Tolla van der Merwe - Bakkie

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 3 ต.ค. 2024
  • Tolla van der Merwe op Maak 'n Las.

ความคิดเห็น • 9

  • @bertbotha6370
    @bertbotha6370 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek geniet Tolla se grappe en al die Spies en Plessis programme. Dankie. Die enigste probleem is die klank: Dis opgeneem net op die regterkanaal, en dié het self nie baie volume nie. Skuus vir die kritiek, maar probeer dit asb in die vervolg regstel. Dalk weet jy nie hiervan nie.

  • @gerhardvanderbergh8137
    @gerhardvanderbergh8137 8 ปีที่แล้ว +4

    Ai ek mis die oom

  • @faniebeukes9003
    @faniebeukes9003 10 ปีที่แล้ว

    Dit is baie om te kan lag

  • @boenabrandt1560
    @boenabrandt1560 5 ปีที่แล้ว +1

    Ja Tolla oz mis jou grappe

  • @AltF4Moments
    @AltF4Moments 12 ปีที่แล้ว

    Nee donder ek lag my mos klaar.

  • @gerhardvanderbergh8137
    @gerhardvanderbergh8137 8 ปีที่แล้ว +1

    vandag se grappe moet altyd n gevloek wees

    • @TollaFan
      @TollaFan  8 ปีที่แล้ว +1

      Dis baie waar - en nie eers te praat van vandag se musiek nie.

    • @gerhardvanrooyen8197
      @gerhardvanrooyen8197 2 ปีที่แล้ว

      @@TollaFan y

  • @hansviljoen9763
    @hansviljoen9763 5 ปีที่แล้ว

    ds