Modder rivier baber popping 12 Feb 2023 (How to do popping/prop vir baber / catfish / barbel)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 12 ก.ย. 2024
  • Modder rivier baber popping 12 Feb 2023
    If you are interested in a guided learning trip on Kalkfontein or on the Vaal River close to Bloemhof dam, please contact Dirk and Pierre via email pehertzog@gmail.com or send a WhatsApp message to Pierre on 0835661756.
    If you like catching Cats on Lure, join our FB group:
    / 1079334206288120
    Al die Dorsalfish produkte is beskikbaar via die online winkel. (Courier opsies vir tot so min as R60) www.dorsalfish...
    Die baber Toffie sal binnekort in meeste hengel winkels wees. Indien dit nie by jou gunsteling winkel beskikbaar is nie vra dat hulle ons kontak via die Dorsalfish website of hulle kan vir Dirk ‘n WhatsApp stuur by 0787981793.
    www.dorsalfish...
    Popping techniques playlist:
    • Popping tips for Catfi...
    Trip playlist:
    • Trip videos

ความคิดเห็น • 8

  • @dirkhertzog3075
    @dirkhertzog3075 ปีที่แล้ว

    Awesome

  • @DIY3DSkills
    @DIY3DSkills ปีที่แล้ว

    Ek moet sê...... Ek voel die jaloesie knaag aan my... Of daar nou Babers gebyt het of nie.

  • @herberthills5949
    @herberthills5949 ปีที่แล้ว +1

    Hoekom tussen die pumpkin en die is daar ń lyn

    • @herberthills5949
      @herberthills5949 ปีที่แล้ว +1

      Die ou met die camo bree rand hoed tel ń baber uit die water lyk soos ń blou pumpkin lyk of daar lyn tussen die pumpkin en die hoek is skat hom seker 80mm lank

    • @herberthills5949
      @herberthills5949 ปีที่แล้ว +1

      7min 28sek in die video

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  ปีที่แล้ว

      Herbert, ons sak in sekere gevalle die hoek so 3cm. Ek het proewe gedoen en gevind dat dit die,"hookup" verhouding verbeter.

    • @herberthills5949
      @herberthills5949 ปีที่แล้ว

      @@dorsal-fish ok ok dankie maak sin. Wonder of ek dit ook kan try. Hier by ons dam kry ek kort kort ń vat en hy los weer dadelik. Dankie

    • @dorsal-fish
      @dorsal-fish  ปีที่แล้ว

      Dit maak verseker n verskil.