Vetkoekpaleis,S1,Ep5

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.ย. 2024
  • Episode 5: Die mechanic, die bakkie, die trein en die koei, Frikkadel se probleme begin wanneer hy sy bakkie laat diens. Eers skryf hulle sy bakkie af en dan lieg hulle vir hom. Na groot drama en prokureursbriewe los hy die probleem op en hy kry 'n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word uit 'n sertifikaat uit verneuk maar Worsie gee baie goeie raad. Asof dit nie genoeg is nie word Boeboe deur 'n jaloerse vrou bygedam.

ความคิดเห็น • 63

  • @user-hk1fn9db1w
    @user-hk1fn9db1w 8 หลายเดือนก่อน +2

    Awesome 😂😂😂😂😂😂awesome thanks Keep

  • @louisfourie4557
    @louisfourie4557 ปีที่แล้ว +8

    Ek kyk nounog Des 2022 elke aand op utube... Geniet dit gate uit !

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 7 หลายเดือนก่อน +3

    Ai lekker man lekker... Dit word nie meer so gemaak nie. Baie dankie Pieter en Willie, en die hele gang.... 😂😂❤❤

  • @carolgillespie9879
    @carolgillespie9879 3 ปีที่แล้ว +23

    Vetkoekpaleis bly Tops!! Baie dankie, geniet elke episode terdeë!

  • @user-gt6kq6dv8n
    @user-gt6kq6dv8n 2 หลายเดือนก่อน

    Kyk ook manog elke aand n episode

  • @user-yi4ik9zr9x
    @user-yi4ik9zr9x 6 หลายเดือนก่อน +1

    Ek is mal oor hulle

  • @siegfriedwurth5928
    @siegfriedwurth5928 5 ปีที่แล้ว +6

    Geniet dit baie

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 ปีที่แล้ว +1

    Sal nooit moeg raak vir vetkoek paleis!!
    Kyk elke dag ñ paar episodes..
    Bring asb terug op TV!!❤

  • @westwes2779
    @westwes2779 3 ปีที่แล้ว +3

    Ik hou zo veel van deze aflevering want ik ben naar Holland verhuisd. Dit blijft well 1 van me programas dat ik blijf kijken samen met 7e laan en die grapen van ons oom tolla. ❤️ I will never forget my roots and my kids will know there roots to by seeing this. TNX fore the upload.

  • @user-xr5uo1qi1g
    @user-xr5uo1qi1g 8 หลายเดือนก่อน

    dis hoekom my MNR ANDRIES FOURIE ........TOY maar by my SAMANTHA Tannie poppie moes bly en ek glo hy sou maar ja ek miss hom so vrek baie ag ten minste lag ek my gat af vir n slag maak op v die dae wat ek hom so miss en snot en trane huil nie eens te prt oor my kinders nie en ag soma maar almal😢😤

  • @Brainy_Haul_2851
    @Brainy_Haul_2851 4 ปีที่แล้ว +8

    Waar is seasoen 3, 4, en 5

  • @gavinflanigan709
    @gavinflanigan709 9 ปีที่แล้ว +33

    I actually enjoy vetkoek paleis more than any other Afrikaans sitcom, No excessive swearing, No out right sexual comments. Brilliant word play and comedy without getting "dirty", VETKOEK PALEIS IS BAKGAT!!!

    • @anne-martengelke6217
      @anne-martengelke6217 6 ปีที่แล้ว +3

      Gavin Flanigan Kyk Orkney Snork nie

    • @bernabekker3235
      @bernabekker3235 3 ปีที่แล้ว +2

      @@anne-martengelke6217 ek wou ook nounet se lol

    •  3 ปีที่แล้ว +1

      Definitief albeit Uitstekende programmer. Orkney Snork Nie sowel as Vetkoekpaleis. Sterkte 💯🙏💪💃❤️✔️🎉💐

    • @aletpitout
      @aletpitout 11 หลายเดือนก่อน

      ​@@bernabekker32351

  • @desireemagor5267
    @desireemagor5267 2 ปีที่แล้ว +31

    Ek kyk dit elke week laat my klein Klein kinders dit ook kyk ek het groot geword met dit...Dankie Afrikaans is puik🇿🇦

  • @nealenhangford8189
    @nealenhangford8189 10 ปีที่แล้ว +10

    Ons eie monument ai vetkoekpaleis waars jy heen

  • @wernervanwyk1405
    @wernervanwyk1405 4 ปีที่แล้ว +4

    Funny 😀😀😀😀😀😀😀😀😀

  • @elizmatheunissen9018
    @elizmatheunissen9018 7 ปีที่แล้ว +6

    LOVE DIT💜💞👑👑🎀🎀🌍🗻🗻💐⭐🌟🌠

  • @martiebam9703
    @martiebam9703 2 ปีที่แล้ว +2

    Lekker lag Is goed Vir ons almal...ek kyk gereeld.....

  • @kyleerick6065
    @kyleerick6065 4 ปีที่แล้ว +4

    NICE😂

  • @lindivorster8227
    @lindivorster8227 7 ปีที่แล้ว +23

    ek love dit...Dis fantasies ek mis die ou dae waar vetkoekpaleis op die TV gespeel het

  • @leonhayes7080
    @leonhayes7080 4 ปีที่แล้ว +3

    Is daai Schalk Burger 😅

  • @zeldahildareid8339
    @zeldahildareid8339 5 ปีที่แล้ว +9

    lag nog altyd as ek dit kyk......

  • @sophiavanloggerenberg2677
    @sophiavanloggerenberg2677 3 ปีที่แล้ว +1

    Goeie komedies nog kon darem lekker lag vir hul dinge

  • @leeannemulder4156
    @leeannemulder4156 ปีที่แล้ว

    Love it just a pity they are removing some of vetkoek and Orkney snorkie

  • @mariafourie7842
    @mariafourie7842 4 ปีที่แล้ว +7

    Stoute Boeboe

  • @trudieboshoff4045
    @trudieboshoff4045 4 ปีที่แล้ว +9

    Jis eks laatste lykit my. Al wat verander in die show is die ads. Hieri is ook die eerste keer wat ek in afr comment.

  • @helenpetersen3129
    @helenpetersen3129 ปีที่แล้ว +1

    Dankie vir die heerlike tydjie van lag

  • @anjatredoux2588
    @anjatredoux2588 5 ปีที่แล้ว +4

    Julle is baie goed

  • @loullacharalambous8818
    @loullacharalambous8818 5 ปีที่แล้ว +12

    My gunsteling sitcom, i so so love it!!!!!

  • @mondolee5920
    @mondolee5920 3 ปีที่แล้ว +1

    I swear Boeboe looks like Caroline from the vampire diaries

  • @nicolleannoppermanvantonde5378
    @nicolleannoppermanvantonde5378 9 ปีที่แล้ว +4

    Ek hou van fetkoepaleis

  • @conradvolschenk7637
    @conradvolschenk7637 6 ปีที่แล้ว +3

    Izzit

  • @ShadowRDSA
    @ShadowRDSA 7 ปีที่แล้ว +4

    who is they guy at 15:41? looks famous

    • @zandervanniekerk6827
      @zandervanniekerk6827 6 ปีที่แล้ว

      Llewellyn Herbet

    • @elsievanrooyen1788
      @elsievanrooyen1788 6 ปีที่แล้ว

      In die vidio sê hul hy is ń ATLEET

    • @Jorrie86
      @Jorrie86 4 ปีที่แล้ว

      Marcel Schoeman

    • @jacobarnard1578
      @jacobarnard1578 4 ปีที่แล้ว

      Bio
      Marcel Maximilian (formerly known as Marcel Schoeman) is a South African singer, artist and former actor best known to television viewers for his starring role as Fransie in the period drama series Torings, in 1994, for which he was nominated for an Artes Award for Best Actor.
      His professional experience pertaining to dramatic arts included revue, cabaret, comedy, children's theatre and radio dramas. He did corporate video's and voice work for advertising and dubbing from 1991-1999, including various voices for animation.
      In later years he has mainly concentrated on fine art (oil painting). His other interests are singing, playing the guitar and harmonica.
      Marcel performs under the stage name Marcel Maximilian and could be seen in a touring show which included songs by Bob Dylan.
      His hobbies comprise hiking, taking the scenic route and playing squash.

  • @mariettemeyer3393
    @mariettemeyer3393 10 ปีที่แล้ว +13

    Ek het dit baie geniet. Waar is die dae heen waar Vetkoekpaleis ons vandag se Binneland of 7de Laan was. Mis dit baie

  • @TGBAgentOrange
    @TGBAgentOrange 11 ปีที่แล้ว +4

    "izzit!"

  • @Ama-hi5kn
    @Ama-hi5kn ปีที่แล้ว

    6:07 xD

  • @ndapandanhinda9579
    @ndapandanhinda9579 7 ปีที่แล้ว +7

    "eat now,pay waiter"lag my klaar

  • @pooknuckle13
    @pooknuckle13 12 ปีที่แล้ว +7

    "eat now, pay waiter..."

  • @elizmatheunissen9018
    @elizmatheunissen9018 7 ปีที่แล้ว +5

    HAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA 😁😁😂😂😁😁😂😂😁😁😂😁😂😁😂😁😂😁😂😁😂😁😂😁😂😁

  • @jobtjiho4484
    @jobtjiho4484 3 ปีที่แล้ว

    Ythuu8

  • @elizmatheunissen9018
    @elizmatheunissen9018 7 ปีที่แล้ว +4

    LOVE DIT💜💞👑👑🎀🎀🌍🗻🗻💐⭐🌟🌠