Hi James Bly om te sien jy is nog wel ter tale na al die jare! Bly jy geniet dit, vriend. Mooi dag vir jou daar in die verre vreemde. Stuur jou e-mail adres dan mail ek vir jou 'n paar van my en Sampie se boere opnames. Groet j
Baie dankie Natascha! Ek sien jy het subscribe op my kanaal. Jy gaan baie meer van my kinders se musiekoptredes sien as myne! Moet weer een of ander tyd 'n lekker boerevideo maak! Grootste groet…… Jacques
Hi Nick, hope this message finds you well. Unfortunately we don't have an online presence. Do you only listen to traditional boeremusic, or do you fancy slightly more modern boeremusic as well? Please include your e-mail address with your reply. Kindest regards Jacques
Baie goeie musiek om te geniet. Ek sit hier in die veld en verlang na daardie lekke boeredans aande wat gereeld gehou was in ons tuisdorp. Bestaan daar nog so iets soos lekke boere opskop deesdae?
Hi Hennie Baie dankie vir die mooi kompliment. Ja, dit was die goeie ou dae. As jy baie van boeremusiek hou, kan jy net uitvind of die Boeremusiekgilde 'n tak in jou omgewing het. Ek weet hulle is nog aktief en hou van tyd tot tyd lekker boeredanse soos wat ons vanmelewe gehou het! Grootste groet en dankie nogmaals vir jou belangstelling! Jacques
Wat 'n plesier my kind! Ek het so lank gewag vir die 'regte' version - en nou dit! Ek is baie trots op julle en julle speel regtig BAIE mooi saam. G'n wonder ek het geen talent nie - jy het als vir jou gevat... Liefde xxx (Wie speel die ritme kitaar?)
Ek kan heeldag na hier die music luister vat my turug na die 70's toe ek nog n kind was
I really like this music to listen to everyday
Pragtige Kitaar musiek. Baie dankie julle
Great! Boeremusiek and Swedish classic tractors will never die.
Hierdie is musiek waarmee enige boere hart kan vereenselwe. Laat mens lekker ontspan in die stad se gewoel. Dankie vir lekker luister musiek
Baie dankie vir die mooi kompliment Johannes. Ek is bly julle geniet dit! Dis sommer 'n groot plesier.
Beste wense! Jacques
Très sympathique !…👍👌
Pa en seun wat so mooi kan speel hou so aan baie mooi.
Ek dink julle is GREAT!!!!!!!!!!!!!!!!! Lief julle musiek!!!!! Laat die voete jeuk!!!!!!!!!
in ons land nederland maken wij ook boeren muziek die ze nu landbouwers noemen dank u hiervoor
Pragtig. Van die land van die Soutie (Engeland). I mis die ou dae vreeslik. 👍🏼👍🏼👍🏼
Awesome, lekker wit warm musiek!
My beste boeremusiek liedjie van kleintyd af
Sit hier in Australia vanaand...... Verlang na ons plaas in Namakwaland, Kleisee se wereld, maak n ou hart weer jonk, dankie julle......
Grootste plesier my vriend. Groete daar in die verre vreemde! Jacques
Dankie julle, hou so aan, pragtige musiek
Daar's net een woord,be....aag sorry Awesome,hemelse music
Great song boers
Ek bly nou al 40 jaar in NY het vandag Boere musiek hier ontdek te lekker.
Hi James
Bly om te sien jy is nog wel ter tale na al die jare! Bly jy geniet dit, vriend. Mooi dag vir jou daar in die verre vreemde. Stuur jou e-mail adres dan mail ek vir jou 'n paar van my en Sampie se boere opnames. Groet j
Hi gys lv yr music stay well awesome ❤🎉
Love julle musiek. Doen so voort!!!
Dankie Adonel! Jammer ek antwoord nou eers. Bly julle geniet so ietsie van ons musieke! Grootste groet. Jacques
Excellent. Dit is voorwaar boeremusiek met n beat
Dankbaar my vriend! Groetnis
Ai hoe verlang ons na die ou dae!!! Pragtig julle is puik - kan nie besluit wat is die mooiste nie julle of die musiek.
ja karen jy is reg
Excellent, and there should be more. God bless you all.
Rudi
Rudolph Bosch Hi Rudolph! Thanks a million my friend. Thanks for your inspiration and support! Take care.
Jacques
Hoekom ingels,
Stunning
Lekker manne gooi dáaie kitaar boere musiek is my lewe.
You play beauitful. And you have. A beauitful voice would like to hear you sing more to
Wens julle kon 'n draai kom gooi hier in Australië (Melbourne) ... my voete juk nou vreeslik!
Love this.
Great man
Lekker, man! It almost sounds Hawai'ian... very nas.
Gooi mielies maat.
Baie lekker musiek. Jammer julle het nie die liedjie se naam bygesit nie.
Maak my Hart so trots
Lief ons boeremesiek. Nettie nou bly in UK. Màar altyd met joy
maar nettie...ko lat ons dans...
Wow baie mooi
Mooi man, mooi!!
Beutifull musik
Heerlike Boeremusiek,
Lekker Sampie
I love their music
ek was altyd n korsetina persoon . nadat ek n die wonderlike kitaar musiek geluister het, het ek van opienie verander.
Very very god...👍👍
Baie mooi Jacques. Rita (Pieterse)
Baie dankie vir die kompliment Rita! Grootste groet J
i love the african touch in the song
❤ LOVE this music can listen to this everyday by way where can i buy their cd
Pratige musiek ek verlang sommer huistoe
Pragtig
Lieflikke musiek, lyk of dit by Sondella was, en so waar sien nou eers
dis pragtig
Julle laat my voete jeuk! Doe so voort.
Baie dankie Natascha! Ek sien jy het subscribe op my kanaal. Jy gaan baie meer van my kinders se musiekoptredes sien as myne! Moet weer een of ander tyd 'n lekker boerevideo maak! Grootste groet…… Jacques
Lekker man, dit laat mens se voete jeuk...(",)
Dankie ou Pieter - waardeer die mooi sentimente! Grootste groet. Jacques
Lovely
boere @ africa !!!
ahoy vir die beerkie boot.
lekker man
Uit die hart.
Quan trọng là Thần thái... rất hay.
Xin hãy chấp nhận lòng biết ơn khiêm tốn nhất của tôi đối với những lời tốt đẹp của bạn.
pragtig
Bly maar baie mooi...verseker
Mantap keren indah sekali
Bravissimi
Grazie di cuore!
Pragtig😂😂
Nice
Yo baie dankie ❤
Lekker Dan's
Lekker...
Tops .
I must be honest I love both old and new style but have a preference for the more modern.
Baie goed. Stuur meer in.
plaas asb nog musiek van Sutton en v.Schalkwyk
Goed so, hou so aan
Lekker last
Waar de hel is julle kerels???? Ons wil meer van julle musiek hoor, asseblief man!!!
I love this music, where can I order it if online? Please supply a website or supplier.
Hi Nick, hope this message finds you well. Unfortunately we don't have an online presence. Do you only listen to traditional boeremusic, or do you fancy slightly more modern boeremusic as well? Please include your e-mail address with your reply.
Kindest regards
Jacques
Hou so aan. Baie mooi en lekker
Baie goeie musiek om te geniet. Ek sit hier in die veld en verlang na daardie lekke boeredans aande wat gereeld gehou was in ons tuisdorp. Bestaan daar nog so iets soos lekke boere opskop deesdae?
Hi Hennie
Baie dankie vir die mooi kompliment. Ja, dit was die goeie ou dae. As jy baie van boeremusiek hou, kan jy net uitvind of die Boeremusiekgilde 'n tak in jou omgewing het. Ek weet hulle is nog aktief en hou van tyd tot tyd lekker boeredanse soos wat ons vanmelewe gehou het! Grootste groet en dankie nogmaals vir jou belangstelling! Jacques
Jacques Sutton ek like die beat vreeslik
wat is julle cd's se naame
Maak my home sick ; ek is in Tennessee USA
my kinders wil weet hoe speel die ooms sonder n draad .. moes maar cover en se dis hoe n trekker werk ...
Waar kan mens nog van jul musiek hoor
Boeremusiek is Bo
Wat 'n plesier my kind! Ek het so lank gewag vir die 'regte' version - en nou dit! Ek is baie trots op julle en julle speel regtig BAIE mooi saam. G'n wonder ek het geen talent nie - jy het als vir jou gevat... Liefde xxx (Wie speel die ritme kitaar?)
Mooi Musiek
Waar kan ek die musiek aanlyn koop ?
Puik !
geen wonder ek hoor niks nie. Julle het vergeet om die kabels in te druk :)
Jacques Sutton ek grap net so n bietjie. Ek hou van my "boere musiek in die kantoor"
Hi Guys I am looking to use some music in a local movie. How do I get hold of you? Thanks Clive
Hi Clive
Unfortunately the group has been disbanded several years ago as the guitarist moved to Cape Town. Won't be able to help you! Best wishes.
Bakgat
Nog manne moenie stop nie...
Heavy drum but no drummer. Big smile tho!
wat kos dit om e mand te leer speel
Wat ruk so
Waars die beat?
Alle wêreld maar hulle mag maar!!!!!!
Kitaar piek nog alt harts musiek moi
Mmm
(Y)
Virile Letlhabile keboletse Hi Virile! Thanks for your support! Take care.
Jacques
Bakgat