Weskus News Channel
Weskus News Channel
  • 38
  • 1 241 717
DWARSKERSBOS. As ons twee eers getroud is (1984)
'n Komedie van 1984 oor die lief en leed van ‘n doodgewone afrikaanse gesin in die stad. Met Hannah Botha, Ernst Eloff, Wilna Snyman, Alex Heyns, Cyrilene Slabbert, Selma van der Vyver, Ryno Hattingh, Sally Campher, Eric Nobbs en Stefan Foord.
มุมมอง: 99 640

วีดีโอ

VREDENBURG. Oom Banny Koegelenberg op "Maak 'n Las" (Saterdag 2 Oktober 1999)
มุมมอง 762K8 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Oom Banny Koegelenberg van Vredenburg as gas op "Maak 'n Las" saam met Tolla van der Merwe, Nico Nel en Mossie Mostert. Gebeeldsend op Saterdag 2 Oktober 1999.
VREDENBURG. Dr Wynand Malan by die begrafnis van mnr Ben van der Vijver (Wo 19 April 1995)
มุมมอง 4718 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. 'n Klankopname van dr Wynand Malan, oud-burgemeester, se huldeblyk by die begrafnisdiens van oud-skoolhoof, voormalige raadslid en leier-ouderling Ben van der Vijver in die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk.
VREDENBURG. Ds Cobus Vermeulen by die begrafnis van mnr Ben van der Vijver (Wo 19 April 1995)
มุมมอง 4098 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. 'n Klankopname van die gebed en bedankings wat ds Cobus Vermeulen doen tydens die begrafnisdiens van oud-skoolhoof van Hoërskool Vredenburg, voormalige munisipale raadslid en leier-ouderling Ben van der Vijver in die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk op Woensdag 19 April 1995. Ds Vermeulen is die plaaslike leraar van die NG Gemeente in Afrika (die Xhosa-gemeente).
VREDENBURG. Begrafnis van oud-skoolhoof Ben van der Vijver (Woensdag 19 April 1995)
มุมมอง 3948 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. 'n Klankopname van die begrafnisdiens van die oud-skoolhoof van Hoërskool Vredenburg, munisipale raadslid en leier-ouderling van die NG Gemeente Vredenburg-Akkerdyk. Diens vind plaas op Woensdag 19 April 1995 vanuit die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk waarna mnr. Van der Vijver ter ruste gelê word in die Vredenburg-Dorp-begraafplaas. Begrafnisdiens word waargeneem deur ds...
VREDENBURG. Ds Alex Gerber se begrafnis (Sondag 13 Desember 1987 om 3nm)
มุมมอง 7828 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Begrafnis van ds. Alex (Alexander Florus) Gerber op Sondag 13 Desember 1987, gebore op 3 September 1926. Ds. Gerber is in 1975 beroep na die NG Kerk Vredenburg (Moedergemeente) in die plek van ds. Jannie van der Merwe. Ds. Van der Merwe was saam met ds. Piet van Zyl die twee leraars van die NG Vredenburg-gemeente, maar ná die NG Gemeente Vredenburg-Akkerdyk op 25 Sept...
VREDENBURG. China se nasionale vlag wapper voor die munisipale kantore (Dinsdag 12 Januarie 2016)
มุมมอง 5028 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Inwoners én munisipale amptenare van Vredenburg is hoogs ontsteld toe die Suid-Afrikaanse vlag onder die DA-beheerde Raad op Dinsdag 12 Januarie 2016 voor die munisipale kantore in Vredenburg vervang word met China se nasionale vlag om "die afvaardiging van China wat ons vandag besoek welkom te laat voel" soos 'n DA-raadslid dit stel. Oor die algemeen is Suid-Afrikane...
SALDANHA. TV-Nuus op Dinsdag 3 Februarie 1998 oor onrus by Saldanha Staal.
มุมมอง 2.4K8 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. TV-Nuus berig op Dinsdag 3 Februarie 1998 oor onrus by Saldanha Staal. Die nuusleser is Riaan Cruywagen.
LANGEBAAN. Plaaslike sanger Boy Basson met sy eie liedjie "Mossels en Vis" (Ma 17 November 2003)
มุมมอง 5K8 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Tydens die Mosselfees in Langebaan word plaaslike sanger Boy Basson deur die kykNET-program "Fiësta" met sy eie komposisie "Mossels en Vis" op beeld vasgelê. Die program word op Maandag 17 November 2003 gebeeldsend.
VREDENBURG. Stadsklerk John de Klerk oor die munisipale verkiesingsuitslae (Wo 6 Desember 2000)
มุมมอง 3988 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Woensdag 6 Desember 2000, die dag ná die munisipale verkiesing van Dinsdag 5 Desember, word stadsklerk John de Klerk voor die munisipale kantore in Vredenburg direk op nasionale televisie uitgevra oor die uitslae in die nuwe Saldanhabaai-munisipaliteit (tot met die verkiesing bekend as die Weskus Skiereiland Oorgangsraad) waarin nie een van die twee grootste politieke...
VREDENBURG. Dr Wynand Malan se huldeblyk aan mnr Jurgens Potgieter (Woensdag 22 Maart 1995)
มุมมอง 1508 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Dr. Wynand Malan lewer 'n huldeblyk tydens die begrafnisdiens van oud-stadsklerk, mnr. Jurgens (Pottie) Potgieter in die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk op Woensdag 22 Maart 1995.
VREDENBURG. Begrafnis van mnr. Jurgens Potgieter, oud stadsklerk (Woensdag 22 Maart 1995)
มุมมอง 2988 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. 'n Klankopname van die begrafnisdiens van mnr. Jurgens Potgieter, oud-stadsklerk van die Vredenburg-Saldanha Munisipaliteit. Die diens vind plaas op Woensdag 22 Maart 1995 vanuit die NG Kerk Vredenburg-Akkerdyk, die gemeente waarin oom Pottie gewoon het, en waar hy oor baie jare heen 'n kerkraadslid was, onder andere leier-ouderling. Dit word waargeneem deur ds. Willi...
VREDENBURG. Burgemeester Clive Thompson lewer 'n toespraak (Saterdag 30 September 1989)
มุมมอง 1368 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Die nuwe burgemeester van Vredenburg-Saldanha Munisipaliteit, raadslid Clive Thompson, lewer sy eerste toespraak as burgemeester op Saterdagaand 30 September 1989 in Vredenburg.
VREDENBURG. Ds Alex Gerber van NG Moedergemeente preek (Einde Mei 1986)
มุมมอง 8938 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester. Begrafnisdiens en teraardebestelling van mev. Joey Burger (80), in lewe van Huis Wittekruin in Vredenburg wat op Sondag 25 Mei 1986 oorlede is. Dit word einde Mei 1986 waargeneem uit die NG Kerk Worcester-Oos deur ds. Alex Gerber van die NG Gemeente Vredenburg (Moedergemeente). Video goedgunstiglik verskaf deur Chatillon Burger.
VELDDRIF. Vlug van die seemeeu (1972)
มุมมอง 57K8 ปีที่แล้ว
Opgelaai deur Inus Bester op Woensdag 10 Februarie 2016. Vlug van die Seemeeu (Flight of the Seagull) is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1972 deur Quadro Films vervaardig en uitgereik is. Koos Roets was die regisseur. Dele van die film speel ook af by die Bergrivier en Carinus Brug in Velddrif, die ou pad tussen Velddrif en die St. Helenabaai-afdraai voor die Velddrif-Vredenburg-pad opgradeer is ...
VREDENBURG. RSG se boekvoorlesing "Verskroeide Vlerke" (Woensdag 10 April 2002)
มุมมอง 1.8K8 ปีที่แล้ว
VREDENBURG. RSG se boekvoorlesing "Verskroeide Vlerke" (Woensdag 10 April 2002)
VREDENBURG. Steve Hofmeyr-konsert (Saterdag 5 Februarie 1994)
มุมมอง 6K8 ปีที่แล้ว
VREDENBURG. Steve Hofmeyr-konsert (Saterdag 5 Februarie 1994)
PATERNOSTER. Die lewe sonder jou (1972)
มุมมอง 96K8 ปีที่แล้ว
PATERNOSTER. Die lewe sonder jou (1972)
VREDENBURG se stasie in 1980
มุมมอง 2.3K8 ปีที่แล้ว
VREDENBURG se stasie in 1980
VREDENBURG se Hoofstraat (Nuwejaar, Vrydag 1 Januarie 2016)
มุมมอง 1.1K8 ปีที่แล้ว
VREDENBURG se Hoofstraat (Nuwejaar, Vrydag 1 Januarie 2016)
ST. HELENABAAI. Worsie Visser, afrikaanse sanger, sterf. (TV-Nuus, Dinsdag 5 Mei 1998)
มุมมอง 21K8 ปีที่แล้ว
ST. HELENABAAI. Worsie Visser, afrikaanse sanger, sterf. (TV-Nuus, Dinsdag 5 Mei 1998)
ST. HELENABAAI. Afrikaanse sanger Worsie Visser sterf (TV-Nuus, Maandag 4 Mei 1998)
มุมมอง 4.5K8 ปีที่แล้ว
ST. HELENABAAI. Afrikaanse sanger Worsie Visser sterf (TV-Nuus, Maandag 4 Mei 1998)
VREDENBURG se Parkie in Pleinstraat (Sondag 21 Desember 1997)
มุมมอง 2838 ปีที่แล้ว
VREDENBURG se Parkie in Pleinstraat (Sondag 21 Desember 1997)
VREDENBURG. Pret op die Akker (Akkerdyk-konsert), Vrydag 3 Mei 1996
มุมมอง 25K8 ปีที่แล้ว
VREDENBURG. Pret op die Akker (Akkerdyk-konsert), Vrydag 3 Mei 1996
VREDENBURG se Hoofstraat. (Maart 2002)
มุมมอง 3698 ปีที่แล้ว
VREDENBURG se Hoofstraat. (Maart 2002)
HOPEFIELD. "Pampoen tot Perlemoen" met Dirkie Griffiths (Gebeeldsend op Donderdag 11 April 2002)
มุมมอง 7K8 ปีที่แล้ว
HOPEFIELD. "Pampoen tot Perlemoen" met Dirkie Griffiths (Gebeeldsend op Donderdag 11 April 2002)
VREDENBURG. Tommie Laubscher, Springbok rugbyspeler (Verfilm op Saterdag 8 Oktober 1994)
มุมมอง 1.7K8 ปีที่แล้ว
VREDENBURG. Tommie Laubscher, Springbok rugbyspeler (Verfilm op Saterdag 8 Oktober 1994)
PATERNOSTER. Forgiveness (2004)
มุมมอง 59K8 ปีที่แล้ว
PATERNOSTER. Forgiveness (2004)
PATERNOSTER. The Green & Gold Hero (1982)
มุมมอง 13K8 ปีที่แล้ว
PATERNOSTER. The Green & Gold Hero (1982)

ความคิดเห็น

  • @petersonny3735
    @petersonny3735 16 วันที่ผ่านมา

    Ai hoe dink ek nou an my kinder jare en dit speel op sabc 2😢

  • @premierhoner614
    @premierhoner614 หลายเดือนก่อน

    Wys jou net... Vandag is jy bo, en more word die mat onder jou uit geruk. Laat dit vir ons almal n les wees..... Baie dankie vir die plasing van die film. ❤❤

  • @JanLouw-g9x
    @JanLouw-g9x 2 หลายเดือนก่อน

    Ek is weer by die huis

  • @brucefarnham6616
    @brucefarnham6616 3 หลายเดือนก่อน

    Kennis My Ouma was n v d Merwe en my pa n Scottsman🎉❤❤❤❤❤

  • @brucefarnham6616
    @brucefarnham6616 3 หลายเดือนก่อน

    Ek was so lief vir Tolla en ek mis home baie. 😢🎉❤

  • @DorianneSmuts
    @DorianneSmuts 3 หลายเดือนก่อน

    Dit was nog die goeie ou dae.Verlang ek nou my Mamma en Pappa Dirks🤍🕊️

  • @susanmurtz4727
    @susanmurtz4727 3 หลายเดือนก่อน

    My onderste tande gaan van nou af ook botter eet.😂😂😂

  • @abrahampotgieter5238
    @abrahampotgieter5238 3 หลายเดือนก่อน

    Afrikaans is die mooiste taal.

  • @johannestheodorusblignaut9264
    @johannestheodorusblignaut9264 3 หลายเดือนก่อน

    Lank lank gelede❤

  • @GeorgeaBowers
    @GeorgeaBowers 5 หลายเดือนก่อน

    Baie lief vir jou my ouma ❤❤❤❤❤❤❤en oupa

  • @lydianewman4998
    @lydianewman4998 6 หลายเดือนก่อน

    My vakansie plek in my Kinner Kate soveel herinnering

  • @SylvesterSilverj.r
    @SylvesterSilverj.r 6 หลายเดือนก่อน

    R.I.P Worsie❤❤❤❤😢😢

  • @jennyvanniekerk9600
    @jennyvanniekerk9600 7 หลายเดือนก่อน

    Was that a modern hairstyle at that time😂 buns over ears

  • @barendaucamp8685
    @barendaucamp8685 7 หลายเดือนก่อน

    Daar is geen klank by Al die ou video s.Hulle is almal mooi maar geen klank.Baie teleur gestel.😢

  • @barendaucamp8685
    @barendaucamp8685 7 หลายเดือนก่อน

    Baie mooi ❤. Lekker ou dae movie's.

  • @grantsylvester4922
    @grantsylvester4922 10 หลายเดือนก่อน

    MR Mientjies does it for me lol

  • @sybilsadie620
    @sybilsadie620 ปีที่แล้ว

    😢

  • @Dalene-s1i
    @Dalene-s1i ปีที่แล้ว

    Baie hartseer prent gewees,maar vreeslik mooi.😢

  • @Dalene-s1i
    @Dalene-s1i ปีที่แล้ว

    Pragtige verhaal op die radio en net so n lieflike parent.❤

    • @Dalene-s1i
      @Dalene-s1i ปีที่แล้ว

      Prent.Ekskuus hoor.😂

  • @vasti018
    @vasti018 ปีที่แล้ว

    Baie dankie!

  • @olgamarshall8965
    @olgamarshall8965 ปีที่แล้ว

    The best jokes ever. 😅

  • @annelizealbertse6018
    @annelizealbertse6018 ปีที่แล้ว

    Pragtige video. ❤

  • @hendrinakunneke282
    @hendrinakunneke282 ปีที่แล้ว

    Ai jammer van die klank probleem

  • @tersiaraath799
    @tersiaraath799 ปีที่แล้ว

    Was geskeurde jeans toe al mode? Grote griet, kan dit nie onthou nie, sjame Steve, jy het ook maar klein begin ne, hard gewerk om te bereik wat jy nou het. Die klankbaan het darem ook nou verbeter. Jou stem hier het ook jonger geklink as nou, maar jou stem is en sal altyd besonders bly.

  • @riaanpotgieter475
    @riaanpotgieter475 ปีที่แล้ว

    ❤🌹

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg ปีที่แล้ว

    Thank you 😂😂

  • @christinaventer4901
    @christinaventer4901 ปีที่แล้ว

    klank n groot probleem 😢

  • @kitty-rp7bg
    @kitty-rp7bg ปีที่แล้ว

    Thank you 😂😂

  • @TalbotDeKlerk-co1ej
    @TalbotDeKlerk-co1ej ปีที่แล้ว

    Tot siens, till I see you again.

  • @RubenWellman-jq4tu
    @RubenWellman-jq4tu ปีที่แล้ว

    😂

  • @donnelywilson6872
    @donnelywilson6872 ปีที่แล้ว

    Beautiful 21st party you don’t get these anymore

  • @donnelywilson6872
    @donnelywilson6872 ปีที่แล้ว

    😂 the preacher

  • @donnelywilson6872
    @donnelywilson6872 ปีที่แล้ว

    Wat is die naam van die eerste gesang???

  • @maricamaas2326
    @maricamaas2326 ปีที่แล้ว

    In 'n oogwink kan 'n verkeerde keuse mens se lewe heel verander

  • @nicodeklerk8362
    @nicodeklerk8362 ปีที่แล้ว

    AB

  • @marinagrobler5295
    @marinagrobler5295 ปีที่แล้ว

    Aaaaaaaaa mis ou tolla

  • @darrylbowers9495
    @darrylbowers9495 ปีที่แล้ว

    ,. Ĺĺkĺkkkkklklkklllllkllklkkllkklkkkklkkklkkkllklllllkkkllllkllkkkllkkkklkkkkkkklklkllllllkllklkkklklkkkllkklkllkkkkkkkkkkkkkkkkkklklkkklklkkkklkkkkkkkklkklkkkkklkklkklkkkkkklllķķķklkklkkkkkkkllkkkklkkkkkkkkkkklknlķlkkkkkkkklkllnkkkkklklkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkknkkkkkkkkkkjnjñnnknkkjjkkkkkknnnlnkkkkkkkklkjjjjjjjjjkkjjjjnnnnjjjjkkjjkkkkkkkkjnnjjjjnnnnnjjnknnokkjjjjjnjnnjkjjjjljjjlļjjjjjñnnjjjjjjjjjjjjjjjójjjjjjjjjjjkkkkkkkkjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjkkkkkojjjjĺkoòkpkĺpokòkpkkpkllòkòkĺòjjjjjjjjjjjmkkjkkĺkkjjkkkkjkkjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjjkkkkkjjkjjkooljjjjjjjjkoomjkkokmmokmkkkkmmokkjoķnojkmmkkkmlkkkkkkkjjljjjnmjjnjmmkkkkkkkkkjjjjjjjjojjkjjkkkjkjjjjjkkkkkkjjjjjjjjjjjjjmmkmmkmjjkjjjjjjjojjjjjjjjjjjjjjjjjķmmmmmmmmmkkkkjjjjljjjjjjjjjjjjjjjjjlkkkmkkkkkkjkkkkjkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkollklkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkklkkkkkkkkkkkkkkkkkmkkkkkkkkkkkkkkkkkkmmkkkkkkkkkolkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkpkmmkllkkkpllmomoookkllokkokllokmmplmmmmmmmmmllkkkkoolmllmklmklkompkkkkomkkkoklkolllloloklokokkkookklokolooooolokkokkolokoomklklmmllmmmmmmmmmmmmmmmmmkolokkllkkkokkmlokomkokokkkkkolooooklmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmkmmmmmmmmmmlkolmoloollkkljoolklkmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmlmmmkmmmmkkmklmmmmmmmmmmmlmmmmkmmmmmmmmmmmmmmmlmmmmmmmmmmmmmmmmmmnnnknnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnknnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnĺnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnmnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnn65j

  • @romascott6567
    @romascott6567 2 ปีที่แล้ว

    Opvoering.......... nie oplossing nie. .

  • @romascott6567
    @romascott6567 2 ปีที่แล้ว

    Hierdie is 'n vonds duisend!! Op Hoërskool (Engelse Hoërskool) het ons Afrikaanse onderwyseres ons die oplossing laat voorlees. Ek het die rol van die weduwee gelees omdat ek vlok kon oorslaan van Afrikaans na Engels. Jare later ondek ek dat my verloofde in sy Matriekjaar die rol van Oupa vertolk het toe die skool "As ons twee eers getroud is!" opgevoer het. Sestig jaar gelede. Die huwelikslief wat so gemartel word is "Mag altyd rose" uit die ou FAK Sangbundel. My ma het die lied op vele troues gesing en ek het haar op die klavier begelei. Dit is 'n besonderse mooi lied. 😃😃👏👏👏👏👏👏

  • @catherinedavy1022
    @catherinedavy1022 2 ปีที่แล้ว

    Did so goed om Afrikaans the lee's en hoor. Baie Dankie. Ek woon nou in Amerika.

  • @andriesscheper2022
    @andriesscheper2022 2 ปีที่แล้ว

    The music is terrible.

    • @maricamaas2326
      @maricamaas2326 ปีที่แล้ว

      Why? Thought it added much value.

  • @stefankruger9547
    @stefankruger9547 2 ปีที่แล้ว

    "Happily married without a cloud in the sky" 😂😂😂🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @stefankruger9547
    @stefankruger9547 2 ปีที่แล้ว

    Ek is sooo bly ek het hierop afgekom. Ek onthou toe ek klein was het ek hierdie fliek oor en oor gekyk. Vandag geniet ek hom nog steeds so baie!

  • @caratjie
    @caratjie 2 ปีที่แล้ว

    Ons mis vir jou Sonia 💛

  • @riaanhansen5055
    @riaanhansen5055 2 ปีที่แล้ว

    Ek voel weer soos n 15 jarige man vnnaand.Moet se mis die ou saterdae se gekuier prt en kele nat maak met n ou olofberg brandbrandewyntjie.ek mis die leker ou dae.

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว

    Dear weskus news channel am jason and like all your up louds am asking if you could plz up loud all of the tv reeks ager ellke man all siesonens om op te laai ek sal bIe bly wees if you could and nommer asseblife siesinen1 en siesonen2 van nommer asseblife en soutmansland as well as I really injoy all of the old afrikaase tv reeks en drama meny thanks to you for your help and up louds it's very injoyble kindness from Mr jason Rowe

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 ปีที่แล้ว

    Dear weskus news channel am jason am asking nicely if you could plz loud up tv reeks ager ellke man all siesonens if you have it as I injoy the afrikaase tv reeks en drama en soutmansland en nommer asseblife siesonen1 en siesonen 2 ek saal baie bly wees plz keep me posted kindness to all your up louds

  • @MaryPoppers
    @MaryPoppers 2 ปีที่แล้ว

    My Oupa het gister verjaar, hy is 88. Hy soek so graag die 1961 fliek deur James Norval - "Spore in die Modder". Is daar iemand wat weet waar ek dit kan kry/kyk?

    • @trevor5138
      @trevor5138 9 หลายเดือนก่อน

      Die rolprent bestaan ongelukkig nie meer nie.

  • @igympanzeeferreira25
    @igympanzeeferreira25 2 ปีที่แล้ว

    So bly mense hou dit nog lewendig. Dat mens dit vandag nog kan kyk. Dat ons nie ons sin van humor kultuur verloor nie

  • @alidameyer5337
    @alidameyer5337 2 ปีที่แล้ว

    Stunning