PODSENDING | Kerkwees Vandag: 'n Gestuurde Avontuur (Episode 1 met Nico en Tom)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 8 ก.ย. 2024
  • "Die geskenk van die gemeenskap van gelowiges lê in die informele spasies", vertel Tom want, soos Nico tereg sê, "Mense het die behoefte om die tafel langer te maak".
    Dr Nico Simpson, uitvoerende hoof van Bybel-Media, en Dr Tom Smith, hoof van Excelsus, gesels, onder andere, oor tegnologie in die kerk en die spoed waarteen ons geforseer word om leef.
    Nico wys 'geloof in prentjies' en vra 'n belangrike vraag: "Is verandering in die kerk 'n lys van goed wat jy moet doen of 'n proses waaraan jy deelneem?"

ความคิดเห็น • 1