Watervalgemeente Jhb
Watervalgemeente Jhb
  • 190
  • 28 911

วีดีโอ

2024 10 06 Om God se wil te ken
มุมมอง 299วันที่ผ่านมา
Waterval Gemeente, Jhb Ds Wynand du Preez
2024 09 29 Het ons, die kerk, die clown van die wêreld geword?
มุมมอง 19714 วันที่ผ่านมา
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 09 22 My planne of God se planne?
มุมมอง 22421 วันที่ผ่านมา
Waterval Gemeente, Jhb Ds WIllie du Toit
2024 09 15 My grootste 'bargain' ooit, heeltemal gratis!
มุมมอง 169หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 09 08 Waarom is jy bang
มุมมอง 202หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 09 01 Ek kan die eensaamheid nie meer hanteer nie!
มุมมอง 224หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 08 25 Wat is dit wat jou hoop gee?
มุมมอง 173หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 08 18 Volmaak wees ... 'pie in the sky!'
มุมมอง 1602 หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 08 13 Ina Nieuwoudt Gedenkdiens - Jy was deel van ons. Ons sal jou nooit vergeet nie.
มุมมอง 2522 หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
Erediens 2024 08 11 - Nie almal wat vir my sê: Here, Here sal in die hemel kom nie. Wat is my kanse?
มุมมอง 1852 หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 07 26 Jurie van Dyk Begrafnisdiens
มุมมอง 1.1K2 หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente Jhb Ds Willie du Toit
2024 08 04 Ek is opgestres, wat kan ek doen?
มุมมอง 2282 หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds Willie du Toit
2024 07 28 Ek bid, maar ..... dis maar 'n gesukkel
มุมมอง 1302 หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds WIllie du Toit
2024 07 21 Moord, egbreuk: gelukkig nie ek nie ... rerig?
มุมมอง 1902 หลายเดือนก่อน
Waterval Gemeente, Jhb Ds WIllie du Toit
2024 07 14 Is jy 'n mens van vrede?
มุมมอง 2193 หลายเดือนก่อน
2024 07 14 Is jy 'n mens van vrede?
2024 06 30 Is ek 'n bewonderaar van Jesus of 'n volgeling van Hom?
มุมมอง 1703 หลายเดือนก่อน
2024 06 30 Is ek 'n bewonderaar van Jesus of 'n volgeling van Hom?
KW 2024 06 29 Deel 1
มุมมอง 353 หลายเดือนก่อน
KW 2024 06 29 Deel 1
KW 2024 06 29 Deel 2
มุมมอง 523 หลายเดือนก่อน
KW 2024 06 29 Deel 2
2024 06 23 Babtism Hunter Adam
มุมมอง 403 หลายเดือนก่อน
2024 06 23 Babtism Hunter Adam
2024 06 23 Alles of niks eis God van jou
มุมมอง 1903 หลายเดือนก่อน
2024 06 23 Alles of niks eis God van jou
2024 06 16 Bestaan God vir my of bestaan ek vir God?
มุมมอง 1794 หลายเดือนก่อน
2024 06 16 Bestaan God vir my of bestaan ek vir God?
2024 06 09 As dinge skeefloop, word ek bitter of beter?
มุมมอง 2644 หลายเดือนก่อน
2024 06 09 As dinge skeefloop, word ek bitter of beter?
Volg my , kan jy dit se?
มุมมอง 1614 หลายเดือนก่อน
Volg my , kan jy dit se?
2024 05 26 Wat wil ek van dié verkiesing hê?
มุมมอง 2134 หลายเดือนก่อน
2024 05 26 Wat wil ek van dié verkiesing hê?
2024 04 25 Gedenkdiens Pieter Willem du Preez
มุมมอง 3764 หลายเดือนก่อน
2024 04 25 Gedenkdiens Pieter Willem du Preez
2024 05 19 Het jy die Heilige Gees? Die vraag moet eerder wees: Het Hy jou?
มุมมอง 1605 หลายเดือนก่อน
2024 05 19 Het jy die Heilige Gees? Die vraag moet eerder wees: Het Hy jou?
2024 05 12 Hoekom het Christus hemel to gegaan, wat help dit my?
มุมมอง 3135 หลายเดือนก่อน
2024 05 12 Hoekom het Christus hemel to gegaan, wat help dit my?
Is jou geloof persoonlik en privaat of iets vir almal om te weet?
มุมมอง 1435 หลายเดือนก่อน
Is jou geloof persoonlik en privaat of iets vir almal om te weet?
2024 04 28 Wie is my naaste?
มุมมอง 1455 หลายเดือนก่อน
2024 04 28 Wie is my naaste?

ความคิดเห็น

  • @vodacomvodacom5744
    @vodacomvodacom5744 5 วันที่ผ่านมา

    SKITTERENDE, UITMUNTENDE BOODSKAP. WAT N LEWENSLES!!

  • @pietervanderwesthuizen7800
    @pietervanderwesthuizen7800 12 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie D's. Vir ñ uitstekende boodskap

  • @dswilliedutoit4412
    @dswilliedutoit4412 17 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie

  • @inspirasievirdienasie9628
    @inspirasievirdienasie9628 17 วันที่ผ่านมา

    Baie dankie vir hierdie pragtige boodskap en so waar wat diep tref in die hart. Iets om introspeksie te doen in mens se eie lewe...

  • @phyllisjohst6481
    @phyllisjohst6481 หลายเดือนก่อน

    Baie Dankie vir hierdie pragtige boodskap ek het dit gewaardeer baie dankie ♥️

  • @pietervanderwesthuizen7800
    @pietervanderwesthuizen7800 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Willie Vir goeie boodskap. Dankie dat jy moeite doen

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 หลายเดือนก่อน

    Shalom en dankie. Defnitief my gunsteling preek van die jaar! Hoe groot is die genade wat aan ons toebedeel is!!

  • @r.aviljoen2383
    @r.aviljoen2383 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Willie

  • @johnoberholster2000
    @johnoberholster2000 2 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie vir ñ wonderlikke ere diens vir Ina, ken vir Fanie en Ina van 1969 af en Ina se beskrywing is presies soos ek haar geken het. Groete, John Oberholster

    • @watervalgemeentejhb5958
      @watervalgemeentejhb5958 2 หลายเดือนก่อน

      Baie dankie John. Ek sal jou boodskap oordra aan Fanie. Ons het 'n ware Mede-Christen Vriendin verloor. In ons gedagtes sal sy altyd 'n spesiale plek besit. Groetnis. Andre J van Noordwyk

  • @inspirasievirdienasie9628
    @inspirasievirdienasie9628 2 หลายเดือนก่อน

    Wat 'n fantasties boodskap. Baie dankie Ds Willie...

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 2 หลายเดือนก่อน

    Puik boodskap wat ons almal.iep stof tot nadenke gee. Baie dankie dat dit so relevant en vars was.

    • @watervalgemeentejhb5958
      @watervalgemeentejhb5958 2 หลายเดือนก่อน

      Goeie middag. Ek merk dat jy gereeld na ons uitsendings kyk en terugvoer gee. Dit word opreg waardeer. As ek mag vra, waar is jy woonagtig? Indien jy hier in Johannesburg omgewing is, kom gerus 'n draai by ons een Sondag. Groetnis. Andre J van Noordwyk

  • @r.aviljoen2383
    @r.aviljoen2383 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie Willie

  • @r.aviljoen2383
    @r.aviljoen2383 2 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir n treffende boodskap

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 3 หลายเดือนก่อน

    Wat 'n kragvolle boodskap... ek sweet nog steeds. Daar was spanning en intrige en natuurlik Jesus! Dankie weereens.

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 3 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds puik diens

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 3 หลายเดือนก่อน

    ❤Amen!!!!!!

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 3 หลายเดือนก่อน

    Uitstekende boodskap. En ek kon hom deel met ander

  • @estelledean6563
    @estelledean6563 3 หลายเดือนก่อน

    Ongelooflike ware boodskap!!!

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 4 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir n puik preek tref hard.

  • @user-om5dk3kz4v
    @user-om5dk3kz4v 4 หลายเดือนก่อน

    Diens baie sag. Kon amper niks hoor nie

  • @user-om5dk3kz4v
    @user-om5dk3kz4v 4 หลายเดือนก่อน

    Baie sag

  • @annatjieviljoen8318
    @annatjieviljoen8318 4 หลายเดือนก่อน

    AMEN ,dankie vd riglyne Ds

  • @jacquesvandermerwe5359
    @jacquesvandermerwe5359 5 หลายเดือนก่อน

    Die preek het vreeslike ego gehad

  • @jacquesvandermerwe5359
    @jacquesvandermerwe5359 5 หลายเดือนก่อน

    By mooi kragtige boodskap van hoop.

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds, ek kry my krag vir die week deur om kerk toe te kom want elke dag staan ons voor versoeking, daarom is dit vir my belangrik om deel te wees van Waterval Gemeente. Ek is bly ek is weer tuis.

  • @barbaratrollip5370
    @barbaratrollip5370 5 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds Willie vir die boodskap

  • @inspirasievirdienasie9628
    @inspirasievirdienasie9628 6 หลายเดือนก่อน

    Baie eerlike boodskap. Reguit met my gepraat. Ek is gaande oor dans. Die ritme van God het op my hart kom lê. Baie dankie vir die straight forward eerlike boodskap. God is in beheer waaroor bekommer ons. Ek kan vandag met die boodskap 'n lied in my hart koester...❤

  • @inspirasievirdienasie9628
    @inspirasievirdienasie9628 6 หลายเดือนก่อน

    Wat 'n wonderlike diens. Baie baie dankie ek het dit baie geniet so saam met die kinders en die poppe...

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 6 หลายเดือนก่อน

    Baie oulik het die diens vandag geniet so lekker om die kleintjies te sien leer op n pret manier❤

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 6 หลายเดือนก่อน

    Weereens ń baie relevante boodskap

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds vir puik diens

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds Willie vir die boodskap ❤

  • @vanessevaneyk2918
    @vanessevaneyk2918 6 หลายเดือนก่อน

    Dankie ds Willie Baie mooi boodskap VANESSE KLOKOW

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 7 หลายเดือนก่อน

    Uitstekende boodskap, weereens. Baie dankie

  • @pietervanderwesthuizen7800
    @pietervanderwesthuizen7800 7 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie Willie vir die Baie goeie preek.

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 7 หลายเดือนก่อน

    Werklikwaar ń insiggewende boodskap.

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds baie goeie preek, laat mens dink.

  • @r.aviljoen2383
    @r.aviljoen2383 7 หลายเดือนก่อน

    Dankie Willie

  • @barbaratrollip5370
    @barbaratrollip5370 7 หลายเดือนก่อน

    wan fantastiese preek Ds Willie,ons God is Groot,en ja daar is baie keer die gebed wat ons kan sing,dat Jesus tog sal kom vir ons land en Sy mense❤dankie Jesus amen,,

  • @barbaratrollip5370
    @barbaratrollip5370 8 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie,vir die (liefde) preek iets wat ons as mens kan gaan oordra,regtig iets om te deel.

  • @vernitholder5483
    @vernitholder5483 8 หลายเดือนก่อน

    Uitstekende boodskap, baie dankie.

  • @rinameyer3633
    @rinameyer3633 9 หลายเดือนก่อน

    Dankie. Jammer.

  • @BenBadenhorst-zh3pf
    @BenBadenhorst-zh3pf 9 หลายเดือนก่อน

    Baie Goeie boodskap, dankie Ds. In my Lyn van werk is daar baie mense wat glo hulle kan sonder God se genade sukses behaal.

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 10 หลายเดือนก่อน

    Dankie Ds

  • @barbaratrollip5370
    @barbaratrollip5370 10 หลายเดือนก่อน

    Baie dankie dat ons.nooit te oud is om te leer nie,dankie vir hierdie skrif lesing,dit laat mens dink,groete Babsie Trollip.

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 11 หลายเดือนก่อน

    Dankie vir die preek vandag Ds laat my meer en meer besef hoe belangrik is die kerk.

  • @pietervanderwesthuizen7800
    @pietervanderwesthuizen7800 11 หลายเดือนก่อน

    Baie, Baie goeie vertroostende diens

  • @r.aviljoen2383
    @r.aviljoen2383 ปีที่แล้ว

    Baie dankie Willie

  • @brendasteyn6641
    @brendasteyn6641 ปีที่แล้ว

    Dankie vir mooi preek Ds.

  • @ElsieVenter-j6u
    @ElsieVenter-j6u ปีที่แล้ว

    Koos Nagel, my liefste Bok my hart verlang😢😢😢😢😢😢😢😢