Lianie May - Bietjie Benoni

แชร์
ฝัง
  • เผยแพร่เมื่อ 30 ก.ย. 2024
  • Luister of koop 'Bietjie Benoni' hier - LianieMay.lnk....
    Facebook - / lianie.may
    Instagram - / lianie_may
    _____________________________________________________________
    Lirieke:
    Klim in jou kadet, gee ‘n bietjie vet
    Ek sê “voelit”
    Ek sê “bringit”
    Wat sit daar onder jou bonnet?
    Park hom by my party, maak die boot oop
    Hey, gooi ‘n doef doef
    Met daai sub woef
    Rattle hom - maak hom laat hy los skroef
    Spin hom en ek koop hom
    Klim in, wil jy saam kom?
    Kan dit mos nie help nie
    Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”
    Haak hom om die heupe my outie
    Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
    O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie
    Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie
    Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
    O, wys ‘n bietjie wys jou Benoni
    Hey ou boet waar kry jy daai jeukvoet?
    Kom ons vang spoed
    Met ‘n ietsie soet
    As hy mors is dit môre se wasgoed
    Gooi vir Stukkie hier gooi ‘n stukkie daar
    Siem sa la biem
    Vang hom met ‘n slap riem
    Nou nou gaan ons almal net dubbel sien
    Spin hom en ek koop hom
    Klim in, wil jy saam kom?
    Kan dit mos nie help nie
    Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”
    Haak hom om die heupe my outie
    Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
    O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie
    Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie
    Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
    O, wys ‘n bietjie wys jou Benoni
    Is jy partytjie-fiks?
    Of ‘n spanner in die works?
    Los jou geite, ruk die ruite
    Is jy Benoonie, of is jy Benounie?
    Ons gee nie regtig om nie
    Ons gee nie regtig om nie
    Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Haak hom om die heupe my outie
    Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
    Wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Skim jy’s oud, maar nog nie “koutie”
    Haak hom om die heupe my outie
    Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
    O, wys ‘n bietjie bietjie jou Benoni
    Doughnuts oppie teer daar’s nie fout nie
    Swaai hom soos ‘n mammie met ‘n ponie
    Wys ‘n bietjie, wys jou Benoni
    O, wys ‘n bietjie, wys jou Benoni

ความคิดเห็น • 429

  • @johannaetrishamorgan6850
    @johannaetrishamorgan6850 ปีที่แล้ว +1

    Awesome 👍

  • @Lidar957
    @Lidar957 ปีที่แล้ว +1

    Nice :)

  • @MrFcob
    @MrFcob ปีที่แล้ว

    Die stront is so repetitive. Wys jou benoni wys jou benoni wys jou benoni oor en fkn oor. Rerag? Het julle budget sy gat gesien as dit kom by liriek skrywers.

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว

    TOYOTA..... 💪💪💪💯💯💯💯💪💪💪💪👍👍👍👍💯💯💯💯👌👌👌👌

  • @nolenelaubscher622
    @nolenelaubscher622 ปีที่แล้ว +2

    🤩 Love it....beautiful 💯%👌

  • @rixjacobs1702
    @rixjacobs1702 ปีที่แล้ว

    Tag tog vir Charlize...

  • @ShaunPrinsloo-mk5cb
    @ShaunPrinsloo-mk5cb 3 หลายเดือนก่อน +4

    I feel sorry for the Americans that dont know what she is saying

  • @Kabouter911
    @Kabouter911 2 ปีที่แล้ว +4

    jasssiit! toe ek die hoor toe pffft pffft pfftt ek sommer in 2de om die sirkel pappi

  • @lizellevanniekerk2712
    @lizellevanniekerk2712 2 ปีที่แล้ว +19

    Nie net n Awesome liedjie nie….. Jy is een pragtige amazing mens ❤️ #bokboot2022

  • @ShabiPaplo
    @ShabiPaplo 11 หลายเดือนก่อน +1

    DunkeshenfurBoloni.TaalAviv.Vikki.Nishikkaa.

  • @LTNecromop
    @LTNecromop 2 ปีที่แล้ว +10

    As a South African I love the song especially because my English teacher in school times she play the song when we work

  • @renjestoo877
    @renjestoo877 ปีที่แล้ว +48

    Ik weet niet of jullie dit kunnen lezen, maar als Nederlander ben ik verslaafd aan deze Afrikaanse muziek ;)
    Top muziek en een lekkere vibe

    • @Josef9004
      @Josef9004 10 หลายเดือนก่อน +4

      Luister naar Marco Borsato Mooi en Elvis Blue Mooi om te begrijpen hoe dicht Afrikaans en Nederlands bij elkaar liggen.
      En ja ons kan lees wat n Hollander skryf, oftewel ek glo meeste Afrikaners kan Hollands lees tot n mate.

    • @KobusBreed
      @KobusBreed 9 หลายเดือนก่อน +2

      Ja, ons Afrikaanse mense lees en verstaan Nederlands leuk, Afrikaans is mos afkomstig van Nederlands/

    • @sakkievanzyl2983
      @sakkievanzyl2983 5 หลายเดือนก่อน +2

      Wel as ek nie verstaan nie druk ek net translate 😂

    • @leoninaude5124
      @leoninaude5124 หลายเดือนก่อน

      😊😮

  • @rutger1963
    @rutger1963 ปีที่แล้ว +1

    Ik versta er niets van,ja een beetje dan,maar het klinkt lekker.

  • @andriesstrydom876
    @andriesstrydom876 2 ปีที่แล้ว +7

    nee fok dit kan mos nie wees nie

  • @brendonvandermerwe7854
    @brendonvandermerwe7854 2 ปีที่แล้ว +1

    Ek weet nie wat is kakker tussen jou en Dirk Van der Westhuizen se musiek nie….damnn 😂😂

  • @ChristoCrous
    @ChristoCrous 2 ปีที่แล้ว +8

    Ja nee..die gaan seker die Dronkgat Top 5 haal..

  • @dustysa2000
    @dustysa2000 ปีที่แล้ว +8

    Ek love dit. Nou's ek lus om te dans.. 💃💃

  • @lesego2933
    @lesego2933 ปีที่แล้ว +33

    I listen to everything South African. Congratulations on being top 100, I’m black and never understood Afrikaans but i like the vibe.

  • @yvettevanderwalt5060
    @yvettevanderwalt5060 2 ปีที่แล้ว +7

    Trots Afrikaans! Kyk nou net Dragon, Kingsley en Mayfair
    Die liedjie is net wat ons nodig het Lianie. Jy lyk soos altyd amazing ❤️

  • @guyver9688
    @guyver9688 ปีที่แล้ว +1

    Lianie Sexieste GIRL EVER !!!!!

  • @guyver9688
    @guyver9688 5 หลายเดือนก่อน +2

    mt WAIFU ????

  • @philipkeeling8647
    @philipkeeling8647 2 ปีที่แล้ว +25

    Engelsman here from Kempton Park, currently living in Ireland and playing this tune at an Irish " bbq" 🤙🏻

  • @wilhelmvrey4625
    @wilhelmvrey4625 9 หลายเดือนก่อน

    Highschool rhyme, just imagine 2 mount's. Shame, I wonder what happened to music theory in school. Congratulations getting 7.1 m view i will never be able to get one. She is a great person. pls explain how you do this and would this song work with music instruments.

  • @HeleneVaneeden
    @HeleneVaneeden 9 หลายเดือนก่อน +1

    Ek how van hulle music

  • @Louis-u3v
    @Louis-u3v 18 วันที่ผ่านมา

    My laaitie like visgat ,julle is die bestie in sy lewe!!!!😅❤❤😅😅

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 ปีที่แล้ว +3

    Kan liefde by juo kry Lianie may van Ernst Gebhardt af ❤❤❤❤❤❤❤

  • @JaKeSMusic
    @JaKeSMusic ปีที่แล้ว +1

    Jip Lianie stel nie teleur nie, wat 'n kunstenaar, dis mos `n beat die. 🎶🔉🎶... swaai hom soos `n mammie met `n pony...😉

  • @leoninaude5124
    @leoninaude5124 2 หลายเดือนก่อน +1

    😊

  • @jacojacobs5342
    @jacojacobs5342 5 หลายเดือนก่อน +2

    Ek ken twee van die mense wat in hierdie musiek video is.

  • @juan-mornekuter8932
    @juan-mornekuter8932 2 ปีที่แล้ว +8

    Welkom terug Lianie. Dit was tyd dat jy solo sing. Ek laaik die song. Die liedjie catchy.

  • @leoninaude5124
    @leoninaude5124 2 หลายเดือนก่อน +1

    😅😊😮

  • @marthinusdelport-z4v
    @marthinusdelport-z4v ปีที่แล้ว +6

    Ek love dit baie❤🎉😂

  • @jpdecruz5556
    @jpdecruz5556 ปีที่แล้ว +1

    Ja nee... treffer in brakpan

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +2

    OPEL... BETTER AS FORD.... BAIE... BAIE.... DANKIE..... 💯💯💯💯💯💯💯💋💋💋💋💋💖💖💖💖💖💖

  • @jacovandenheever6306
    @jacovandenheever6306 ปีที่แล้ว +5

    Lianie, jy bly maar ons favorite afrikaanse Girl

  • @Andre-f2f
    @Andre-f2f หลายเดือนก่อน +2

    Benoni is the place to be🎉2024🎉

  • @ernstoosthuizen8729
    @ernstoosthuizen8729 ปีที่แล้ว +18

    CHARLIZEEEEEEEEEE papapapapa gooi hom

  • @jacquesnel8384
    @jacquesnel8384 9 หลายเดือนก่อน

    I was listening to Slayer - Angel of Death the algorithm brought me here WTF

  • @brentmann8989
    @brentmann8989 2 ปีที่แล้ว +19

    Awesome stuff Lanie. Jy mag maar sing!! You rock!!

  • @KLBuitendag
    @KLBuitendag 24 วันที่ผ่านมา

    Kannie wag on met jou te dans nie saam Louwtjies op Benoni

  • @guyver9688
    @guyver9688 10 หลายเดือนก่อน +1

    YEP.....

  • @ShabiPaplo
    @ShabiPaplo 11 หลายเดือนก่อน +1

    Melissa. GuttenTug.Vitia.TaliaAviv.

  • @shimmer_starzYT
    @shimmer_starzYT 2 ปีที่แล้ว +12

    Dit was baie goed!! Ek hou van dis!! Nou dit is musiek!!

  • @bronwynvanderberg400
    @bronwynvanderberg400 2 ปีที่แล้ว +1

    Kan iemand asb vir my se wat se liedjie is in die begin ek weet dis n ou rave liedjie maar ek kom net nie op dit af nie

  • @willesteenkamp9706
    @willesteenkamp9706 2 ปีที่แล้ว +1

    Jy mag maar sing

  • @scharleen871022
    @scharleen871022 ปีที่แล้ว +1

    hi daddy

  • @toomanydogs1527
    @toomanydogs1527 6 หลายเดือนก่อน +1

    Red ons, asseblief. Die mense wat hierdie hoor en dink dit was 'n goeie idee is dieselfde mense wat met 11 items in die Express ry by Checkers staan en voice notes hardop luister.

  • @dirkcoetzee385
    @dirkcoetzee385 2 ปีที่แล้ว +2

    Was so reg om negatiewe kritiek te lewer gegrond net op die titel van die liedjie, asook die beryming daarvan, maar die video is so fantasties my mense.

  • @michellekruger3712
    @michellekruger3712 2 ปีที่แล้ว +13

    Ai, dalk die wat sulke klomp goed te sê het en lelike kommentaar het. Moet dalk bietjie herondersoek instel op hulself. As jy nie van die vrou hou of haar musiek nie dis doodeenvoudig hou op na dit luister. Lewe is kort... Hou op mense afbreek en slegsê...dit is kinderlik eerlik sou ek sê. Net 'n tip. Vrou probeer gee haar die bietjie eer wat sy verdien. Sy steel nie...sy try iets maak van haar lewe en as sy dit geniet dan sou what...mense moet ophou aaklig wees en gun iemand iets.

  • @CharlCilliers-vd9ty
    @CharlCilliers-vd9ty 2 หลายเดือนก่อน

    Hallo Liani jy sing pragtig Hou so aan ASB

  • @hendrikvanderwalt5866
    @hendrikvanderwalt5866 ปีที่แล้ว +1

    LEKKER....LEKKER..HOOR RUSTENBURG....SE LIETJIE...KIE....TJIE....KIE....😅😅😅😅😅😮😮😮😮😂😂😂😂😂

  • @chadaygerber4926
    @chadaygerber4926 2 ปีที่แล้ว +11

    Thank you so much for the great music and for the great person you are

  • @MorrasLegend
    @MorrasLegend 2 ปีที่แล้ว +10

    Baie Mooi Lianie. Ek is jy is terug. Bring nog sulke liedjies uit. ❤❤❤

  • @grahamwiles471
    @grahamwiles471 2 ปีที่แล้ว +2

    From Benoni, I'm showing Benoni by saying, WYS MY JOU BENONI!!! Ag te lekker!

  • @riaanshaigh1338
    @riaanshaigh1338 หลายเดือนก่อน +1

    She made. Me. Tune into Afrikaans radio. Love it. Any South African that love cars wud 😊

  • @simukelomazibuko2970
    @simukelomazibuko2970 ปีที่แล้ว +3

    Imma hit a braai with this jam😹🔥👏👏

  • @alecshimano1208
    @alecshimano1208 9 หลายเดือนก่อน

    Sjoe, maar hierdie is darem maar 'n klomp kak

  • @arsenelupin3487
    @arsenelupin3487 2 ปีที่แล้ว +2

    'n Man gaan mos sy sokkies aan die brand skoffel op die liedjie.

  • @portiamatlabe5684
    @portiamatlabe5684 ปีที่แล้ว +1

    Lekker song.🤗my ma ook hou van dis song almal Gaan jou support wow lianie.jy is mooi bokkie lief 💓😍

  • @Booksforlife.135
    @Booksforlife.135 ปีที่แล้ว

    Ag nee man wys n bietjie jou boksburg

  • @donovanlourens9759
    @donovanlourens9759 2 ปีที่แล้ว +7

    Ya it’s good you’re back in action always love you music keep on going please

  • @jacobusvandermerwe5116
    @jacobusvandermerwe5116 2 ปีที่แล้ว +6

    Jou stem is nog steeds awesome, net bietjie lank tussen nuwe songs, gooi nog

  • @alettavonbenecke5878
    @alettavonbenecke5878 2 ปีที่แล้ว +2

    wat n Super cool liedtjie... die 😊😊😊 Lianie may se musiek rock en laat n mens se voet brand vir dans

  • @ericcharles8081
    @ericcharles8081 ปีที่แล้ว +4

    Afrikaans is groot ❤ much love from Durban

  • @jvdw4178
    @jvdw4178 ปีที่แล้ว

    Die is fokken tang😂😂😂😂😂

  • @VICTORKHODOV-ld2pi
    @VICTORKHODOV-ld2pi 5 หลายเดือนก่อน +1

    LIANE.TAALAAVVIIVV..😊KHODOV NISHIKA

  • @cornelliuspatrickvanwyk9808
    @cornelliuspatrickvanwyk9808 2 ปีที่แล้ว +6

    Dis Mo's pure boerenooi love it stukkend Baie 🙌

  • @paigee_gacha2438
    @paigee_gacha2438 2 ปีที่แล้ว +4

    Awsome ek love dit kanie wag vir nog videos nie love you tannie ❤

  • @johanblom975
    @johanblom975 ปีที่แล้ว

    Speel die kak vir Charlize asb

  • @DennisVANNIEKERK-ql8ek
    @DennisVANNIEKERK-ql8ek ปีที่แล้ว

    maak bietjie n brakpan song asb

  • @denroharris9680
    @denroharris9680 ปีที่แล้ว

    Siningooi❤😂🎉😢😮😅

  • @KotieCotzee
    @KotieCotzee 5 วันที่ผ่านมา

    Sy is totally hot🎉

  • @lennevets3873
    @lennevets3873 2 ปีที่แล้ว +1

    I met Liane mey at Bloemfontein Assvoel klub, she stayed long after her show and took fotos and spend time with us.I like her alot...
    Steven nel

  • @hermangroenewald6939
    @hermangroenewald6939 10 หลายเดือนก่อน +2

    Die song maak die voete los vir lekker dans👏👏👏

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 10 หลายเดือนก่อน

      Lekker dag Ek hêt 🙌❤️❤️

  • @Roanprestige
    @Roanprestige 2 ปีที่แล้ว +1

    Wow die muziek video is so goed kpop is bang vir haar produksie span🪷💃🏼🤡🫀

  • @herman8
    @herman8 11 หลายเดือนก่อน

    amal wil n huisie by die see he

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 ปีที่แล้ว

    Ek Ek juo weer trug kry in my lewe asseblief en Ek soek weer liefde by juo Ek Moet weer liefde vind Ek was nog alteite lief vir juo gewees sy is ook nog lief vir hom baie van ernst Gebhardt Saam met Lianie Oosthuizen ❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤

  • @allnewbeginnings8550
    @allnewbeginnings8550 2 ปีที่แล้ว +4

    So mooi en dan sing sy ook so mooi. Love haar kwaai

  • @pieterbester1234
    @pieterbester1234 2 ปีที่แล้ว +4

    Dis n lekker tune

  • @HeleneVaneeden
    @HeleneVaneeden 2 หลายเดือนก่อน

    Ek is subscribed

  • @HenricoBothma-n2l
    @HenricoBothma-n2l 9 หลายเดือนก่อน

    Jo papi

  • @slottering
    @slottering 2 ปีที่แล้ว +21

    Sy is een van min sangers wat live dieselfde klink. Awesome song

    • @martinbennie5615
      @martinbennie5615 ปีที่แล้ว

      Love you too and thank you for the song love you too and thank you for your patience 💖👍💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋💋

    • @madelievanheerden
      @madelievanheerden ปีที่แล้ว

      So waar!

    • @madelievanheerden
      @madelievanheerden ปีที่แล้ว

      @@martinbennie5615 it's not your song.

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 ปีที่แล้ว

      M

  • @MzanziRC
    @MzanziRC 2 ปีที่แล้ว +4

    Lekker man lekker. Lanklaas n lekker tune gehoor van jou af.

  • @MrCab236
    @MrCab236 ปีที่แล้ว +1

    Yupper the lekker digital Auntys

  • @JoJoGirlsWorld
    @JoJoGirlsWorld หลายเดือนก่อน

    We do song in school

  • @Yolanda25882
    @Yolanda25882 ปีที่แล้ว

    Y😢 q❤

  • @iamjakehill6398
    @iamjakehill6398 2 ปีที่แล้ว +1

    Toe tannie bonnet en voelit in een sin Se toe gaan Ek privacy policy toe
    💙💪

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 ปีที่แล้ว

    Kwai jare terug was dit so

  • @mandabarnard4662
    @mandabarnard4662 ปีที่แล้ว +1

    Bwhahahah so lekker song !

  • @ernstgebhardt765
    @ernstgebhardt765 ปีที่แล้ว

    Soek jy my in my

  • @sarel1100
    @sarel1100 หลายเดือนก่อน

    Toyota Hilux

  • @seanbarnard1957
    @seanbarnard1957 ปีที่แล้ว

    Van Algoa park

  • @EstelleScholtz
    @EstelleScholtz หลายเดือนก่อน

    🎉🎉🎉

  • @ShabiPaplo
    @ShabiPaplo 11 หลายเดือนก่อน

    Franiadankeshen

  • @1234stiaan
    @1234stiaan 2 ปีที่แล้ว +2

    Jinne, bietjie botox gekry?? 😱

  • @marthahelenacloete8933
    @marthahelenacloete8933 ปีที่แล้ว

    'nkwasse 2

  • @AyeshaCajee
    @AyeshaCajee 10 หลายเดือนก่อน

    Ml #zs

  • @alexquitowitz767
    @alexquitowitz767 2 ปีที่แล้ว +62

    I love it ❤️ great job! We needed this type of high energy fun music in this miserable world right now. Well done 😁

    • @christopherharding-rb8tb
      @christopherharding-rb8tb ปีที่แล้ว

      😢😮😢😮😅😮Itdddszjj

    • @logankoen4915
      @logankoen4915 ปีที่แล้ว

      Die los weg kos die jaag has buioer tot call co vuioer guioe fiuoe😅😊

    • @portiamatlabe5684
      @portiamatlabe5684 ปีที่แล้ว

      😂😂😂😂😂😂 okey julle

  • @sharisethompson7280
    @sharisethompson7280 2 ปีที่แล้ว +2

    dis gelukkig nie n kadet nie

  • @stu1944
    @stu1944 2 ปีที่แล้ว +3

    Ahhh land of the mullet lekker 😁

    • @shadekiahpops8988
      @shadekiahpops8988 2 ปีที่แล้ว +1

      Very true. I'm from Benoni and admit to having a mullet in the 80's. I thought I was moerse cool.