport7412
      @zeniedelport7412 3 ปีที่แล้ว

      Ek stem saam op Apple Music ens.

  • @jayvt2605
    @jayvt2605 5 ปีที่แล้ว +9

    Wie demoer dislike die great song??????

  • @009Toxic
    @009Toxic 5 ปีที่แล้ว +2

    You are blessed with a humorous voice

  • @CrashTestDummy777
    @CrashTestDummy777 5 ปีที่แล้ว

    Behalwe vir die feit dat daai beautiful was was dit iets waarmee ek woord vir woord by aanklank kon vind. Thanks Jonathan van die Oos Rand.

  • @MrTeangouws
    @MrTeangouws 5 ปีที่แล้ว +2

    Wow, glad nie sleg nie!

  • @KentErasmus
    @KentErasmus 5 ปีที่แล้ว

    Dankie Jono. Keep being who you are. Ons waardeur jou

  • @pierrejoubert4481
    @pierrejoubert4481 5 ปีที่แล้ว

    Sit dit op Spotify, maak n playlist.

  • @sybrandbotha6484
    @sybrandbotha6484 3 ปีที่แล้ว

    Love it

  • @dylanbarends3522
    @dylanbarends3522 5 ปีที่แล้ว

    Jys my hero

  • @marnovanrensburg7321
    @marnovanrensburg7321 5 ปีที่แล้ว +1

    Sit dit op Deezer

  • @stefanvanniekerk268
    @stefanvanniekerk268 5 ปีที่แล้ว

    Dis beautiful

  • @juandrefourie218
    @juandrefourie218 5 ปีที่แล้ว

    Lekker boys ek my hol geskeer... Jy awesome 😂😂😂

  • @bigg16
    @bigg16 5 ปีที่แล้ว

    Waiting for the CD now.

  • @gertbrand173
    @gertbrand173 5 ปีที่แล้ว +1

    Hahaha...great work man

  • @100boer7
    @100boer7 5 ปีที่แล้ว +1

    Like like like!!

  • @christiaanvanstaden5650
    @christiaanvanstaden5650 5 ปีที่แล้ว

    Mooi song🤣🤣🤣

  • @eiremike1
    @eiremike1 5 ปีที่แล้ว

    Mooi stem Jonathan!

  • @meganvorster5144
    @meganvorster5144 5 ปีที่แล้ว +1

    Vrek snaaks 😊😂

  • @rynardwakefield2637
    @rynardwakefield2637 5 ปีที่แล้ว

    Hahaha jou legend!!

  • @RiaanK69
    @RiaanK69 5 ปีที่แล้ว

    Donner maar die ou KAP die falsetto! LOL!

  • @dejancovideos8760
    @dejancovideos8760 4 ปีที่แล้ว

    maak meer songs soos die pella

  • @henrycohen8867
    @henrycohen8867 5 ปีที่แล้ว

    Maak meer asb

  • @potsotsosethunya5645
    @potsotsosethunya5645 5 ปีที่แล้ว

    Damn, jy kan sing...00:54

  • @diderickhoffman9051
    @diderickhoffman9051 5 ปีที่แล้ว +2

    Vokkof😂😂😂

  • @chrisoosthuizen619
    @chrisoosthuizen619 3 ปีที่แล้ว

    Wonder of die 10 dose wat “dislike” afrikaans verstaan??

  • @lukasvanzyl3680
    @lukasvanzyl3680 5 ปีที่แล้ว

    Hhahahahahah Jonathan maak I liedjie oor hondjies

  • @johanhorn7313
    @johanhorn7313 5 ปีที่แล้ว

    My kak losgelag