Lindie (1971) (HD-1080p weergawe is ook gelaai)
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 10 ก.พ. 2025
- As per the 'Copyright Act 98 of 1978' of South Africa this film is now 'Public domain' and no Copyright applicable:
'Cinematograph films and photographs, fifty years from
the end of the year in which the work is lawfully made
available to the public or, failing such an event within
fifty years from the making of the work, fifty years from
the end of the year in which the work is made.'
Dit was so goed om weer hierna te kyk. Bring al die mooi van gister se skoon films terug. Baie dankie vir die deel van die film❤😊
Baie dankie Nostalgiese herinneringe van die goeie ou dae !!!
Dankie Tillie vir al jou moeite met die films, ek geniet dit baie.
Uit die Skatkis van ons ou juwele.... Baie dankie vir die plasing van die film... NOOIT geweet Lance James was akteurs nie. Man van vele talente......
Nog uit ons mooi wereld gewees en onskuldig.afrikaanse christen mense.pragtig
So Baie Baie dankie. Dit word Baie waardeer. 👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻❤️
So mooi en weer nuut om te luisterDanjie❤😂🎉
Baie, bake dankie Tillie... !!
Baie Dankie Tillie.
Dit voel so goed om na meer as 40 jaar weer te onthou hoe wonderlik my grootword jare was. Die morele waardes en hande vat was so deel van ons❤
Dankie dankie dankie
Baie dankie baie geniet het al vergeet van die fliek ons sal nog wil sien
Dit is 'n behoorlike skatkis.. Baie dankie Tillie.
‘n Skatkis van Afrikaanse films.♥️👍
Danksy die Nasionale Filmargief in Pretoria wat rolprente van 1916 af al bewaar. 🙂
Hello Tillie, dankie vir die films, pragtig. Tillie hoe kan mens weer die volgende seriese terug kry, iemand dit verwyder van youtube, Konings, Torings, Meeulanders, Sterretjie en Agter elke man. Die persoon het Episode beskikbaar gestel, en dan wou hy he kan jy die ander by hom koop. Dis nou alles verwyder.
Kontak die SABC hiervoor. 😊
Real Sunday movie. Slooow
Baie dnk vir flieks geniet elke oomblik ek 70jr so dis ou flieks baie dnk vir mooi herreringe groete
Sjoe, advertensies elke 5 minute!
Kry 'n adblocker: baie maklik om af te laai.