Goeie dag, Ek be-oog om 'n Cruiser aan te skaf as die finale toer voertuig. Daar is baie wat ek moet doen om die Cruiser "reg" te kry. Net 'n vraag asb: Wat het jy gemaak om die agterste as "reg" te kry? Spacers, ander as of offset rims?? Veilig toer! Braam
I love your Toyota !!!!❤
I don't know Afrikaans but I enjoyed this. big fan of landcruiser.
Is Look very strong !!!
Great video !!!!!
Great review, very interesting.
Chopper,ek like jou Ubuntu channel,mooi bly
Nou weet ek 100% meer oor die 79 Cruiser, Dankie!
Love you chopper!!! 💪
Wat is jou gemiddelde verbruik fully loaded op die oop pad, en fully loaded in 4WD low?
Goeie dag,
Ek be-oog om 'n Cruiser aan te skaf as die finale toer voertuig.
Daar is baie wat ek moet doen om die Cruiser "reg" te kry.
Net 'n vraag asb:
Wat het jy gemaak om die agterste as "reg" te kry? Spacers, ander as of offset rims??
Veilig toer!
Braam
Braam, ek het ONCA spacers ingesit. Die sterkste op die mark
@@transafricatours4454 Baie Dankie - Ek waardeer!
Groete
I am curious how much cost ??
nie al jou intekenare is Afrikaners nie, laat asseblief selfs jou internasionale gehoor akkommodeer…