Ds. Willie, graag wil ek u opreg bedank vir hierdie wyse boodskap waar waarom’s, hoekom’s en redes van selfmoordgevalle beantwoord word . En natuurlik die belangrikste vraag, gaan ons geliefdes hemel toe as hul die daad doen! Na my man se dood het ek my seun afgestaan aan selfmoord, skaars 7 maande nadat sy pa oorlede is in 2023. Ek het berusting gevind in sy dood, ook tog baie geworstel waarom het hy dit gedoen. U boodskap vandag herinner my weereens net dat ons as kinders van God, mekaar sal ondersteun, halt roep in ons besige lewe, met mekaar sal gesels omdat ons omgee, uitreik na ons medemens maar tog die belangrikste, opreg na mekaar sal luister!! Mag hierdie boodskap duisende mense se ore bereik en lewens red!! Ek verstaan beslis nou baie beter oor alles. Nogmaals baie dankie🙏🏻.
Baie dankie. Waardeer jou inset. Baie sterkte en seeninge.
Ds. Willie, graag wil ek u opreg bedank vir hierdie wyse boodskap waar waarom’s, hoekom’s en redes van selfmoordgevalle beantwoord word . En natuurlik die belangrikste vraag, gaan ons geliefdes hemel toe as hul die daad doen!
Na my man se dood het ek my seun afgestaan aan selfmoord, skaars 7 maande nadat sy pa oorlede is in 2023.
Ek het berusting gevind in sy dood, ook tog baie geworstel waarom het hy dit gedoen.
U boodskap vandag herinner my weereens net dat ons as kinders van God, mekaar sal ondersteun, halt roep in ons besige lewe, met mekaar sal gesels omdat ons omgee, uitreik na ons medemens maar tog die belangrikste, opreg na mekaar sal luister!!
Mag hierdie boodskap duisende mense se ore bereik en lewens red!! Ek verstaan beslis nou baie beter oor alles. Nogmaals baie dankie🙏🏻.