Hoe bid ek vir my kinders? - Andries Enslin, 16 Julie 2017 VM
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 17 ม.ค. 2025
- HOE BID EK VIR MY KINDERS?
HOE BID EK VIR?
MATTEUS 6:9
Intussen het God sy Gees aan ons gegee om ons in ons swakhede te help. Ons grootste swakheid is dat ons nie aldag weet wat ons moet bid nie. Maar in sulke tye bid die Gees self vir ons. Hy vertaal al ons swaarkry in hemelse taal. Hy gaan sug en kla namens ons daar by God. En omdat God die Heilige Gees deur en deur ken, weet Hy presies hoekom sy Gees so ernstig vir ons bid. En God weet ook dat die Gees altyd volgens sy wil vir al die gelowiges bid.
Romeine 8:26-27 (Die Boodskap)
DIE BELANGRIKKE ROL VAN OUERSKAP
Pa’s, moenie te veel druk op julle kinders sit nie. Netnou verloor hulle moed omdat hulle voel dat julle nooit tevrede is nie.
Kolossense 3:21 (Die Boodskap)
Fathers, do not provoke or irritate or exasperate your children [with demands that are trivial or unreasonable or humiliating or abusive; nor by favoritism or indifference; treat them tenderly with lovingkindness], so they will not lose heart and become discouraged or unmotivated [with their spirits broken].
Colossians 3:21 (Amplified Bible)
‘N GEBED VIR KINDERS
Só moet julle dan bid: “Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood; en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe; en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.”
Matthéüs 6:9-13 (OV)