Beladen van ‘n enkeling… wow!!! My terug gevat na my Laerskool dae!! What a nice surprise!! Wys jou vandag nog relevant! Dankie vir die lekker verrassing ❤️❤️
Ek waardeer Jaco se menings. Kan nie verstaan hoekom Amerika sulke twee swak kandidate bo op stel nie-daar moet sekerlik beter kandidate wees met ruggraat
Jaco is uitstekend met sy werk en 'n baie aangename soliede mens. Dit is so opvoedend om na hom te luister na hom. Hy mask dit sy besigheid om feitelik en ingelig te weet waarvan hy praat. Uitstaande.
Ek geniet jou nuus show en jou eerlikheid kyk al laaste 5j nie meer LAMESTREAM lieg media nie😅 kyk wereld nie op Truther op Telegram en Rumble. Ons daar weet Die Biden is n akteur eks so moeg vir die Movie 😅
Dankie Izak. Het vir Anton en Jannie geniet👍
Dankie vir 'n aangename, lekker program, Isak. Lekker naweek daar vir julle.
Lekker program, Izak. Dankie!
MAGA.. Trump 2024🔶🇺🇲
Beladen van ‘n enkeling… wow!!! My terug gevat na my Laerskool dae!! What a nice surprise!! Wys jou vandag nog relevant! Dankie vir die lekker verrassing ❤️❤️
Daai hol woord is my favourite vir 'n padvark as ek bestuur. Sê so lekker
Dankie Jaco, dankie Jannie du Toit, onvervangbaar! Onvergeetlik mooi...liedtjie vir jou bring soveel heimweë en nostalgie, dis kosbaar❤
Dankie ek het hom jippee my skoonseun se verjaarsdag geskenk ❤
Ek waardeer Jaco se menings. Kan nie verstaan hoekom Amerika sulke twee swak kandidate bo op stel nie-daar moet sekerlik beter kandidate wees met ruggraat
Jaco is uitstekend met sy werk en 'n baie aangename soliede mens. Dit is so opvoedend om na hom te luister na hom. Hy mask dit sy besigheid om feitelik en ingelig te weet waarvan hy praat. Uitstaande.
1:08:00 'n Lied vir jou Jannie du Toit Hom en meer van Spotify gedownload!!!!
Baie dankie Izak vir n uitstekende, puik nuus kanaal
Jannie het my regtig aan die grens!
Dàrem my nuus kan luister aL is ek bitter laat.
Isak, jy kyk na uit jou eie hoek. Trump is great!
Izak eks dom verby gaan kyk ek op bakkies boek vir die produkte😂😂😂
Izak Biden het dementia
17:51 HOM NOU NET VAN SPOTIFY GEDOWNLOAD!!!! JY ROCK ANTON
1:09:29 VREK DIS MOOI!!!!
Ek geniet jou nuus show en jou eerlikheid kyk al laaste 5j nie meer LAMESTREAM lieg media nie😅 kyk wereld nie op Truther op Telegram en Rumble. Ons daar weet Die Biden is n akteur eks so moeg vir die Movie 😅
Lesufy should start his own security business, this dabbling in jhb affairs is bullshit,
Jy iemand 'n poephol noem????