Absoluut n FANTASTIESE liedjie. FANTASTIES verby. Dis nou die 19de April 2016. Die liedjie is ge-upload op 5 Mei, 2015. Hoe de hel het so baie tyd verloop voor ek van die liedjie te wete gekom het?? Dankie aan Bokradio. Sonder julle sou ek nie van die liedjie geweet het nie. More speel ek die liedjie vir my kollegas by die werk. Spreek tot my siel.
Dankie Martelieze Brink RSG dat jy vanoggend 9.30? 30 Sept 16 my ore oorrompel het met hierdie pragtige lied. 1ste keer wat ek dit gehoor het. So met die eerste strofe het ek begin twyfel,."is dit Ingrid Jonker,want die woorde is diep,diep".My onmiddelik gewend na YT om dit te herbeluister, en daar was hy. Enigiemand wat belang stel in die geskiedenis van die antieke tydperk sal seker met my saamstem dat Antonie,met sy krulbos en baard lyk soos 'n Romeinse generaal, van 2,000 jaar gelede wat ,'n draai kom maak het. Dankie vir hierdie talent.
Afrikaanse musiek het ongelukkig min om op trots te wees, maar hier en daar is daar eilande van uitmuntendheid. Herman van den Berg, Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en enkele ander. Hierdie interpretasie van Antonie de Jager se komposisie is betowerend, en gee hoop vir meer kwaliteit om verkope te kry. Laudo het lankal sy talent in Aking en ander samewerkings bewys. Dis 'n kombinasie wat nog baie meer musiek die lig moet laat sien.
Absoluut die beste song wat ek nog gehoor het! Nostalgies verby... verdien meer om op die lug gespeel te word! Go Laudo!!
Eks nie 'n ou wat van afrikaanse musiek gewoontlik hou nie, maar hierdie is uitstekend. Hoekom is dit nie op Spotify nie?!
Verseker die beste Afrikaanse lied in n laaaaang tyd. Mal daaroor !!!!! Laat jou alles neer sit en net luister. Dit connect met jou binneste !!
Absoluut die beste Afrikaans liedjie in 'n laaaaang tyd!! 'n Treffer!!
Brilliant!!!
Wanneer kom die song op itunes uit??
Wag al vir 10 jaar 🎧 ....
Dankie tog. Daars tog wel goeie Afrikaanse musiek. Raar maar tog daar.
Pragtig. Op RSG gehoor op my langpad van die werk af. So nostalgies.
Absoluut uitstekend!! Dit laat die verlange na die karoo in my brand..!!
My musiekkeuse lê diep klassiek, maar die stuk is aangrypend mooi. Welgedaan!
My gunsteling Afrikaanse liedjie!
Wonderlik. Maak dit asseblief beskikbaar op iTunes sodat ons dit kan koop.
Great song, heard it a few years ago. Still sounds good!! Still not on iTunes😢
Een van 'n handvol briljante Afrikaanse liedjies ... op internasionale peil!
Hoekom is hierdie stuk goud nie op Itunes nie??? Hiedie is 'n heavy underrated song!
Baie mooi liedjie.
Absoluut n FANTASTIESE liedjie. FANTASTIES verby. Dis nou die 19de April 2016. Die liedjie is ge-upload op 5 Mei, 2015. Hoe de hel het so baie tyd verloop voor ek van die liedjie te wete gekom het?? Dankie aan Bokradio. Sonder julle sou ek nie van die liedjie geweet het nie. More speel ek die liedjie vir my kollegas by die werk. Spreek tot my siel.
Dis n liedjie wat oor en oor in jou kop en siel draai. Een van bitter min oorspronklike wysies in die Afrikaanse popmusiek.
2018
Dankie Martelieze Brink RSG dat jy vanoggend 9.30? 30 Sept 16 my ore oorrompel het met hierdie pragtige lied. 1ste keer wat ek dit gehoor het. So met die eerste strofe het ek begin twyfel,."is dit Ingrid Jonker,want die woorde is diep,diep".My onmiddelik gewend na YT om dit te herbeluister, en daar was hy. Enigiemand wat belang stel in die geskiedenis van die antieke tydperk sal seker met my saamstem dat Antonie,met sy krulbos en baard lyk soos 'n Romeinse generaal, van 2,000 jaar gelede wat ,'n draai kom maak het. Dankie vir hierdie talent.
Daai is Laudo Liebenberg wat jy daar sien/hoor
Dankie Ben vir die regstelling.Die titel het my seker op 'n dwaalspoor laat beland. Bietjie verwarrend.tjuus.
Geen probleem. Laudo het 'n besondere stem, hy is aKing se lead singer. Ek dink Antonie is die skrywer van hierdie pragtige song.
Ben Potgieter Jip Antonie de Jager is die skrywer. Uroloog van Bloemfontein
Beste afrikaanse lied wat ek nog al gehoor het.
eric kry hoendervleis as ek dit op die radio hoor.
Love Laudo Liebenberg!!!! Thanx an DHF - fantastiese stem!!! ♡♡♡♡
Laudo is in aKing.
Top song
Wow so mooi❤
Neem aan daar is moontlik 'n solo album oppad? Epic!
Uitstekend!
Afrikaanse musiek het ongelukkig min om op trots te wees, maar hier en daar is daar eilande van uitmuntendheid. Herman van den Berg, Laurinda Hofmeyr, Anna Davel en enkele ander. Hierdie interpretasie van Antonie de Jager se komposisie is betowerend, en gee hoop vir meer kwaliteit om verkope te kry. Laudo het lankal sy talent in Aking en ander samewerkings bewys. Dis 'n kombinasie wat nog baie meer musiek die lig moet laat sien.
Ongelukkig is die honderde ander Afrikaanse musikante ingestel op "kitch, doef doef" vervelige klanke.
Mal mal mal song!!! Eerste keer gehoor op RSG en dadelik daarvan gehou!
sopas eerste keer gehoor op rsg, hoekom is daar so min van hierdie skryfwerk in ons musiek bedryf...kan amper Lucas se stem hoor
Mooi Antonie!
Briljant!!😮🎉🎉
Hoe het dit nie meer views nie?!!?
Reinhardt, ek stem heeltemal met jou saam. Eks geskok om die min views te sien. Hierdie is n FANTASTIESE liedjie. Absoluut fenominaal!!!
Want almal hou mos van vlak afrikaanse jol treffers.
Is daar ‘n moontlikheid dat dié great song beskikbaar gestel kan word op iTunes of Apple music asseblief?
ek soek met 'n seerhart na hierdie liedjie op itunes....maar ek kry hom nie!!!
Het dit onlangs op RSG gehoor oppad werk toe...wow...ek hou hiervan.
Waar kan mens hierdie song aflaai?
Ja neh as ons soe plaas toe ry
Beste ooit hoop daar is nog op pad.
ek luister die al 6 jaar op TH-cam. waar kan mens dit aflaat
dis wat musiek is vir my
net woorde wat sin maak.. saam met die musiek wat sin maak
Ek dink ek sal hierdie liedjie kan luister van Pretoria tot op Bloubergstrand.
laudo liebenberg of antonie de jager?
Laat my dink aan die N1
Skitterend
ja shit, wies die skrywer...skryf asb nog
Pierre Le Roux Antonie de Jager
Ek is mal hieroor en ek is nie gewoonlik erg oor Afrikanse musiek nie - in klas van sy eie: die stem en die lied... doe so voort!!!
ai tog. ek is darem bly jy het dit nie gese nie.
mooi liedjie. maar hoekom so dramaties? smaak my afrikaanse liedjies is of te kommen of te diep
Gerhard, as ek myself nie bedink het nie het ek vir jou gese om te f..of!!!, maar toemaar, ek sal dit nie se nie.
Dalk is jy net te vlak vir hierdie tipe musiek. Jammer, Gerhard.