Dit is fantasties!! Sit ek hier in Memphis en daar sien ek nou my Sussie en haar man op Fatman se music video.. Dis te awesome!! Love die song, gaan vir al die Amerikaaners voorstel aan regte musiek!! Great Job Fatman, dis wonderlik!!!
Hello Fatima my name is Bernice biosig my bodega Bay fish eat other fish eat my lovely family we are not when I leave work Monday and I believe I love you
@@henrichwatinks4217 verskoon as die ou se musiek jou nie pas nie ek neem aan jy is n groot Gé Korsten aanhanger ek verstaan jou smaak verskil van ons sin maar ons sal jou nie oordeel nie.
So i m from Austria....some words sound to me like schwizerdütsch.......some sound like some austrian tries to talk after too much drinks....some sound like xibergerisch....overall it sounds like schlager....but to be honest i don't understand a single thing they're talking about
My nefie is mal oor die liedjie. Hy sing dit amper woord vir woord. Hy is amper 3 en mal oor jou musiek! Hou so aan Fatman!!!
Listening from Michigan! Love it 😊
From SA...pls support President Trump ❤
Ek en my pa like die song baie.!!!!!🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩😄😄😄😄😄😄😄😄
Mr Kommandant, if that is indeed your stukkie - and she has her own Baywatch costume - how on Earth do you find time to record these absolute gems?!
DEFNITIEF die beste afrikaanse liedtjie wat daar is. ⛺
Jy ken nie juis baie Afrikaanse treffers nie...
Luister gerus Na japie greyling.. Pieter smith
Love it ❤❤❤❤😊
Lekker liedjie my DOGTER lief die Song baie 🤗♥️🦋
Die beste lied in die wèreld❤💜🤩🥰😻👍👍👍👍👍👍
Cool music 🎶🎵👌😎
Toer NA NAMIBIA TOE 👍🏻
Jy kan sing FATMAN🤩🤩🤩🤩mooi hou aan❤❤❤❤❤❤❤💋💋💋💋💋
Fatman, ek is swaart en ek hou van jou musiek ❤
Love it
Aan die orde van die braai tang lol, love it.
WOw dit is baie mooi Fatman. Jou musiek stel nie terleur nie.
😂 Love it fatman en die mis ge edit
👏😁...dis nou die lewe !! 😍
Dit is fantasties!! Sit ek hier in Memphis en daar sien ek nou my Sussie en haar man op Fatman se music video.. Dis te awesome!! Love die song, gaan vir al die Amerikaaners voorstel aan regte musiek!! Great Job Fatman, dis wonderlik!!!
Beste SA song ooit!!!
Leker leker love jou fatman
I like this song
Hierdie is my song vir 2022 ... Flippen lekker
!!! T R E F F E R !!!
Dit was eers KOM ONS GAAN "BOOM BABY"!
TOE KOM ONS GAAN "DORP TOE"
EN NOU GAAN ONS KAMP MY KOMMANDANT!!!
🎶😉❤️😁🕺
Gepruik hierdie vir ons 60 punte kamp drama hoop ons kry goeie punte
Afrikaans was lanklaas so lekker!
Want ons wil kamp kamp kamp
❤❤
Daar vat hy nou op die eerste een...!!! Lekker song 🎵 🎶 🎵 ....!!!
Wow!!! Mooi
Love from Alagoinha
die lekkerste musiek ooit
Jy mag maar FATMAN! Talent!!!
N blerie lekker liedjie
Uitstekend!
Mooi Fatman!
Jou konsert was amazing
Hello Fatima my name is Bernice biosig my bodega Bay fish eat other fish eat my lovely family we are not when I leave work Monday and I believe I love you
Can you believe my ball Chapman Tanya mobile
Thank you Man cool song i play it 24/7 and mt friends love it too. You may continue making these cool songs
Great song and excellent video, now I'm lus vir n braai.
Die Never Angel was hier... 🖖🏻🐼⛩🖖🐱
NIce track. Thanks- thats one for my holiday.
Lekker! Groete uit Holland
Mooi gedoen
Very Catchy - Well Done !!
eb dgddekdee ended the JC with zjgdvsb in my lewe en elke jvej
Yes kopperaal🇿🇦🔥🍻🍻🍻🍻😎
Kak
@@henrichwatinks4217 de flipp
@@henrichwatinks4217 wats vout met jou jinne
Jy kak
@@henrichwatinks4217 verskoon as die ou se musiek jou nie pas nie ek neem aan jy is n groot Gé Korsten aanhanger ek verstaan jou smaak verskil van ons sin maar ons sal jou nie oordeel nie.
Lekker man! Hoop ons sien jou weer daar hierdie jaar
ja dit is n oulike kusick
Hollo oom dit is die beste liekie
Kannie wag om fat Man by die vleis vees te sien nie
Yes ooom. Lekker een
One vir jou . Shane
Awesome song.
Cool songs
Cool 😎 song
Awesome liedjie
Lekker Fatman. Dis n treffer!!
Baie lekker liedjie
Wow amazing!!!!
0:06
0:30 is actually waar met pa en ma,dogter😂😂
Haha dis baie mooi ek lik hom ek leister hom elke dag
Puik video/song Johan(fatman) die hele family speel hom none stop. Hou so aan ons wag vir die hits!!!! Keep them coming
0
@@flippiejoubert3365u
😂
Dis beter 😂😂
SNAAKS liedjie FATMAN😂😂😍
hy het n julle PC in die swembat gegoei by 3:03
Ag Afrikaans is so lekker!
Saluut kommandant
Flippen cool liedjie 🤟💃
Excellent braai!
Namiba
Cool
Dit is mos hoe dit moet wees
Is waar
🎉
Kan ek die een 1000keer like!!! Nou wil ek gaan kamp!!
Love it!!!! Awesome song!
Love it!!! Awesome song
LOL. So sys 'eintlik' die kamp Kommandant . Goed deurgeloop ook...
We are agreed of our own.
🎉
🔥🔥🔥
Hoop ons sien jou weer hier in rustenburg
Jy mag maar FATMAN! Love it!😁
😍👍👏
Dis nou weer n snit....TREFFER
So i m from Austria....some words sound to me like schwizerdütsch.......some sound like some austrian tries to talk after too much drinks....some sound like xibergerisch....overall it sounds like schlager....but to be honest i don't understand a single thing they're talking about
Let’s become friends and I’ll explain it to you.
🤣🤣🤣🤣🤣 it's slang Afrikaans
Sing about camping and the love for it
@@EnjoyingLifeWithU daar vat hy nou
@@manuelcoetzee1157 Los hom in die son, dat hy "rheff" op tel ..😎😜🤪
Kamp komedant se ... 😅😅😅😅😅😅😆😅😅😅😅😅😅
jis nou word n mens lus vir kamp
Lekker man ,nice song .Nou lus v braai en n ou vuil coke
Jis ek ek wil NOU soos in !!!NOU!!! gaan 🥳kamp🥳
😂arme seuns😂😂
Nog n hit! Wel gedaan!
Ek is Soo bly om africaans mense te kry
Afrikaans❤
Ek is Bly liauie may is nuo Saam in my lewe nuo met Groot liefde Saam met my
jaloers is ek nou vir so bosveld naweek hier uit die woestyn Oman
Ek hou van kamp
Ek gaan kamp sommer
Baie gemaklik om daai uniform te spot ne.
Dit is die probleem ons was eens n saam staan nasie nou is ons n braai en tjop nasie geen saam staan net saam drink en braai.
That woman is so funny 😂
Easter egg for Czechs 🤓
Lol. Lag ek nou. Saluut
I want someone to teach me Afrikaanse sé musiek
Sy is in elke liewe afrikaans lieqtjie lol
Lekker man kwaai lietjie 🤣🤣🤣
Wakker man wakker
Sit die radio hard? Ek wil nie naby jou kamp nie.