Koerantbespreking | Doreen Loubser - Algoa FM News | 23 September 2024

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ก.ย. 2024
  • Koerantbespreking saam met Doreen Loubser van Algoa FM News op Die GROOT Ontbyt, 23 September 2024.
    Artikel-skakels wat ons bespreek het:
    1. Toegesnoei
    www.netwerk24....
    2. Twee-pot probleme
    www.algoafm.co...
    3. Pretoria Boekhouer in aanhouding vir afpersing
    www.algoafm.co...
    4. Vrou van Kaapstad in Oos Kaap ontvoer
    www.netwerk24....
    5. Polisiemoordenaar trots oor swaar vonnis
    www.algoafm.co...
    6. Skeephouers spoeg pille en kos by strande uit
    www.algoafm.co...
    7. Noodlanding na lugdruk val
    www.standard.c...
    8. Galstene meer werd as goud
    www.algoafm.co...
    #news
    #newspaper
    #AlgoaFM

ความคิดเห็น • 5

  • @amelia2556
    @amelia2556 5 วันที่ผ่านมา +1

    Agv n vorige ondervinding, gaan ek nie eers winkels toe sonder ons noodsak nie : 2 komberse, warm klere vir almal, 10l water, medisynesak, toiletpapier, sjokolades, chips, blikkies ens. Dit veroorsaak groot gelag as ek my motor laat was, dit lyk of ek n trek in my kattebak het. Ek het n reel in my huis, niemand verander my kattebak nie!

  • @antionettemalan979
    @antionettemalan979 5 วันที่ผ่านมา

    Die publiek sal opgevoed moet word tov die verskeie vlakke wat uitgereik word deur die weerdiens. As vlak 6, 7 en 8 uitgeteik word, moet gemeld word of jy eerder tuis moet bly. Ons weet eenvoudig nie wat d verskillende vlakke beteken nie.

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 5 วันที่ผ่านมา

    Niemand word vrygelaat na derde van vonnis met geweldsmisdaad, lewenslank is verpligtend 20 jaar, ander geweld na tweederdes