Shoe, hierdie een...hy raak my hartsnare. Baie goed en intiem. Die emosies op die dansers se gesigte.....wow wow wow. Ek is mal oor die 'al in die rondte' opname van die video. Dankie tog vir mense wat sulke mooi woorde kan skryf en sing en dan nog so mooi uitbeeld.
Ons het Woensdag die voorreg gehad om die twee te sien dans by my kinders se kunswedstryd en dis nog 100 maal beter. Sanchia is oor 3 weke oppad World Dance Championships toe. Die girl mag maar
Music can really Cross Boundaries and cultures,As a Dark skinned South African Tswana,I enjoy This song I dont Understand the words had to ask my collegues but it's just speaks to my soul it an expression of my feelings
Ek was lucky genoeg om julle albei (apart) te kon live sien, en jinne, man... Saam op 'n song is julle nog meer amazing - dankie vir die beautiful liedjie!
Ek het saam gekyk en geluister hoe die song gemaak word. Van begin tot einde. Jorrie en Ryno saam is perfect verby. Die tune, die ritme, die tema - PERFEK. Alles was gou om net die mooi uit te kry maar Wian; Op 2:56 : die man se suit is nie gefix nie... Maak gerus 'n nuwe video!
Fokkit vat julle manne my nou sommer reguit terug na my koshuis kamer in Huis Karee (Kovsies) middel 2000s toe!! Julle was n groot deel van die soundtrack van my varsity dae!!
Hi JC. Hier is die lirieke :) Tussen die lyne Van jou lyf en myne Die ewige skuilling wat hier draai My omswaai en dan staan jy weer voor jou Ma se deur Ek gaan die stilte stukkend skree Want ek mis jou maar net Dis al wat pla As jy my weer sou vra Sou die boodskap dra? Want ek mis jou maar net 'n Klien bietjie meer En ek wens vanaand Ek kon die liefde verleer Tussen die lyne Van jou oë en myne Daar's dinge daar buite wat jou veraai en jou weg waai en ons Dans weer voor jou ma se deur Ons gaan die stilte stukkend skree Want ek mis jou maar net Dis al wat pla As jy my weer sou vra Sou die boodskap dra? Want ek mis jou maar net 'n Klien bietjie meer En ek wens vanaand Ek kon die liefde verleer Tussen die lyne Was jy ooit myne? Tussen die lyne Van jou mond en myne Die ewige swye wat bydra dat ons vra vrae en dan Dan's ons weer voor jou Ma se deur Ek gaan die stilte stukkend skree Want ek mis jou maar net Dis al wat pla As jy my weer sou vra Sou ek die boodskap dra? Want ek mis jou maar net 'n Klien bietjie meer En ek wens vanaand Ek kon die liefde verleer
Shoe, hierdie een...hy raak my hartsnare. Baie goed en intiem. Die emosies op die dansers se gesigte.....wow wow wow. Ek is mal oor die 'al in die rondte' opname van die video. Dankie tog vir mense wat sulke mooi woorde kan skryf en sing en dan nog so mooi uitbeeld.
Ons het Woensdag die voorreg gehad om die twee te sien dans by my kinders se kunswedstryd en dis nog 100 maal beter. Sanchia is oor 3 weke oppad World Dance Championships toe. Die girl mag maar
Daar was heelwat gedoen agter die skerms vir hierdie ongelooflike snit. Uiters goeie talent agter alles, buiten die twee se natuurlike genie!
Music can really Cross Boundaries and cultures,As a Dark skinned South African Tswana,I enjoy This song I dont Understand the words had to ask my collegues but it's just speaks to my soul it an expression of my feelings
Music has no boundaries ❤
Julle, het my lewe gered deur hierdie lied en video........................Moet nooit dat julle stemme stil raak nie♡
Wow!!!! Ek wens vanaand, ek kon die liefde verleer..........💔
Dankie aan Jan en Ryno hierdie song is my gunsteling ek sal like om saam julle te sing en guitar speel eendag
Dis die mooiste song, met woorde wat my laat verlang .......
Ek was lucky genoeg om julle albei (apart) te kon live sien, en jinne, man... Saam op 'n song is julle nog meer amazing - dankie vir die beautiful liedjie!
dis mos nou hoe n ou n Vrydag begin💪🏼
HOU SO AAN!
Dankie Julle
❤️
#VelvetBlohm kan nogals 'n ding raak. 🎶🔊🔥
Super cool...woorde wat nie kan gese word nie...word gesing.
We'll done!!! veral vir jou Jan, ek moet sê jy het my lewe verander met jou musiek
Ek het saam gekyk en geluister hoe die song gemaak word. Van begin tot einde. Jorrie en Ryno saam is perfect verby.
Die tune, die ritme, die tema - PERFEK. Alles was gou om net die mooi uit te kry maar Wian; Op 2:56 : die man se suit is nie gefix nie...
Maak gerus 'n nuwe video!
Jy weet musiek is goed as dit die wêreld vir jou op pause dit. Dit is befok mooi - seriously so seer en mooi soos afgeskuurde vel.
Julle stemme werk baie lekker saam! Awesome song!
Love love die liedjie……. Jan en Ryno
Wow wat 'n STUNNING song!!! Moet nooit ophou vir ons musiek en liede maak nie!!! #Legend!
Die lied praat met my hart. Julle manne is top notch.
Julle musiek is next level. Loveit.
Mooiste song ooit.
Pragtige video. Julle kan trots wees. Well done.
Dis song is bevonk mooi! 💕 My nuwe favorite
Welllll done JB die song se woorde is wow 👌 👏 👍
Bliksem die song is diep🙏🏻
❤Een van die mooiste songs ooit!
Liefdes gedig met pragtige melodie 💞
Net amazing ouens !!!!
2 x Favorite kunstenaars =Next level
Lief hierdie baie ! ❤️👏
Stunning!!!
Yes yes..!!!
Ek like die vibe..
Het dit vanaand die 1ste keer gehoor op kyknet en wow dis so mooi
Wow ek het lanklaas so treffende lied en video gesien. Ek speel dit oor en oor en kliphard.
Het nou net op Bok Radio gehoor. Absoluut fantasties ❤️
Love dit ❤️❤️❤️❤️❤️
Wow...love it!! Congrats julle!!❤
Wow ek love dit🔥❤
Hy praat diep🔥😌❤
love die tune! en ek is 'n Fan van julle albei. well done ouens! dis weer tyd vir 'n live show
Stunning
Ek love love love die song!!!
Fokkit vat julle manne my nou sommer reguit terug na my koshuis kamer in Huis Karee (Kovsies) middel 2000s toe!!
Julle was n groot deel van die soundtrack van my varsity dae!!
Dankie! Dis regtig iets besonders!!
Baie mooi. Well done
Awesome liedjie....beautiful dansers!!
‘n Baie mooi lied. Die dansers 😵💫
M❤A...net vir jou my liefding!
Whooooow dit is amazing 😻
Love dit julle, julle is awesome baie dq het julle show so geniet by Silverstar 🤗🤗
Baie mooi song, soos altyd
Oooooh oooooh oooooh, pragtig 🌸🌸
Baie goed, die harmonie van julle stemme loop soos twee karperde. Hou van die dansers, baie gepas. Regtig 'n goeie video.
so intieme konneksie 💖
Awesome you together
Love!
baie mooi
Ek luister die song al heeldag lank!! AMAZING VERBY!! #VelvetBlohm julle is awesome verby!!
Blom se tjom!
Awesome
Bevokte song gooi blomme
love dit
Puik !
Wow
Brilliant *
Fantasies
Well done ouens ryno is dit jou turn back..?
Fantasties, pragtig, julle mag maar
Tops
Briljant gedoen - respek vir 2 moerse talentvolle ysters
smart,smart daar is nie woorde nie nice
Weereens uit die boeke
nice
Weet iemand waar mens die lirieke kan kry?
Hi JC. Hier is die lirieke :)
Tussen die lyne
Van jou lyf en myne
Die ewige skuilling wat hier draai
My omswaai en dan staan jy weer voor jou Ma se deur
Ek gaan die stilte stukkend skree
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klien bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Tussen die lyne
Van jou oë en myne
Daar's dinge daar buite wat jou veraai en jou weg waai en ons
Dans weer voor jou ma se deur
Ons gaan die stilte stukkend skree
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klien bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Tussen die lyne
Was jy ooit myne?
Tussen die lyne
Van jou mond en myne
Die ewige swye wat bydra dat ons vra vrae en dan
Dan's ons weer voor jou Ma se deur
Ek gaan die stilte stukkend skree
Want ek mis jou maar net
Dis al wat pla
As jy my weer sou vra
Sou ek die boodskap dra?
Want ek mis jou maar net
'n Klien bietjie meer
En ek wens vanaand
Ek kon die liefde verleer
Johahanna kook...al wat ek weet
Die liefde is 🔗 ♾️...
Ek wens......
Kan nie ophou luister na die song nie. Goeie werk julle ouens *
Ok. Ek gaan die song na luister tot iemand my pap bliksem
Wat het jou Corn Flakes gedoen om dit te verdien Andre? Bly jy geniet die tune!
@@REALMUSICVONKMUSIEK ek geniet net die song te veel. Kry it nogsteeds nie uit my kop nie
50 shades of beige