Wil jy die Leeu-Krag van God leer ken? (Riekert Botha)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 26 ก.ย. 2024
  • ... kyk na die Lam wat geslag is!
    Hierdie boodskap is aangebied Riekert Botha by Tygerberg Gesinskerk se 2022 Mannekamp.
    Riekert Botha het 'n sterk Woordskool bediening op TH-cam. Volg hom gerus op Vita Dei by / @vitadei_africa
    Die Here seën,
    Tygerberg Gesinskerk

ความคิดเห็น • 13

  • @magdadekock5643
    @magdadekock5643 2 ปีที่แล้ว +4

    Here help my om by U Leeu krag uit te kom! Dankie vir hierdie wonderlike boodskap.

  • @chriscrause4273
    @chriscrause4273 2 ปีที่แล้ว +3

    My hart en siel dors nog meer HERE

  • @neliaerasmus9722
    @neliaerasmus9722 2 ปีที่แล้ว +2

    🙏Baie dankie Tannie!! Baie mooi boodskap!!

  • @anne-mariesteyn7001
    @anne-mariesteyn7001 2 ปีที่แล้ว +1

    Amen

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 2 ปีที่แล้ว +3

    Die wonderlike paradoks van Jesus, die Leeu uit die stam van Juda en die Lammetjie wat geslag is.

  • @florisdemeyer3906
    @florisdemeyer3906 7 หลายเดือนก่อน +1

    Amen 🙏

  • @hanliemoller9149
    @hanliemoller9149 ปีที่แล้ว

    Leer ken Hom uit die Woord

  • @faanburger4151
    @faanburger4151 ปีที่แล้ว +3

    Here Jesus wees my sondaar genadig. Ek is swak en niks. U is ons koning en God en niemand meer wat ons versterk en red.

    • @eisbeinGermany
      @eisbeinGermany ปีที่แล้ว

      but remember the day u excepted Jesus as your Lord and Saviour u are no more a sinner,yes we still sin,

  • @chriscrause4273
    @chriscrause4273 2 ปีที่แล้ว +2

    Amen

  • @NetEenWaarheid
    @NetEenWaarheid 2 ปีที่แล้ว +1

    Waar is die gemeente? My seun is in die Kaap en wil graag inskakel.

    • @Gesinskerk
      @Gesinskerk  2 ปีที่แล้ว

      Hallo Jacomin, ons is in Durbanville, by die Palm Grove Sentrum, boonste vloer.

  • @elizabethadendorff8369
    @elizabethadendorff8369 2 ปีที่แล้ว

    Thanks