Arno Jordaan - Jagtrip

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 28 ส.ค. 2024

ความคิดเห็น • 81

  • @JFDSmit-rm6tw
    @JFDSmit-rm6tw 4 ปีที่แล้ว +1

    Ek is dalk nie self 'n jagter nie, maar ek is lief vir die natuur en so af-en-toe gaan kamp. En ek het massiewe respek vir jagters - ek het nie die koördinasie vir skiet nie en sukkel om stil te sit en wag vir 'n prooi. Hierdie lied...
    Suig erg. En dit is ligweg gestel. Nee man, los hierdie gemors en gaan kyk na Appel se lied om te sien hoe 'n jaglied reg gedoen word.

  • @Tanja-tp1yl
    @Tanja-tp1yl 5 ปีที่แล้ว +3

    Enigste keer wanneer daar vrouens by 'n jag is, is as die man sy vrou saambring want hy wil slaai saam met sy vleis eet.. daai man word nie twee keer genooi nie.

  • @eddieventer2375
    @eddieventer2375 5 ปีที่แล้ว +1

    Ag asb man. Moet nie maak asof julle nie kuier as julle jag nie. Asb man.
    Lekker song

  • @gillie24
    @gillie24 5 ปีที่แล้ว +18

    Swak swak en nogmaals swak...

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 ปีที่แล้ว +1

      Thanks moffie!!

    • @gillie24
      @gillie24 5 ปีที่แล้ว

      @@michielnel88 wow! Wat 'n volwasse antwoord!

  • @xanderharris1336
    @xanderharris1336 4 ปีที่แล้ว +2

    Lekker song manne*!

  • @andrewsaunderson6610
    @andrewsaunderson6610 5 ปีที่แล้ว +2

    Flip, dis swak... As ek die film kyk raak ek naar. Nie net as n jagter nie, maar ook as n trotse Afrikaner en man. Sies vir al die ouens in die film, slegte voorbeeld van julle almal. DIE IS NIE JAGTERS NIE... GEEN RESPEK VIR DIERE!

  • @ebenbotha3036
    @ebenbotha3036 5 ปีที่แล้ว +24

    Oom Arno ,as n trotse junior lid van SA hunters (SAJWV) en met die min ervaring wat ek in die bosveld het, stel dit die swakste leun van n bosveld ervaring wat ek al ooit in my lewe gesien het,dit skep vir mense wat nie baie van jag kennis het nie, die verkeerde voorbeeld.Dit skep die voorbeeld dat jagters dronkies is en dronk vuurwapens hanteer,en is oneties ,ek is bly die video is gemaak dat geregtigheid gegee word aan jou
    1.Nog elke keer wat ek in die jagveld was ,was die geweer dadelik veilig gemaak en gebêre ,en die eerste bier gewoonlik gedrink wanneer die vuur aangesteek is met die geweer in die kluis
    2.Ek weet nie van een jag waar daar agter op die bakkie gesit het met onveilige gewere en biere in die hand nie!Dit het my tot in my diepste wese gegrief
    3.Firearms act 60 of (2000)No firearm shall be operated when under the influence of alcohol, as jagters met lesensies moes hulle dit geleer het .
    4.Ek was al op talle plase en nog nooit vrouens met bikinis gesien nie !
    5.Al wat in die jagvideo verskyn is die onverskillige drinkery ,onveilige gewere en onveilige "jagters"
    As ñ junior die negatiewiteit kan raaksien is dit n klug
    Ek is bly ek was op die etiese manier grootgemaak ,EN DAT JY NIE BOKKE OM N WATERGAT JAG NIE
    Ek hoop julle lisensies word teruggetrek ,en dat julle nie meer bevoegd sal wees om n vuurwapen te hanteer nie.
    Swak.dit gaan heeltemal teen my beginsels,dit gee my n naar kol!

    • @stevedeklerk9948
      @stevedeklerk9948 5 ปีที่แล้ว +6

      Arno, here is a Junior future Champion Hunter and Shooter, even He sees the utter disgrace you are by making this shit song!!!!! I have more Respect for this Young Boy than what all your so called fans have for you combined!!!!!!!!!!!!!!!!!!

    • @aidandye8033
      @aidandye8033 5 ปีที่แล้ว +3

      Geagte Eben Botha
      Ook as 'n trotse lid van die SA Jagters staan ek vierkantig agter jou en steun al jou punte hierbo teen volle. Dit wat hier vir ons uitgebeeld word is totaal en al onaanvaarbaar. Hierdie is 'n uitstekende voorbeeld van hoekom vroue hulle mans belet om te gaan jag, agv hiedie dink die vrouens alle mans gedra hulself as diere!
      Geagte Arno...
      Sê my net gou waar is dai watergat asb man...

  • @abrepio3263
    @abrepio3263 5 ปีที่แล้ว +10

    Uiters swak Arno. 'n regte pot gemors. 'n mens kan sien jy het nie 'n idee waaroor jag gaan nie. Jy moet maar eerder by die watergat in die dorp bly.

  • @gerhardvanderwesthuizen1238
    @gerhardvanderwesthuizen1238 5 ปีที่แล้ว +27

    Swak! Jy maak jou naam gat Arno!

  • @mariniquepieterse1827
    @mariniquepieterse1827 3 ปีที่แล้ว

    Love dit

  • @martinlodewyks2574
    @martinlodewyks2574 5 ปีที่แล้ว +4

    Nice song Arno, hom het ek nou geniet!!

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 3 ปีที่แล้ว

    Awesome song ❤️❤️❤️

  • @rowanzerf
    @rowanzerf 5 ปีที่แล้ว +14

    Safari and Outdoor and SAB should be put to task. They are promoting the combination of Alcohol and firearms by association with this video. Besides the fact that it depicts such a bad image for the true hunters out there, it makes it even more painful to watch with such a kak song accompanying it.

    • @Toxxyc
      @Toxxyc 5 ปีที่แล้ว +4

      Safari and Outdaar have apparently distanced themselves from this video already. They are NOT condoning it.
      EDIT: I have seen their "distancing". It's not very convincing. In short they say they hope it "blows over". Disappointing, really.

    • @riaanleroux_za
      @riaanleroux_za 5 ปีที่แล้ว

      @@Toxxyc Where did they respond?

    • @dieseldog1100
      @dieseldog1100 5 ปีที่แล้ว +1

      @@riaanleroux_za
      Ons het ‘n hele paar navrae gehad oor ‘n musiek video wat die Safari handelsmerk vertoon en die indruk skep dat dit ‘n Safari Outdoor produksie is. Daar het ‘n amptelike navraag van SA jagters gekom wat ou vriende en ondersteuners van Safari is vir etlike jare al. Hieronder die geskrewe antwoord van Outdoor Investment se Hoof Uitvoerende Beampte:
      Hallo Fred,
      Dankie vir die lekker gesels vroeër en vir die goeie oop verhouding wat ons met jul kan hê.
      Ons het op geen manier iets te doen met die produksie of storielyn van Arno se video nie. Ons bemarkings afdeling het hul toestemming gegee om in ons winkel video te skiet en die handelsmerk te vertoon, maar ons het self eers die video gesien na hy vrygestel is wat moontlik ‘n oorsig was in retrospeksie.
      Ek dink Arno se video is tong in die kies en oordrewe soos sulke produksies maar is. Of dit wel snaaks is, is ‘n debat wat die ouens gerus met Arno kan hê.
      Op geen manier is dit hoe ons, ons handelsmerk posisioneer nie en dit is ook nie hoe ons jag sien of probeer uitbeeld nie. Ons het, soos ek gesê het, niks te doen gehad met die produksie nie. Arno is wel ‘n ou kliënt en op professionele vlak ‘n vriend van ons besigheid en derhalwe het ons hom ondersteun.
      Ek is jammer om te hoor daar is ongelukkigheid. Ek hoop maar almal kan ‘n groot asem vat en die kwessie kan oorwaai.
      Vriendelike groete,
      _________________
      SAFARI OUTDOOR
      Stellenbosch - Pretoria - Rivonia - Boksburg - Wes Rand (Cradlestone)

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 ปีที่แล้ว +2

      Fuck yeah! Love me some guns and beers! Stop being a little bitch!!!

  • @bekkerbosbeer3453
    @bekkerbosbeer3453 5 ปีที่แล้ว +1

    Awesome Baie nice

  • @luanschmidt9161
    @luanschmidt9161 3 ปีที่แล้ว

    lekker mense

  • @wesselvandermerwe6586
    @wesselvandermerwe6586 5 ปีที่แล้ว +5

    So vir jou gaan jag oor suip, girls en bokke kwes. Die video sou beter wees as jy n paar van jou vriende gekwes het en hospitaal toe moes jaag. Uiters swak voorbeeld van jag die!!

  • @corneduminy9339
    @corneduminy9339 5 ปีที่แล้ว +2

    Gee ons jagters net n slegte naam!!!

  • @danbezuidenhout1125
    @danbezuidenhout1125 5 ปีที่แล้ว +10

    Jou lewe begin seker waar die teerpad eindig?
    Ek hoop iemand vat jou ordentlik aan oor die belaglikheid.

  • @marlouisefaber1775
    @marlouisefaber1775 4 ปีที่แล้ว

    Jahh ne mis daai tye waar jy plaas toe kon gaan

  • @jacovanrensburg2362
    @jacovanrensburg2362 5 ปีที่แล้ว +5

    Arno. In Maroela Media raak jy kwyt:
    “Ons is almal pa’s van jong seuns en ons strewe daarna om hulle te leer dat jag en vuurwapens nie speletjies is nie”
    Maaaar dan gaan staan en maak jy so donnerse swak video wat HEELTEMAL teen dit indruis !
    Hoe werk jou kop ou bul ?

  • @gerhardbrits8839
    @gerhardbrits8839 5 ปีที่แล้ว +5

    SWAK SWAK SWAK!!!!!!!!!!!!!!!

  • @seanjohnson2829
    @seanjohnson2829 5 ปีที่แล้ว +9

    Well said Diesel. Hierdie is KK middel A

  • @aliciaalberts30
    @aliciaalberts30 3 ปีที่แล้ว

    vertel oons bietjie van koekepan in Rooiberg

  • @wilmavanschalkwyk4915
    @wilmavanschalkwyk4915 3 ปีที่แล้ว +1

    😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @franzvanrooyen372
    @franzvanrooyen372 5 ปีที่แล้ว +2

    sies

  • @whiteyengelbrecht9751
    @whiteyengelbrecht9751 5 ปีที่แล้ว +1

    Arno, groot fout met die vuurwapen wat geval het, want dit kos geld as die vuurwapen iets sou oorkom. Ek jag al 50 jaar, en nog nooit het daar meisies uit die bos uitgekom nie. Meeste van die mense is skynheilig want almal kuier lekker op 'n jagtrip. Veral die eerste aand. Ek is bly ek het nog nooit saam met 'n koffie grinder en beskuit bende gaan jag nie. Dit moet moer vervelig wees.

  • @henrokriel5140
    @henrokriel5140 3 ปีที่แล้ว

    😎🔫

  • @fcvdbergh2037
    @fcvdbergh2037 5 ปีที่แล้ว +6

    Dit is uiterse swak smaak en vereis dat die video verban word. Arno jy behoort van beter te geweet het.😡

    • @michielnel88
      @michielnel88 5 ปีที่แล้ว +1

      Ag gaan vlieg in jou moer man!! Jy was nog seker nooit op 'n boys jag trip nie! Jy mis uit!!

  • @hestererasmus748
    @hestererasmus748 5 ปีที่แล้ว +1

    Leelik

  • @liezel432
    @liezel432 5 ปีที่แล้ว +3

    Ek lag oor hoe die mans cover oor die girls in bikini's.... As hulle vrouens die video sien sal hulle nooit weer mag gaan jag nie. (tong in die kies)

    • @oomxena5355
      @oomxena5355 5 ปีที่แล้ว

      I want to see a hunting trip without dop.

    • @liezel432
      @liezel432 5 ปีที่แล้ว

      @@oomxena5355 Dit sal nooit gebeur nie. Lol

  • @lynette599
    @lynette599 5 ปีที่แล้ว +5

    Gaan niemand praat oor Fatman wat 'n groot rol speel in hierdie 'produksie' nie?? Sy beeld by my is vir ewig geskaad. En Arno, om nou te skuil agter die holgeryde verskoning van 'satire' en 'komedie' t.o.v. baie sensitiewe kwessies in Suid-Afrika, nl. jag en vuurwapen-besit, dra nie water nie. Maak ons 'komiese' en 'satiriese' videos van plaasmoorde en vra dan "waar is jul humorsin" wanneer mense dit nie snaaks vind nie en aanstoot neem?

  • @harryz450f4
    @harryz450f4 5 ปีที่แล้ว +10

    Pot. Kak

  • @chloestevens1374
    @chloestevens1374 5 ปีที่แล้ว +1

    Almal se nou so slegte goed oor dit video..dis net n video en dis nie tese hulle jag rrg so nie ...

    • @charmainebehr1061
      @charmainebehr1061 5 ปีที่แล้ว +2

      Dankie tog iemand wat breins het. Sies skaam my vir julle vieslike tale wat julle gebruik.

  • @roysloandebruin157
    @roysloandebruin157 5 ปีที่แล้ว +3

    Baie baie swak, maak jagters se naam sleg!!!

  • @jan20014
    @jan20014 5 ปีที่แล้ว +3

    Swak