Kaart speletjies vir die koue dae saam Pappa.

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 18 มิ.ย. 2021
  • Reëls van skool:
    Speel met 2 pakke kaarte
    Deel 11 kaarte per speler
    Joker + Kings = Jokers
    Kaarte in jou hand na iemand uitgespeel het, tel TEEN jou, en die persoon met die meeste punte, VERLOOR.
    Punte telling:
    A-7= 5
    8-Q= 10
    kings en jokers = 25
    Jy mag net die hoeveelheid pakkies uit sit wat jou graad vra.
    Graad 1 = 2 sets van 3 (bv 3 sewes en 3 tiene
    Graad 2 = 1 set van 3 + 1 run van 4 ( bv 1,2,3,4 of 9,10,J,Q)
    Graad 3 = 1 set van 4 + 1 run van 4
    Graad 4 = run van 7
    Graad 5 = run van 8
    Graad 6 = run van 9
    Graad 7 = 2 sets van 4
    Graad 8 = 7 van n soort (enige volgorde en enige kleir joker, solank dit bv. net harte of klawers is.)
    Graad 9 = 1 set van 5 + 1 set van 2 ( Geen joker in 1 set van 2)
    Graad 10 = 1 set van 5 + 1 set van 3 ( Mag jokers gebruik)
    BAIE BELANGRIK - Moenie vergeet die 'K' is n joker.
    Geniet die kaart speletjies!
    Rooikappie se Fb blad - Rooikappie se mandjie.

ความคิดเห็น •