Musikant se genade-oomblikke: Skietaanval, ongelukke en kankerdiagnose
ฝัง
- เผยแพร่เมื่อ 6 ก.พ. 2025
- Rudi Muller, wat voltyds in musiekbediening is, getuig oor die groot aantal genade-oomblikke wat hy tot dusver in sy lewe beleef het. Toe hy 14 was, het sy ouers en sussie ’n skietaanval oorleef. Jare later het hy en sy vrou twee uiters gevaarlike situasies op die pad oorleef - ’n klip deur hul vensterruit én ’n noue ontkoming onder deur ’n 30m-mas. En dan was daar ’n kanker-diagnose...
Vervaardig deur Pop24 in vennootskap met Bybel-media. Stuur 'n e-pos na getuig@lig.co.za en deel ook jóú getuienis met ons.
Mooi getuienis, dankie
Dit is absoluut asemrowend, hoe die HERE met Rudi Muller te werk gegaan het om hom by die groot Almagtige God te kry!!!!!!!!!
Amen
Loooooooooovit
Sien sooooo baaaaaaaaie uit Na ONS KONING JESUS se koms