7 Oktober is nooit reg gestel nie. Israel is aangeval en nou verwag almal dat Israel moet die linker wang draai. Hoe verwag jy dat Hamas & co hou nie op nie. Maar Israel moet?? Julle ken nie die history nie wat baie sad is
Andries ek sal nou graag by jou wil weet hoeveel mense is in ons land (wat nie in konflik is nie in selfde tyd as Libanon)dood is in moord of aanvalle?

Luister weer. En probeer hierdie keer hoor wat ek wel gesê het.
Andries ek sal nou graag by jou wil weet hoeveel mense is in ons land (wat nie in konflik is nie in selfde tyd as Libanon)dood is in moord of aanvalle?
Mooi Andries
Andries absoluut n kundige op Sy gebied.
Regtig?
Die ekonomie tel op daar breek hulle weer af