Wonder net hoekom die oorspronklike akteurs se stemme nie gebruik is nie. Ek het Jaques Loots se stem erken as die sakeman in die kantoor en Dawid Swart se stem is ook nie gebruik nie. Dit doen nie afbreuk aan die storie nie, maar net gewonder hoekom? Ek is 71 en geniet dié rolprente uit my prille jeug😅😅😅😅😅 Baie dankie, dit bring die wonderlikste herinneringe terug!!😊
Lovely thanks very much from South Africa ❤
Baie dankie goeie rolprent gewees
Wonder net hoekom die oorspronklike akteurs se stemme nie gebruik is nie. Ek het Jaques Loots se stem erken as die sakeman in die kantoor en Dawid Swart se stem is ook nie gebruik nie. Dit doen nie afbreuk aan die storie nie, maar net gewonder hoekom?
Ek is 71 en geniet dié rolprente uit my prille jeug😅😅😅😅😅
Baie dankie, dit bring die wonderlikste herinneringe terug!!😊
Baie rolprente is destyds so gemaak, bv Jamie Uys se THE GODS MUST BE CRAZY waar sy stem met Graham Armitage s'n oorgedub is.
Oulike storie