Sjoe! Mirandi, ek het vanoggend na jou onderhoud op Bosveld Radio geluister! Dankie dat jy jý is! Dànkie dat jy Jesus eerste liefhet! Dànkie dat jy opstaan vir gebroke mensies en kinders! Dànkie dat jy opstaan tèèn BULLIES èn intree vir mense èn ons kinders en kleinkinders wat gebùlly word! Mag GOD jou sëen in jou werk en sang loopbaan! Jy's pràgtig, binne en buite! Jesus Liefde uit Nieu Seeland! ❤🎉
Hi Louis, baie dankie! Dit was nogal challenging, want dis redelik alles ineen geskiet en dele was dubbeld die spoed gedoen. Verder was dit amper 40 grade daai dag, so ons het gesuffer!! Geniet die video :)
Ek het gedink jy is ander, maar nou lyk dit vir my of jy die ander proebeer namaak. Half kaal vrouens in jou video, nee man ek het gehoop jy sal beter doen!!!
@@ruanjoshofficial ja ons het al ontmoet in persoon, ek was die een wat vir jou en jou familie koekies gebak het! Ek weet daai eerste comment is n bietjie lelik gesê, maar ek sal nogsteeds n "fan" bly van jou musiek. Jou musiek is ongelooflik goed!!! Ek bedoel dit!! Jy moet God se lig deur jou werk laat skyn en met half kaal vrouens doen jy nie. God het die talent wat jy het vir jou gegee, jy is baie baie baie talentvol. Hoekom het die mense begin van jou musiek hou? Want jy het gedoen wat jy van hou, wat jy oor passievol IS. So moet nie nou begin doen wat mense sê jy moet doen nie. Die mense soek die half kaal vrouens, doen wat jy geniet en die mense sal jou "like". God is in jou en God maak jou "successful". Ek sal nog steeds jou musiek luister en n fan bly want jy is regtig BAIE goed! Van Madelein Aka singing shadow.
Sjoe! Mirandi, ek het vanoggend na jou onderhoud op Bosveld Radio geluister! Dankie dat jy jý is! Dànkie dat jy Jesus eerste liefhet! Dànkie dat jy opstaan vir gebroke mensies en kinders! Dànkie dat jy opstaan tèèn BULLIES èn intree vir mense èn ons kinders en kleinkinders wat gebùlly word! Mag GOD jou sëen in jou werk en sang loopbaan! Jy's pràgtig, binne en buite! Jesus Liefde uit Nieu Seeland! ❤🎉
Ruan Josh lovely words are awesome sakkie sakkie ❤🎉from Durban
Dink mens sal sukkel om nie hiervan te hou nie💪❣️
Mooi song!
Awwwww Denetjie speel hier in. Love haar en die song
Ongelooflike awesome liedjie en musiek video. Baie geluk Ruan. 🥳🤗
Netjies, Super cool song!!!!
Dis n absolute treffer❤️😱eks mal daaroor🎉ek gaan hom so elke dag luister want hyt positive vibess🤭
Ek love love dit, en dus natuurlik n bonus Dat dit op my verjaarsdag uitgekom het 😜
Aww dis mooi en ek love die song.❤️
I love your songs.
Mooi Ruan
Wow.. Well done. Elke nuwe liedjie wil beter as die vorige wees.
Dis so lekker liedjie die
Baie mooi liedjie
Ek LOVE die song en super oulike musiek video.. well done
Wow Beautiful dis iets anders ,love it ❤🎉
Baie baie mooi
Jy sing mooi... jy sing báie mooi 😁
Love jou
songs
Awesome song, Ruan!
Lekker dans liedjie, baie geluk
Awesome liedjie. Love dit
Mooi kind mooi stem hou so aan Ruhan
Great song 🎉. Was dit moeilik om die musiekvideo te shoot?
Hi Louis, baie dankie! Dit was nogal challenging, want dis redelik alles ineen geskiet en dele was dubbeld die spoed gedoen. Verder was dit amper 40 grade daai dag, so ons het gesuffer!! Geniet die video :)
@@ruanjoshofficial Baie Geluk 🍾🎉 dis 'n great song en video. Ja, dit is lekker warm 💥☀️🔥 die laaste paar dae. Blessings vir jou 🙏
Mooi liedjie - en oulike video!❤
Volgende nommer 1 🎉🏆🎉
You go girl.. Denetjie🎉
Sjoe, mooi song
🎉🎉🎉🎉🎉
Pragtig❤
Awesome song😊
Awhhhhhhhh my deneqiiii❤
Well done Ruan josh 🎉🎉🎉🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎊🎎🎎🎆
Pragtig
❤❤❤❤
Baie goeie video. Baie geluk
🎉❤
Lekker song, lol move on bro!
Ja Ruan die liedjie pas mooi by jou liedjie. Bou so voort.
..!!
Ek het gedink jy is ander, maar nou lyk dit vir my of jy die ander proebeer namaak. Half kaal vrouens in jou video, nee man ek het gehoop jy sal beter doen!!!
Hi Madelein, jammer dat jy so voel. Het ons al ontmoet in persoon?
@@ruanjoshofficial ja ons het al ontmoet in persoon, ek was die een wat vir jou en jou familie koekies gebak het! Ek weet daai eerste comment is n bietjie lelik gesê, maar ek sal nogsteeds n "fan" bly van jou musiek. Jou musiek is ongelooflik goed!!! Ek bedoel dit!!
Jy moet God se lig deur jou werk laat skyn en met half kaal vrouens doen jy nie.
God het die talent wat jy het vir jou gegee, jy is baie baie baie talentvol.
Hoekom het die mense begin van jou musiek hou?
Want jy het gedoen wat jy van hou, wat jy oor passievol IS. So moet nie nou begin doen wat mense sê jy moet doen nie. Die mense soek die half kaal vrouens, doen wat jy geniet en die mense sal jou "like".
God is in jou en God maak jou "successful".
Ek sal nog steeds jou musiek luister en n fan bly want jy is regtig BAIE goed!
Van Madelein
Aka singing shadow.