Red ons kleindorpies deel 3: Rietbron

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ต.ค. 2024
  • "Gewone mense, dorps- en stadbewoners het na vore getree en gesê: hierdie is 'n vorm van protes, ons gaan nie ons boeregemeenskappe alleen los nie. Hulle is van ons afhanklik, en ons van hulle..." - Tiaan Theron, boer van Rietbron.
    Dankie aan al ons vennote by Manna vir die boere wat hierdie skenkings moontlik gemaak het.
    Kyk die hoogtepunte van Saai se besoek aan die Rietbron-gemeenskap hier.

ความคิดเห็น • 4

  • @madaleenvanstaden8635
    @madaleenvanstaden8635 5 หลายเดือนก่อน

    Ek en my man was 'n paar jaar terug op Rietbron saam met George se tennisklub en ek is so bly om te hoor dat die tennisklub nog goed aan die gang is. Die boere en hulle families se saamtrek daar op 'n Saterdag was vir my iets baie spesiaal om te sien!

  • @rorysullivan4913
    @rorysullivan4913 2 ปีที่แล้ว

    Things will go back to the way it was many many years ago. No place like the Karoo

  • @sannamagranna6552
    @sannamagranna6552 ปีที่แล้ว

    Wat is die verskil tussen boere en familieboere?

  • @wikusviljoenserenje7441
    @wikusviljoenserenje7441 ปีที่แล้ว

    Het dit al daar gereen. Is die boere nog besig om te boor. Laat weet assb. Dankie