Die Brandweerwa | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 11 เม.ย. 2024
  • Sing en dans saam soos 'n brandweerman of brandweervrou! 🚒 🔥🧑‍🚒
    Oorspronklike Lirieke en Musiek:
    Juf. Linky en Retief van der Liefde
    Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
    Retief van der Liefde
    Klank meng en versorging:
    Regard Grobler
    Die Brandweerwa Lirieke
    Is daar ’n vuur in jou woonbuurt?
    Is daar ’n veldbrand buitekant?
    Is daar ’n katjie hoog in die boom?
    Bel die brandweer oom!
    Is daar ’n botsing in die pad?
    Is daar ’n grasdak wat vlam vat?
    Sit iemand vas agter ’n deur?
    Bel die Brandweer!
    Is daar dalk rook?
    Is daar dalk vuur?
    Is daar dalk nood?
    Bel die Brandweer!
    Koor:
    Wee-ooh, wee-ooh, wee-ooh
    Ry die brandweerwa.
    Wee-ooh, wee-ooh, wee-ooh
    Klim die leer.
    Wee-ooh, wee-ooh, wee-ooh
    Blus die vuur.
    Wee-ooh, wee-ooh, wee-ooh
    Dis ’n groot plesier!
    Dis die Brandweerwa!
    As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
    💰 Ondersteun: buymeacoffee.c...
    📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
    ✉️ Epos: misslinkychannel@gmail.com
    👤 Facebook: / juflinky
    📷 Instagram: https: / juflinky
    ⭐ Engelse Kanaal - Miss Linky TH-cam Channel: / misslinkyeducationalvi...
    🛒 Visit our shop: www.misslinky.com
    © 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.

ความคิดเห็น •