Kwêla: 8 Februarie 2012 -- Nataniël (Deel 1)

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 15 ก.พ. 2012
  • Dié bekende vermaaklikheidskunstenaar en rubriekskrywer, Nataniël, is tans op die groot skerm met sy gewilde, Combat. Dié stuk wat oorspronklik vir die verhoog geskep is, het gehore gaande gehad.
  • เพลง

ความคิดเห็น • 6

  • @helenavaneden1684
    @helenavaneden1684 2 ปีที่แล้ว +1

    Julle program is AMÁZING....en Nataniël jy beteken SÓ BAÍE vir ons ÁLMAL....wáár sou ons gewees het sonder om te kan lag en vir onsself ook....ONÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÍNDIG DÁNKIE vir wie jy is en ÁL jou HÁRDE WERK en OPOFFERING en LIEFDE Nataniël....ons LÍÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉÉF ÁL ONS media-familie MÉÉR as wat woorde ÓÓÍT kan sê....julle is WÁÁRLIK ONS EÍE ou familietjie....DÁNKIE AAN JUL ÁLMAL vir jul ÓNOPHÓÚDELIKE GRÓÓT OPOFFERING en LIEFDE om ons ÁLMAL ÉLKE DAG te UPLIFT en OPBOU en BEMOEDIG en ÁLLES wat julle vir ons leer....ons hang ábsolùút aan jul lippe en líéf julle só baíe!!!!!!!! DÁNKIE vir wat julle vir ons WÓNDERLIKE KÓSBARE reënboognasietjie, ons Suid-Afrikaanse familietjie beteken...julle is ÁLMAL NÉT AMÁZING....!!!!!!!!!!!!

  • @shanabenjamin8945
    @shanabenjamin8945 2 ปีที่แล้ว

    This dude!! Lofl!!

  • @wlxgrf
    @wlxgrf 8 ปีที่แล้ว +4

    AG NEE MAN, Nataniël kort n "live audience" wat skaterlag vir sy stories :D

  • @IC-OLD
    @IC-OLD 5 ปีที่แล้ว +2

    ❤️

  • @adrianacarr8893
    @adrianacarr8893 ปีที่แล้ว

    😂