ขนาดวิดีโอ: 1280 X 720853 X 480640 X 360
แสดงแผงควบคุมโปรแกรมเล่น
เล่นอัตโนมัติ
เล่นใหม่
Dit was nou so lekker om hierna te kon kyk! My hart is vol heimweë oor ons mense en land.
Ons het so 'n Opel gehad in '85.. Ek is nou 49 en sal daai karretjie nooit vergeet nie..
Sit asb nog Flinkdink programme op. Dankie Dirk
Gosh these guys were smart...
Omtrent R5000 werd in 1982. 10 keer meer as die tweede prys.
Dankie vir hierdie opname, Louis ! Baie nostalgies om dit weer te sien. (die klank is net bietjie sag !)
My eerste kar was so 'n Opel
Dit was een van my gunsteling programme op tv. Dankie :)
Nice! How did the show work? Looks like a South African version of Sale of the Century, or maybe Split Second.
It was a quiz show on general knowledge. No selling involved whatsoever. 🤙🏼
wel gedaan Louis!
Ek dink Dirk Laurie was 'n prof in Statistiek by die PU vir CHO. Hy was ook gebruik vir kommentaar tydens nasionale verkiesings.
Jis 500 rand. Halwe tenk petrol vandag.
Jy het daardie motor dubbeld en dwars verdien ! Baie geluk (30 jaar na die tyd) !
Did he really do flinkdink tho?
En nou gaan ons die Opel Kaddet laat luier in die atiljee en dit dit vul met koolstof moonoksied.
Ekt groot geword in Kimberley en ek was verbaas met die antwoord
Deesdae kan die R500 wat die ander manne elk gewen het nie eers daai Opel se tenk vol maak nie.
R500 in 1982 het omtrent die koopkrag van R20 000 in 2020 gehad
Deesdae smaak dit my jy moet net jou naam ken dan kan jy 'n kar wen.