Here leer ons bid Dr Willie Marais

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 23 ก.ย. 2024
  • #HereLeerOnsBid #DrWillieMarais #Bid
    Teken nou in -skakel (Moenie dit misloop nie) - skakel
    / @bybeljesus
    Asook, teken nou in - Engels Kanaal skakel (Moenie uitmis nie)
    / @mrbiblejesus
    Hero? Ondersteun Bible Truth Life via PayPal of by Ko-Fi (soortegelyk aan Patreon):
    PayPal Donate: www.paypal.me/...
    ko-fi.com/trut...
    Besoek ons Afrikaanse Christen Media Webwerf (meer as 15 000 lêers met meer wat kom) - preke.net/
    Besoek ons Engelse Webwerf Christen Media Webwerf (Over 25000 Free Media Files and counting) - audiosermon.net/
    Amptelik - Agter die Skerms Potgooi (Behind the Scenes Podcast): 'Truth Bible Christ' Podcast truthbiblechri... Follow before too late!
    Podcast vir Kinders- ‘Precious Seed Podcast' preciousseed.b... Join the revolution!
    Twitter / truthbchrist

ความคิดเห็น • 13

  • @delenejohannes6961
    @delenejohannes6961 5 หลายเดือนก่อน +1

    Dr. Willie Marais was n prediker van formaat en n baie groot voorbeeld vir almal. Dankie daarvoor Dok ons mis u.

  • @andreverster9417
    @andreverster9417 ปีที่แล้ว

    Wat n prediker was u Dr Willie in my jong dae..en dat ek so min van u woord het..Dankie God vir jou lewe as sy kind en wat u beteken het vir so geweldige baie gelowiges.

  • @ulandijanssen745
    @ulandijanssen745 2 ปีที่แล้ว +5

    Hoe wonderlik is dit om die profeet van God op TH-cam te kan luister. Wens ons kon AL dr Willie se preke hier sien! Prys die Heer! Amen

  • @edwarddippenaar1615
    @edwarddippenaar1615 ปีที่แล้ว +1

    En my Gees Roep uit Hallelujah.

  • @roelenegerbel7294
    @roelenegerbel7294 2 ปีที่แล้ว +3

    Dankbaar vir die geleendheid om ook hier te kan luister en HOOR!!

  • @andriestheunissen9525
    @andriestheunissen9525 9 หลายเดือนก่อน +1

    Dankie, u preek het waarlik tot my hart deurgedring. Mag ek vra vanwaar is u afkomstig en van watter kerk is u ; toe rk groorgewotd het was daar net drie kerke in S.A. ek praat hou van die drie Susters Kerke, ek s elf was 'n Dopper,maar ek woon nou in Noord-Wallis. Ek het in Newcastle skool gegaan.

  • @estajefferies2251
    @estajefferies2251 ปีที่แล้ว +2

    Uitstekend en insiggewend!

  • @izakvisser9295
    @izakvisser9295 2 ปีที่แล้ว +3

    An outstanding, gifted and Spirit-filled preacher who experoenced numerous mitacles in his ministry. I was fortunate to have known him and his family.

  • @gospelfilms7942
    @gospelfilms7942 3 ปีที่แล้ว +2

    Amen

  • @izakvisser9295
    @izakvisser9295 2 ปีที่แล้ว +1

    Watsê die Bybel werklik vir ons? English: What does the Bible really telling us?

  • @CharlottevanderWalt12345
    @CharlottevanderWalt12345 ปีที่แล้ว

    Ds. Wille was waarlik geesvervuld

  • @NickyVersterGodsmedium
    @NickyVersterGodsmedium 3 ปีที่แล้ว +1

    Wat se die Bybel werklik vir ons? th-cam.com/video/pxNRRCE7SsI/w-d-xo.html

    • @JanNoble-bw9mc
      @JanNoble-bw9mc ปีที่แล้ว

      As jong man in 1954 as vakleerling in Pretoria het ek na die Dominie se etensuur dienste gaan luister wat ñ geseènde dienste Prys die Meester