Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
Juffrou Linky - Opvoedkundige Videos vir Kinders
  • 27
  • 9 558 959
Die Juffrou Linky Program - Voorwoord
Stuur gerus vir ons 'n e-pos na: misslinkychannel@gmail.com
Ons is ook beskikbaar op die volgende sosiale media platforms:
⭐ Subscribe to the Miss Linky TH-cam Channel: th-cam.com/users/MissLinkyEducationalVideos
🛒 Visit our shop: www.misslinky.com
📷 Instagram: juflinky
🙏🏻 Patreon: www.patreon.com/misslinky
👤 Facebook: JufLinky
© 2023 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.
มุมมอง: 14 088

วีดีโอ

Juffrou Linky en die Pers Kryt | Harold and the Purple Crayon Promo | Leer om te Teken
มุมมอง 51K2 หลายเดือนก่อน
Harold and the Purple Crayon is vanaf Vrydag, 2 Augustus in fliek teaters reg oor die land. Moet dit nie mis nie! Vir advertensie navrae, stuur gerus 'n epos na misslinkychannel@gmail.com . As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juf...
Leer van Gesondheid, Roetine en Maniere | Vorms, Nommers, Letters, Vrugte, Etenstyd en vele meer!
มุมมอง 231K2 หลายเดือนก่อน
Hierdie video is moontlik gemaak deur JanaS en Sanguine Wellness Day Spa. 🙏🙏🙏 JanaS Ladies and Babies Boutique www.janas.co.za/ 078 061 7817 1230 De Villebois Mareuil Dr, Moreleta Park, Pretoria, 0044 Sanguine Wellness Day Spa www.sanguinewellness.co.za/ 044 873 4513 Sunningdale Close George, South Africa Vir advertensie navrae, stuur gerus 'n epos na misslinkychannel@gmail.com . Leer van geson...
Bad Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 58K2 หลายเดือนก่อน
Juffrou Linky maak badtyd pret met hierdie opwindende liedjie. 🛁🧼🐥 Lirieke Refrein: Was, was, was, Was in die bad Maak jou lyfie nat, nat, nat Was, was, was, Was in die bad Pasop, die seep is glad! Vers 1: Daar's mense wat bad in die oggend En mense wat bad in die aand Dit maak nie saak wanneer jy bad Solank jy net 'n bad vat Herhaal refrein. Vers 2: Was van bo tot onder Maak skoon van kop tot ...
Wakker Word Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 49K2 หลายเดือนก่อน
#afrikaans #juffroulinky #afrikaansemusiek Word wakker saam met Juffrou Linky in hierdie vrolike liedjie. Lirieke Refrein: Opstaan, wakker word Dis 'n nuwe dag Opstaan, wakker word Tyd vir speel en lag Voëltjies fluit, bytjies zoem Laat die sonskyn in Opstaan, wakker word 'n Nuwe dag begin Vers 1: Tyd om reg te maak Was jou gesiggie gou Trek aan jou kleertjies En kam jou haartjies Herhaal refre...
Tandeborsel Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 115K2 หลายเดือนก่อน
#afrikaans #juffroulinky #afrikaansemusiek Leer van tandeborsel saam met Juffrou Linky. Die liedjie is 2 minute lank, perfek vir een tandeborsel sessie! 🪥🦷😬 Lirieke Vers1: As ek soggens wakker word en my asem stink Dan borsel ek my tande totdat hulle blink Want dit is ... Refrein: Tande...tande...tande...tande.... Tandeborseltyd Oooh oooh (x2) Vers 2: Borsel in die oggend Borsel in die aand Bor...
Kleure van die Reënboog | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkudige videos vir Kleuters
มุมมอง 357K3 หลายเดือนก่อน
Leer van die kleure van die reënboog saam met Juffrou Linky. 🌈 🌈🌈 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Klank meng en versorging: Regard Grobler Lirieke: Refrein: Ken jy al die kleure van die reënboog Rooi, oranje, geel en groen Blou, indigo en pers Kan jy al die kleure noem? Vers 1: Rooi soos 'n aarbei Oranje soos 'n naartjie Ge...
Leer van Vervoer | Letters, Nommers, Kleure, Voorsetsels | Afrikaanse Liedjies & Rympies vir Kinders
มุมมอง 579K5 หลายเดือนก่อน
Leer van diere saam met Juffrou Linky in hierdie opvoedkundige video vir babas, peuters en kleuters. Leer van verskillende voertuie en wat hulle doen en sing 'n paar nuwe en ou bekende kinderliedjies. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus...
Die Brandweerwa | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders
มุมมอง 247K5 หลายเดือนก่อน
Sing en dans saam soos 'n brandweerman of brandweervrou! 🚒 🔥🧑‍🚒 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Klank meng en versorging: Regard Grobler Die Brandweerwa Lirieke Is daar ’n vuur in jou woonbuurt? Is daar ’n veldbrand buitekant? Is daar ’n katjie hoog in die boom? Bel die brandweer oom! Is daar ’n bot...
Seerower Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kinders
มุมมอง 122K6 หลายเดือนก่อน
Sing en dans saam soos 'n Seerower! 🏴‍☠️🏴‍☠️🏴‍☠️ Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde Seerowers Lirieke: Ek is ‘n seerower, kyk my hoed, die wind in my seile gee my spoed. Ek is ‘n seerower, kyk my hoek, Skattejag vir goud, heeldag aan die soek. Noord, suid, oos, wes. Tuis op my skip is bes Kaptein span ...
Leer van Diere | Plaasdiere, Wilde Diere, Troeteldiere | Afrikaanse Rympies
มุมมอง 659K7 หลายเดือนก่อน
Leer van diere saam met Juffrou Linky in hierdie opvoedkundige video vir babas, peuters en kleuters. Leer van plaasdiere, wilde diere en troeteldiere en sing 'n paar bekende kinderliedjies. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n dona...
Leer om te Praat in Afrikaans | Tel, Kleure, Letters, Vorms, Voorsetsels | Afrikaanse Rympies
มุมมอง 1.1M9 หลายเดือนก่อน
Leer om te praat saam met Juffrou Linky in hierdie opvoedkundige video vir babas, peuters en kleuters. Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky en Retief van der Liefde Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (...
Maatjie! | Vriendskap Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Videos vir Kleuters
มุมมอง 86K9 หลายเดือนก่อน
#JuffrouLinky #afrikaans #kinderliedjies 'n Oorspronklike, Afrikaanse liedjie oor vriendskap. Speel dit vir jou beste maatjie! 🫶 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo ...
Opruim Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 177K10 หลายเดือนก่อน
#JuffrouLinky #afrikaans #kinderliedjies Opruim is 'n fees met hierdie oulike en oorspronklike Afrikaanse liedjie! 🧹 Oorspronklike Lirieke en Musiek: Juf. Linky Regisseur, Redakteur en Vervaardiger: Retief van der Liefde As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word. 💰 Ondersteun: buymeacoffee.com/juffroulinky 📣Cameo (vir persoon...
Baba Haai | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 452K10 หลายเดือนก่อน
Baba Haai | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
Prysuitdelings Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 242K10 หลายเดือนก่อน
Prysuitdelings Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Kinderliedjies | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
Dinosourus Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 928K10 หลายเดือนก่อน
Dinosourus Liedjie vir Kinders | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
มุมมอง 367Kปีที่แล้ว
Oom Nicolaas het 'n Plaas | Leer van Plaasdiere en Vokale | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
JAPIE die Hond | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 447Kปีที่แล้ว
JAPIE die Hond | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
Die Totsiens Liedjie | Strek en Aksie Liedjie vir Kleuters | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
มุมมอง 86Kปีที่แล้ว
Die Totsiens Liedjie | Strek en Aksie Liedjie vir Kleuters | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
Die Wiele van die Bus | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
มุมมอง 2.3Mปีที่แล้ว
Die Wiele van die Bus | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Opvoedkundige Videos vir Kleuters
ABC Alfabet Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
มุมมอง 152Kปีที่แล้ว
ABC Alfabet Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
As Jy Bly is en Jy Weet Dit | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
มุมมอง 224Kปีที่แล้ว
As Jy Bly is en Jy Weet Dit | Afrikaanse Liedjies vir Kinders | Opvoedkundige videos vir Kleuters
Kop, Skouers, Knieë en Tone | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Benoem Liggaamsdele
มุมมอง 132Kปีที่แล้ว
Kop, Skouers, Knieë en Tone | Afrikaanse Liedjie vir Kinders | Benoem Liggaamsdele
Moedersdag Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
มุมมอง 93K2 ปีที่แล้ว
Moedersdag Liedjie | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
Die Hallo Liedjie | Oggend Strek Liedjie vir Kleuters | Afrikaanse Liedjies vir Kinders
มุมมอง 337K2 ปีที่แล้ว
Die Hallo Liedjie | Oggend Strek Liedjie vir Kleuters | Afrikaanse Liedjies vir Kinders