Dansior SAVM stoet, 28ste Produksieveiling

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 5 ก.พ. 2025
  • Dansior SAVM Stoet in samewerking met Riga SAVM stoet bied hul 28ste produksieveiling aan op 20 Februarie 2025 om 11:00 aan , by die Daniëlsrus Veilingskrale net buite Bethlehem. Hulle nooi jou graag uit om die dag te kom bywoon en vir jou goeie kwaliteit diere te kom aanskaf vir jou skaapkudde.
    Aanbod:
    40 Ramme
    300 Ooie (dragtig, jong vervangingsooie en ooilammers)
    Kontak Gideon Slabbert by 083 264 1452 vir meer inligting

ความคิดเห็น •