Andries - dis nogal 'n marteling om na jou te kyk/luister. Jy is met duisternis vervul. Ek probeer verstaan wat jou doel is met hierdie post - en moet erken, dis onaangename energie wat jy uitstraal. Kyk gerus na die kommentare en sluit eerder jou blog.
Ja ou Nic. Ek geniet die kommentare. Ek blok nie kritiek nie. Sodoende kan ek sien hoe swak die kaliber van mens is wat tans in die geledere is van die SBB en Skidmarks. Kyk nou net na die POSITIEWE kommentare wat jy gelewer het. Nog nie een van jou mede trolle het enigiets wat ek gesê het weerlê of die teendeel probeer bewys nie. Dit is so hartseer om te sien hoe het die Afrikaner agteruit geboer wat intelligensie betref
Jy is net n stuur gat ou oom. Jy is n Cape Dutch. N hens hopper, n Hans khaki. Jy is die tiepe wat die boere verraai het in die boere oorlog. Jy gaan voor jou Skepper staan,
Boeta ek is so bly hier is nou iemand wat van verraaiers en hanskakies praat! Julle manne wat so aan Gen Du Toit se lippe hang gaan lees gerus die boek Iron fist from the sea. Dis nie 'n storieboek soos Wynand s'n nie, dis feite oor al die operasies van 4 Recci waarin Wynand was wat saam met die vloot uitgevoer was. Gaan lees die hoofstuk oor operasie Argon waartydens Wynand gevang is. Daar gaan jy sien wie het weggehardloop en sy gewonde makkers agter gelaat! Wie is die oorsaak van die dood van 2 dapper boerseuns! En dan kyk jy wie het gehands-op! Gaan kyk bietjie Wynand se kontrak met Executive Outcomes en sien hoe hy toe vir sy vyand wat hom toegesluit het gaan werk het!🧐🧐🧐🤨🤨🤨🤨🤔🤔🤔🤔🤔 Dis mos nou ook die man wat by die Vrymesselaars losie in Bloem gepraat het! Nou is Putin, die KGB Kolonel sy hero! LAAT MENS WONDER, MISKIES IS ANDRIES NIE DIE VOLKSVERRAAIER SOOS JY GEDINK HET NIE!🤔🤔🤔🤔🤔
Goeienaand Meneer, tydens my grootword jare het ek grootgeword met die nodige opvoeding dat as mens nie 'n goeie woord oor ander het, nie baie van jou selfwaarde sê nie daarom vra ek as jy mense wil toespreek doen dit op 'n waardige wyse sodat jou eie waardigheid behoue kan bly. Baie dankie
Meisie jy is doodreg. Ek het aan die begin baie mooi met hulle gepraat. Toe doen hulle presies wat jy nou hier teen waarsku. Ek kry walglike by name. Die twee hou bosberaad en vloek my onder my klere uit. Gaan kyk na my video waar sy eie SBB lede vir my die stemboodskappe van die twee bang lafaarde gestuur het. Dan praat jy weer met my.
Wat doen jy vir jou volk? Ons sal sien in die toekoms wie huil die hardste. Jy is een van daai wat nie die waarskuwings tekens sien. Moenie eendag kom aanklop by SBB as dit sleg gaan in die land. Sterkte oom.
@@cornehuisamen8795 Snetfontein sê mos julle is die venter waentjie bende😅 Wynand het niks te offer nie. HY sê mos dit is nie wat Suid land vir julle kan doen nie maar wat julle vir Suid land kan doen. Hy het ook gelieg dat Suidlanders hom ingedoen het. Die hof het in die guns van Suid land beslis. HY HET OOK DESTYDS GESÊ DAT HY HET AL DIE GROEPE DEURGEKYK EN OP SUIDLAND BESLUIT WANT ALLES WAS IN PLEK. EK WAS DAAR EN BOGGEROL WAS IN PLEK. NA DIT HET HY HAASTIG 'N INLIGTING SENTRUM OPGESTEL EN 'N RADIOSTASIE BEGIN. DIE OPROEP SENTRUM IS OOK NESDIE RADIOSTASIE NOG 'N GELDMAAK BESIGHEID. Toe begin hy sy eie ding om geld te maak want hy het al sy geld verloor met sy ou projekte soos bv. Sy muslukte boerderye. Maak jou oë oop en besef dat die twee maar net nog Y/tube bedelaars is. Wat geld maak uit julle vrees uit.
een plus een is twee. vir die weste of teen die weste? hulle moet hul minds opmaak, vir Israel of teen Israel? Kan nie eendag so se, en die volgende dag anders nie.. Gekke daai twee
Die verskil is Andries praat NIE nonsens nie. Ek sien op Wynand se video's die mense begin hom aanvat oor sy twak wat hy praat. Wynand se probleem is hy kyk NET alternatiewe media en verkoop sy bangmaakstorie vir R100 'n maand en hope ape val daarvoor!
Jy sit die pot heel mis. Wynand is in niemand se kant hy wys net die toekomstige probleme uit wat kan uit speel. Dink Wynand het meer informante as wat jy het. Hy waarsku net mense en se niemand voor aan wie se kant hulle moet wees. Jy het nie jou feite reg. Jy maak jou naam...........
Corne, Andries Slangkak en "farmgirl" weet nou ewe skielik baie meer as Scott Ritter en Douglas Mc Gregor. Bid jou dit aan. Die snot wat hul gorrel kan hulself nie eens afsluk nie.
@@AndriesDuToit-bs1nj ek luister na Wynand maar nie veel van Colyn nie. Bepaal my by belangrike dinge. Ek is deel van SBB en dit gaan daaroor om n plan te he vir as iets skeef loop.
Ek skaam my as jong Afrikaner te hoor hoe ons oumense mekaar op sosiale media uithaal. Sies! Ek steun nie een van die mans wat jy in hierdie video afkraak nie, verál nie die oom wat so vieslik vloek nie, maar watter voorbeeld stel JY nou aan ons (die jonger generasie)? Mense kan en MOET verskil, maar daar is 'n opbouende manier en dan is daar 'n platvloerse (kômmin Afrikaner) manier. Al ooit gewonder hoekom van ons jonger geslag niks van julle oumense se slimpraatjies wil weet nie. Kom ons reflekteer asb eers hard en lank voordat ons hierdie selfgeregtige (ek-weet-mos-alles) houding openbaar maak op sosiale media.
Christa jy is so reg. Vir my is dit ook onaangenaam. Aan die begin het ek baie mooi met hierdie twee manne gepraat telefonies. Ek het hulle al gedaag dat ons baie mooi in n openbare debat gaan en die voorbeeld aan ons jongmense stel. Hulle het toe verkies om my te vloek, byname te gee en oral te blok sodat julle jongmense nie die anderkant van n saak mag hoor nie. Dit is vir my n dolk in die hart om te sien hoe die oningeligte jongmense agter hierdie manne aan vloekend hardloop. Ek weet dat ek soms dinge sê wat nie lekker vir n goeie mens soos jy op die oor klink nie. Maar as jy die goeie weg wou volg maar die teenstander verkies n ander weg dan pas jy maar bietjie aan. Ek vloek niemand. Ek bewys als na die beste van my vermoë en BELANGRIKSTE is ek luister na almal. Ek blok niemand en waardeer goeie kritiek soos joune. My nommer is hier beskikbaar en sal graag met jou gesels❤❤
Christa oom Andries het male sonder tal met hierdie mense probeer praat oor al die onwaarhede en twak wat hulle praat. Oom Colyn vloek eerder vir oom Andries. Gaan kyk bietjie van die ouer video's op die kanaal. Jy sal nie glo hoe erg dit is nie! Hulle altwee bedel skaamteloos en gee nie 'n duit om hoeveel gemors hulle praat nie. Die ergste is egter dat veral Oom Colyn enige iets sal doen om die Afrikaner te verdeel deur te maak asof die een helfte beter of slimmer of wat ook al is as die ander helfte. Dan praat hy natuurlik ook nog die grootste klomp twak oor die Bybel. Oom Wynand is daagliks besig om vrees by mense in te boesem en kan net oor "doom en gloom" praat Hy bedel skaamteloos elke dag en hope mense wat swaar kry betaal hom elke maand meer as R100 om hulle te help as die moeilikheid/anargie uitbreek! Hy het besluit die Noordkaap gaan die veiliger gebied wees maar hy het geen mandaat van die Noordkaapse inwoners dat hulle hom en sy followers daar gaan toelaat nie en wat nog te sê hom die leier maak! Die Noordkaap inwoners lag hom eerder uit! Kyk iewers hier het ek 'n vraelys gepost wat ek vir sy lede vra om vir hom te gaan vra. Dis al die tweede keer wat ek dit post en steeds stel niemand belang daarin om werklike belangrike vrae te gaan vra nie! Oom Andries se poging met hierdie kanaal is om mense bewus te maak van die twak wat hulle gevoer word deur hierdie twee skermunkels!
@@theomoller6637 Hoekom luister ons na hom? Want die youtube algorithm het die kak op ons voorblad uitgespoeg want die vent het Oom Colyn en oom Wynand se name in sy tietel gesit meroon
dis nogal funny. Hy is veronderstel om profesioneel te wees, maar hy het lamkal die pad gaan mis sit met sy puketin gatkruipery. Sy integriteit is gone, hy het al soveel vals posts oor Amerika gemaak waarvan ek direkte informasie oor het en hom uitgewys hoe vals dit is
Die sleg donner probeer sy bes om relefant te wees. Probeer iets uit die stront wat hy praat, kry. Die poeppol vreet die CIA propaganda as die waarheid op.
Ag ja wat kan mens se oor die volk. Hierdie gesprek laat my dink aan die opposie partye, dit maklikse dink is om iemand anders te kritiseer. Elkepersoon het sy eie opvatting en uitleg van feite. Hierdie gesprek het my Vercelli want dit het myniks gegee van die persoon se eie opvatting en vooruitskouing, wat my belangstelling kan prickle om verder te luister. Die wereld is vol kritiek gee liewers opbouoing kommentaar en sodoemde my data doeltreffend te kan gebruik
Ai jai jai maar julle is werklik 'n verleentheid vir die volk! Mense, praat met Andries. Sê vir hom waar hy verkeerd is en wat die regte ding is. Waarom speel julle die man en nie die bal nie? Andries wys mooi vir ons uit waar die 2 manne hulle name met 'n plank slaan! Kom nou, vertel vir Andries wat hy verkeerd het en help hom reg!
Andries ek sien dat die onderwyssisteem werklik die afgelope 30 jaar totaal en al tot niet gegaan het! Lyk my die spanne wat vir Wynand en Colyn aanhang bitter min op die skoolbanke was en meer agter die pawiljoene gerook het! Byna geen een van hulle kan 2 woorde agter mekaar reg spel nie! Nou wonder ek hoe lyk die somme😢😢😢
Die mense wat so teen Andries is weet verseker nie wat in die wereld aangaan nie. Lyk my hulle luister net na Colyn en Wynand. Wens hulle doen die moeite om bietjie weier as daardie 2 te google. Ek het ook na hulle geluister maar my ogies het oopgegaan en gesien wie hulle eintlik ondersteun. 😢😢
Ek wil graag hoor by SBB lede of hulle nou al die vlg vrae aan Wynand gevra het. 1. Definiër die veiliger gebied, m.a.w is dit die hele Noordkaap? 2. Hoeveel lede het SBB, d.w.s hoe groot is sy mandaat, bedoelende namens hoeveel mense praat hy? 3. Hoe groot persentasie van sy lede bly reeds in Veiliger gebied? 4. Wat is huidige inwonertal van Veiliger gebied en hoe lyk samestelling van verskillende bevolkingsgroepe? Wat gaan hy doen met anderskleuriges wat grootste hoeveelheid is van die huidige inwoners van die Noordkaap, veral die wat nie gaan betrokke raak by anargie nie? Gaan hy hulle verdryf uit hulle huise? 5. Hy het gesê die Suidlanders is enigste organisasie wat die infrastruktuur het om so 'n noodplan te laat slaag. Dit is waarom hy by hulle aangesluit het. Intussen het hulle paaie geskei en hy het SBB begin. Dus het hy nie meer daai infrastruktuur tot sy beskikking nie, maar hy beweer dat hy steeds sy plan het maar hy sê nie hoe hy sy plan aangepas het sonder Suidlanders se infrastruktuur nie! Suidlanders het steeds hulle onttrekkingsplan na dieselfde veiliger gebied en so is SBB se plan na dieselfde gebied. Nou, wie gaan in beheer van gebied wees met 2 sogenaamde planne? 6. Het SBB en Suidlanders enige mandaat ontvang van die huidige inwoners van die gebied om die genoemde gebied te gebruik as veilige gebied vir die vlugtelinge uit die res van die land en die integriteit van die gebied te handhaaf (Dominasie van gebied) in die naam van SBB? Of gaan hulle soos Putin die gebied annekseer en 'n fake referendum hou en dan gebied inlyf by Rusland? 7. Hy noem dat SBB 'n militêre rang en dissiplinêre struktuur het om hulle werk te kan doen. Hoe gaan hy sy dissipline op die nie-SBB lede van die gebied afdwing? (Ditatorskap soos Putin?) 8. Is daar bestaande reglement van dissipline (militêre regstelsel, beskrywing van oortredings met die straf vir elke spesifieke oortreding) beskikbaar vir ingeskrewe SBB lede? 9. Indien SBB lid homself skuldig maak aan dissiplinêre oortreding, wie gaan hom aankla, wie gaan hom verhoor en vonnis en hoe en waar gaan die vonnis voltrek word? 10. Is daar 'n Gedragskode vir SBB lede? Bv. Optrede teenoor nie-lede? 11. Wat is wettige bevel? Wat is optrede indien lid 'n onwettige bevel van senior ontvang, soos bv skiet daai man dood of verkrag daai vrou of plunder iemand se eiendom want hulle wil nie maak soos ons sê nie? 12. Indien daar 'n reglement van dissipline (RVD) in SBB bestaan a. Is huidige en voornemende lede bewus van die bestaan daarvan en van die inhoud daarvan? b. Indien wel, van watter stadium val die persoon onder dit en wanneer word hy vrygestel daarvan, bv as hy bedank? Hoekom hierdie vrae vir my baie belangrik is, is omdat elke spel sy eie reëls het, of dit nou rugby of oorlog is en as jy iemand uitnooi om deel van jou spel te word, moet jy hom voorsien van die reëls waarvolgens die spel gespeel word voordat die wedstryd begin! Dit is veral belangrik as jy dit duidelik noem dat jou organisasie berus op 'n militêre sisteem wat sy rang sisteem en dissiplinêre sisteem insluit! Ek wil graag die mense daarop wys, veral angesien min van die lede van SBB regtig kennis het van 'n militêre sisteem en wat daarmee saamgaan. Dit is nie 'n demokratiese sisteem waar meerderheid se stem tel nie. Dit is 'n outokratiese sisteem anders werk dit nie! 13. Ek verstaan dat 'n noodplan nodig is indien anargie uitbreek en dat 'n militêre struktuur moontlik nodig is om dit te hanteer, maar Wynand en SBB het nog nooit op vrae daaroor geantwoord nie. a. Wat is die siviele oorsig en toesig oor die militêre tipe optrede tydens anargie en op hoe 'n wyse sal die mag oorgedra word na 'n siviele beheersisteem sodra die anargie afgeweer is dat mens nie met militêre ditatorskap sit nie? b. As hulle RVD het, is daar regs offisiere en verhoor offisiere. Watter tipe strawwe gaan lede opgelê word vir watter tipe oortredings? 14. Is daar ooreenkomste met boere van gebied gesluit om kos te verskaf? Het hulle al saad aangekoop of moet die boere dit aangekoop? Hoe lees die ooreenkomste met boere? Het hulle implimente en onderdele vir trekkers ens, of gaan daar met osse geploeg word en waar gaan daardie geleerde osse vandaan kom? Wie gaan die werkers op die plase wees? 15. Waarom motiveer SBB nie die lede met groot besighede in die onveilige gebiede om solank hulle besighede te skuif na die veiliger gebied nie? Dit gaan mos baie meer sin maak as om jou besigheid te verloor weens anargie!
Is dit nie tragies nie Ettiene. 🙈🙈🙈🙈 Nog nie EEN kon weerlê wat ek sê of die teenstelling bewys wat ek sê nie. Hulle vloek net. Hierdie is die enigste kanaal wat oop is vir almal om hul sê te sê. Dit is so so tragies om te sien in watse toestand is ons volk
Janneman lyk my jou gedagtes is ook maar net daar onder in die drein! Die Bybel sê dis nie wat by jou mond ingaan nie maar wat by hom uitkom wat jou onrein maak! Waarom gee jy nie ordentlike comment nie of gaan eerder verby nie?
Wynand en Colyn maak nou groot gekke van hulself.. oggend en aand praatjies stem nie ooreen nie. Hulle kan nie besluit aan watter kant hulle wil wees nie, en pas aan soos die wêreld verander en regverdig altyd hulself. Swakkelinge wat so maak, iemand sonder ruggraat... Iemand wat nie hul standpunt kan ondersteun nie. sodra hul sien hul was verkeerd, verander hul, hul mening en probeer dit regverdig. Dankie vir die insiggewende video
Sjoe Andries ons sit met bitter baie trolle tans. Hulle val soos kokkerotte uit die gleuwe😂😂😂😂😂😂😂. Wonder of Wynand en Colyn weet hoe lyk die profiel van hulle followers?😢😢
Ja ek geniet hulle. Swak kaliber. Hulle word so maklik deur hulself ontbloot. Maar onthou maar net hulle bly maar lafhartige kreature. Keyboard warriors. Nog nie een het die rugraat om my te kontak nie.Aard maar na hul leiers. Vrek bang vir my 😂😂😂😂
10/10 vir jou Farmgirl. Jy het ‘n goeie onderskeidingsvermoë. Jy kan die ape skei van die geleerdes soos Andries du Toit. Baie min mense is so ingelig soos hy! Ek dink Colyn het nog leer loop, toe Andries al hoog geag is in politieke kringe. Hulle lees ook lyk my, gladnie ‘n Bybel. Slim mense ondersoek alles en gooi die kaf eenkant toe. Ek verstaan nie hoe ‘n slim man soos Andries, hom nog besig hou met hierdie rondspringers. Dit is waar wat jy sê, hulle blý hulle klomp bollie aanpas en aanpas en aanpas soos verwikkelinge verander. Daar is net een basis van waarheid en van die leuen. Hulle ken nie die verskil nie. 🙈 Aandag soekers, as jy my sou vra. Andries is werklik bekommerd oor die jeug wat net na die scrap van Colyn luister, en dan te dom is om die verskil in te sien. (Hulle geniet dalk sy vuil taal) Hierdie ander klomp oningeligtes moet asb. nie ‘n halfkroon in die hoed probeer gooi, met sulke kort beledigings nie. Hulle wys net hoe stupid hulle rerig is. Bly dan liewers stil dan weet ons dit nie 😂😂😂 Andries, dankie! Jy bly ‘n insperasie vir die geletterdes soos “Farmgirl” Sy weet ook waarvan sy praat. 👏👏👏 Ek wil nie eers reply op die ander. Mors van kosbare tyd. BLY POS ASB. ANDRIES. Ek leer baie by jou en ek ondersoek als en kon nog geen fout vind of eers één onwaarheid uitwys by jou. BRAVO 👏👏👏👏
Jy moes liewer n brein oorplanting as tande gekry. het.
Jy kan net droom om soos Wynand de Toit wees. Jou gekots maak geen sin.
Kom vertel ons bietjie van Wynand du Toit! Jy weet duidelik meer as ons en Andries saam!
Andries - dis nogal 'n marteling om na jou te kyk/luister. Jy is met duisternis vervul. Ek probeer verstaan wat jou doel is met hierdie post - en moet erken, dis onaangename energie wat jy uitstraal. Kyk gerus na die kommentare en sluit eerder jou blog.
Ja ou Nic. Ek geniet die kommentare. Ek blok nie kritiek nie. Sodoende kan ek sien hoe swak die kaliber van mens is wat tans in die geledere is van die SBB en Skidmarks. Kyk nou net na die POSITIEWE kommentare wat jy gelewer het.
Nog nie een van jou mede trolle het enigiets wat ek gesê het weerlê of die teendeel probeer bewys nie. Dit is so hartseer om te sien hoe het die Afrikaner agteruit geboer wat intelligensie betref
Ag nee ou Nicci. Andries vra ten minste nie geld nie! Daai ander 2 vra klompe geld vir al die doom en gloom wat hulle saai en die trolle betaal!
Driesie, wat wil jy nou eintlik vir ons se. Was nou rerig n tydmors om te probeer luister
Jy is net n stuur gat ou oom. Jy is n Cape Dutch. N hens hopper, n Hans khaki. Jy is die tiepe wat die boere verraai het in die boere oorlog. Jy gaan voor jou Skepper staan,
Boeta ek is so bly hier is nou iemand wat van verraaiers en hanskakies praat! Julle manne wat so aan Gen Du Toit se lippe hang gaan lees gerus die boek Iron fist from the sea. Dis nie 'n storieboek soos Wynand s'n nie, dis feite oor al die operasies van 4 Recci waarin Wynand was wat saam met die vloot uitgevoer was. Gaan lees die hoofstuk oor operasie Argon waartydens Wynand gevang is. Daar gaan jy sien wie het weggehardloop en sy gewonde makkers agter gelaat! Wie is die oorsaak van die dood van 2 dapper boerseuns! En dan kyk jy wie het gehands-op!
Gaan kyk bietjie Wynand se kontrak met Executive Outcomes en sien hoe hy toe vir sy vyand wat hom toegesluit het gaan werk het!🧐🧐🧐🤨🤨🤨🤨🤔🤔🤔🤔🤔
Dis mos nou ook die man wat by die Vrymesselaars losie in Bloem gepraat het! Nou is Putin, die KGB Kolonel sy hero!
LAAT MENS WONDER, MISKIES IS ANDRIES NIE DIE VOLKSVERRAAIER SOOS JY GEDINK HET NIE!🤔🤔🤔🤔🤔
Daai twee Manne waarvan jy Praat Trap Diep Spore jy kan nie want jy Syl soos n Slang.
Ja, 'n duidelike strontstreep!😂😂😂😂😂😂😂 Ons moet eerder praat van die 2 se mislukkings. Vol beloftes maar kom ook nie verder nie!
Goeienaand Meneer, tydens my grootword jare het ek grootgeword met die nodige opvoeding dat as mens nie 'n goeie woord oor ander het, nie baie van jou selfwaarde sê nie daarom vra ek as jy mense wil toespreek doen dit op 'n waardige wyse sodat jou eie waardigheid behoue kan bly. Baie dankie
Meisie jy is doodreg. Ek het aan die begin baie mooi met hulle gepraat. Toe doen hulle presies wat jy nou hier teen waarsku. Ek kry walglike by name.
Die twee hou bosberaad en vloek my onder my klere uit. Gaan kyk na my video waar sy eie SBB lede vir my die stemboodskappe van die twee bang lafaarde gestuur het. Dan praat jy weer met my.
Meisie Gaan kyk die video Wynand en Colyn se Colloseum van bloed
Wat doen jy vir jou volk? Ons sal sien in die toekoms wie huil die hardste. Jy is een van daai wat nie die waarskuwings tekens sien. Moenie eendag kom aanklop by SBB as dit sleg gaan in die land. Sterkte oom.
Sterkte se gat. Die sleg drol vreet die propaganda vd weste vir soetkoek op.
@@cornehuisamen8795 Snetfontein sê mos julle is die venter waentjie bende😅 Wynand het niks te offer nie. HY sê mos dit is nie wat Suid land vir julle kan doen nie maar wat julle vir Suid land kan doen. Hy het ook gelieg dat Suidlanders hom ingedoen het. Die hof het in die guns van Suid land beslis. HY HET OOK DESTYDS GESÊ DAT HY HET AL DIE GROEPE DEURGEKYK EN OP SUIDLAND BESLUIT WANT ALLES WAS IN PLEK. EK WAS DAAR EN BOGGEROL WAS IN PLEK. NA DIT HET HY HAASTIG 'N INLIGTING SENTRUM OPGESTEL EN 'N RADIOSTASIE BEGIN. DIE OPROEP SENTRUM IS OOK NESDIE RADIOSTASIE NOG 'N GELDMAAK BESIGHEID. Toe begin hy sy eie ding om geld te maak want hy het al sy geld verloor met sy ou projekte soos bv. Sy muslukte boerderye. Maak jou oë oop en besef dat die twee maar net nog Y/tube bedelaars is. Wat geld maak uit julle vrees uit.
So van gekke gepraat, hoe hou jy by met jou leuns, onthou jy is nie die enigste wat na Colyn en Wynand se gesels kyk nie.
My genade Ben, dit help nie jy sê Andries praat leuns nie. BRING VIR ONS DIE WAARHEID!🎉🎉🎉
@SAFarmgirl so dit is nie n probleem vir jou wanneer Andries dit wat ander se' af maak as leuns nie. Ek doen net dit wat Andries doen.
een plus een is twee. vir die weste of teen die weste? hulle moet hul minds opmaak, vir Israel of teen Israel? Kan nie eendag so se, en die volgende dag anders nie.. Gekke daai twee
@@BenVanHeerden-dt7rvOu Ben asb ou maat vertel my wat is leuens.
Kom nou seun.
Die verskil is Andries praat NIE nonsens nie. Ek sien op Wynand se video's die mense begin hom aanvat oor sy twak wat hy praat. Wynand se probleem is hy kyk NET alternatiewe media en verkoop sy bangmaakstorie vir R100 'n maand en hope ape val daarvoor!
Jy sit die pot heel mis. Wynand is in niemand se kant hy wys net die toekomstige probleme uit wat kan uit speel. Dink Wynand het meer informante as wat jy het. Hy waarsku net mense en se niemand voor aan wie se kant hulle moet wees. Jy het nie jou feite reg. Jy maak jou naam...........
Verseker luister jy nie baie lank na die twee nie.
Of dalk is jou analitiese vermoë maar net nul
Ag nee Corné ek ken hom persoonlik! Hy sit op McGregor en Ritter se bus! Die ligte is aan maar daar is niemand tuis nie!
Corne, Andries Slangkak en "farmgirl" weet nou ewe skielik baie meer as Scott Ritter en Douglas Mc Gregor. Bid jou dit aan. Die snot wat hul gorrel kan hulself nie eens afsluk nie.
@@AndriesDuToit-bs1nj ek luister na Wynand maar nie veel van Colyn nie. Bepaal my by belangrike dinge. Ek is deel van SBB en dit gaan daaroor om n plan te he vir as iets skeef loop.
Corné gaan luister sy video van vanoggend. Dan kom jy terug nadat jy bietjie gedink het
Ek skaam my as jong Afrikaner te hoor hoe ons oumense mekaar op sosiale media uithaal. Sies! Ek steun nie een van die mans wat jy in hierdie video afkraak nie, verál nie die oom wat so vieslik vloek nie, maar watter voorbeeld stel JY nou aan ons (die jonger generasie)? Mense kan en MOET verskil, maar daar is 'n opbouende manier en dan is daar 'n platvloerse (kômmin Afrikaner) manier. Al ooit gewonder hoekom van ons jonger geslag niks van julle oumense se slimpraatjies wil weet nie. Kom ons reflekteer asb eers hard en lank voordat ons hierdie selfgeregtige (ek-weet-mos-alles) houding openbaar maak op sosiale media.
Christa jy is so reg. Vir my is dit ook onaangenaam. Aan die begin het ek baie mooi met hierdie twee manne gepraat telefonies. Ek het hulle al gedaag dat ons baie mooi in n openbare debat gaan en die voorbeeld aan ons jongmense stel.
Hulle het toe verkies om my te vloek, byname te gee en oral te blok sodat julle jongmense nie die anderkant van n saak mag hoor nie. Dit is vir my n dolk in die hart om te sien hoe die oningeligte jongmense agter hierdie manne aan vloekend hardloop. Ek weet dat ek soms dinge sê wat nie lekker vir n goeie mens soos jy op die oor klink nie. Maar as jy die goeie weg wou volg maar die teenstander verkies n ander weg dan pas jy maar bietjie aan.
Ek vloek niemand.
Ek bewys als na die beste van my vermoë en BELANGRIKSTE is ek luister na almal.
Ek blok niemand en waardeer goeie kritiek soos joune.
My nommer is hier beskikbaar en sal graag met jou gesels❤❤
Christa oom Andries het male sonder tal met hierdie mense probeer praat oor al die onwaarhede en twak wat hulle praat. Oom Colyn vloek eerder vir oom Andries. Gaan kyk bietjie van die ouer video's op die kanaal. Jy sal nie glo hoe erg dit is nie! Hulle altwee bedel skaamteloos en gee nie 'n duit om hoeveel gemors hulle praat nie. Die ergste is egter dat veral Oom Colyn enige iets sal doen om die Afrikaner te verdeel deur te maak asof die een helfte beter of slimmer of wat ook al is as die ander helfte. Dan praat hy natuurlik ook nog die grootste klomp twak oor die Bybel. Oom Wynand is daagliks besig om vrees by mense in te boesem en kan net oor "doom en gloom" praat Hy bedel skaamteloos elke dag en hope mense wat swaar kry betaal hom elke maand meer as R100 om hulle te help as die moeilikheid/anargie uitbreek! Hy het besluit die Noordkaap gaan die veiliger gebied wees maar hy het geen mandaat van die Noordkaapse inwoners dat hulle hom en sy followers daar gaan toelaat nie en wat nog te sê hom die leier maak! Die Noordkaap inwoners lag hom eerder uit! Kyk iewers hier het ek 'n vraelys gepost wat ek vir sy lede vra om vir hom te gaan vra. Dis al die tweede keer wat ek dit post en steeds stel niemand belang daarin om werklike belangrike vrae te gaan vra nie! Oom Andries se poging met hierdie kanaal is om mense bewus te maak van die twak wat hulle gevoer word deur hierdie twee skermunkels!
Môre môre , as Wynand en Colyn nie hier was nie , het jy niks gehad om oor te praat nie ... 😂
Jou onkunde is regtig n skande en n mors van n wit vel.
Daars altyd gekke om oor te praat, maar Wynand en Colyn het die kompetisie loshande gewen...
Ten minste praat Andries sense. As jy nie met hom saamstem nie, hoekom luister jy na hom.
@@theomoller6637 Hoekom luister ons na hom? Want die youtube algorithm het die kak op ons voorblad uitgespoeg want die vent het Oom Colyn en oom Wynand se name in sy tietel gesit meroon
Dit word 'n "yamaka" genoem nie 'n fez nie!!!!! En dit is maar net baie duidelik dat Colyn jou senior is wat intellek aanbetref.
@@emilySA2024 Aitsa emily. As jy so dink is dit reg. Is hy n intelektuele reus vir jou. Elke pot kry maar n deksel nê
Dankie vir die reghelp. Ek aanvaar dit dankie
Yarmulke.
Ek vind geen fout met Wynand,hy is n profesionele man,n man met integriteit.
As professionaliteit en integriteit beteken dat jy vir jou trolle mag lieg dan ondersteun jy die regte manne
😂😂😂😂
@@AndriesDuToit-bs1nj Ou drol, jy is die een wat lieg. So erg dat jy jou eie strontpratery glo.
dis nogal funny. Hy is veronderstel om profesioneel te wees, maar hy het lamkal die pad gaan mis sit met sy puketin gatkruipery. Sy integriteit is gone, hy het al soveel vals posts oor Amerika gemaak waarvan ek direkte informasie oor het en hom uitgewys hoe vals dit is
@@mornaybothaWynand se probleem is "Generaal, generaal hoekom is die keiser so kaal?"😂😂😂😂😂. Sy trolle prys net sy mooi klere!😂😂😂😂
Ou ghriespomp😂😂😂😂
Aaag nee..... na Jou kan ek nie luister nie. Jy het niks oorspronklik om te sê nie !
Die sleg donner probeer sy bes om relefant te wees. Probeer iets uit die stront wat hy praat, kry. Die poeppol vreet die CIA propaganda as die waarheid op.
Beter om jouself dan te verwyder!
@SAFarmgirl toe maar. Ek het al klaar !
@@gwenbaxter7854jy antwoord dan, is jy nou op of af😅😅
@theomoller6637 ek is af
verongeluk hier uitgekom.🤣.maar nou waai ek.
"Verongeluk" wat beteken dit ????😂😂
@AndriesDuToit-bs1nj perongeluk. Spel fout, my keyboard
@@petervanne1578verskoning is aanvaar 😂🤙
Jy praat net twak kry beter inligting
Kom Coert op hierdie kanaal word jy nooit geblok soos by jou helde nie. Gee ons dan die inligting
Bring die inligting boetie!
Kyk na jou subscribers en Wynand sin dan sien jy vi jou self
Kry vir jou n regte werk want jy bou al jou gesprekke rondom Colyn en Wynand.......jy kan nie eers behoorlik praat nie.....jy suig n pot sn,...t.
Jy bly n aap
Hulle sê dit van een om 'n ander raak te sien!
Ag ja wat kan mens se oor die volk. Hierdie gesprek laat my dink aan die opposie partye, dit maklikse dink is om iemand anders te kritiseer. Elkepersoon het sy eie opvatting en uitleg van feite.
Hierdie gesprek het my Vercelli want dit het myniks gegee van die persoon se eie opvatting en vooruitskouing, wat my belangstelling kan prickle om verder te luister.
Die wereld is vol kritiek gee liewers opbouoing kommentaar en sodoemde my data doeltreffend te kan gebruik
Louis jy is reg. Gaan luister na Wynand en Colyn.
Dan vertel jy ons watse opbouende kommentaar kan ons daar lewer.
😢😢
Ai jai jai maar julle is werklik 'n verleentheid vir die volk! Mense, praat met Andries. Sê vir hom waar hy verkeerd is en wat die regte ding is. Waarom speel julle die man en nie die bal nie? Andries wys mooi vir ons uit waar die 2 manne hulle name met 'n plank slaan! Kom nou, vertel vir Andries wat hy verkeerd het en help hom reg!
Andries ek sien dat die onderwyssisteem werklik die afgelope 30 jaar totaal en al tot niet gegaan het! Lyk my die spanne wat vir Wynand en Colyn aanhang bitter min op die skoolbanke was en meer agter die pawiljoene gerook het! Byna geen een van hulle kan 2 woorde agter mekaar reg spel nie! Nou wonder ek hoe lyk die somme😢😢😢
Ja dit is kommerwekkend.
😢😢😢
What a irritation
Die mense wat so teen Andries is weet verseker nie wat in die wereld aangaan nie. Lyk my hulle luister net na Colyn en Wynand. Wens hulle doen die moeite om bietjie weier as daardie 2 te google. Ek het ook na hulle geluister maar my ogies het oopgegaan en gesien wie hulle eintlik ondersteun. 😢😢
Ek wil graag hoor by SBB lede of hulle nou al die vlg vrae aan Wynand gevra het.
1. Definiër die veiliger gebied, m.a.w is dit die hele Noordkaap?
2. Hoeveel lede het SBB, d.w.s hoe groot is sy mandaat, bedoelende namens hoeveel mense praat hy?
3. Hoe groot persentasie van sy lede bly reeds in Veiliger gebied?
4. Wat is huidige inwonertal van Veiliger gebied en hoe lyk samestelling van verskillende bevolkingsgroepe? Wat gaan hy doen met anderskleuriges wat grootste hoeveelheid is van die huidige inwoners van die Noordkaap, veral die wat nie gaan betrokke raak by anargie nie? Gaan hy hulle verdryf uit hulle huise?
5. Hy het gesê die Suidlanders is enigste organisasie wat die infrastruktuur het om so 'n noodplan te laat slaag. Dit is waarom hy by hulle aangesluit het. Intussen het hulle paaie geskei en hy het SBB begin. Dus het hy nie meer daai infrastruktuur tot sy beskikking nie, maar hy beweer dat hy steeds sy plan het maar hy sê nie hoe hy sy plan aangepas het sonder Suidlanders se infrastruktuur nie! Suidlanders het steeds hulle onttrekkingsplan na dieselfde veiliger gebied en so is SBB se plan na dieselfde gebied. Nou, wie gaan in beheer van gebied wees met 2 sogenaamde planne?
6. Het SBB en Suidlanders enige mandaat ontvang van die huidige inwoners van die gebied om die genoemde gebied te gebruik as veilige gebied vir die vlugtelinge uit die res van die land en die integriteit van die gebied te handhaaf (Dominasie van gebied) in die naam van SBB? Of gaan hulle soos Putin die gebied annekseer en 'n fake referendum hou en dan gebied inlyf by Rusland?
7. Hy noem dat SBB 'n militêre rang en dissiplinêre struktuur het om hulle werk te kan doen. Hoe gaan hy sy dissipline op die nie-SBB lede van die gebied afdwing? (Ditatorskap soos Putin?)
8. Is daar bestaande reglement van dissipline (militêre regstelsel, beskrywing van oortredings met die straf vir elke spesifieke oortreding) beskikbaar vir ingeskrewe SBB lede?
9. Indien SBB lid homself skuldig maak aan dissiplinêre oortreding, wie gaan hom aankla, wie gaan hom verhoor en vonnis en hoe en waar gaan die vonnis voltrek word?
10. Is daar 'n Gedragskode vir SBB lede? Bv. Optrede teenoor nie-lede?
11. Wat is wettige bevel? Wat is optrede indien lid 'n onwettige bevel van senior ontvang, soos bv skiet daai man dood of verkrag daai vrou of plunder iemand se eiendom want hulle wil nie maak soos ons sê nie?
12. Indien daar 'n reglement van dissipline (RVD) in SBB bestaan
a. Is huidige en voornemende lede bewus van die bestaan daarvan en van die inhoud daarvan?
b. Indien wel, van watter stadium val die persoon onder dit en wanneer word hy vrygestel daarvan, bv as hy bedank?
Hoekom hierdie vrae vir my baie belangrik is, is omdat elke spel sy eie reëls het, of dit nou rugby of oorlog is en as jy iemand uitnooi om deel van jou spel te word, moet jy hom voorsien van die reëls waarvolgens die spel gespeel word voordat die wedstryd begin! Dit is veral belangrik as jy dit duidelik noem dat jou organisasie berus op 'n militêre sisteem wat sy rang sisteem en dissiplinêre sisteem insluit!
Ek wil graag die mense daarop wys, veral angesien min van die lede van SBB regtig kennis het van 'n militêre sisteem en wat daarmee saamgaan. Dit is nie 'n demokratiese sisteem waar meerderheid se stem tel nie. Dit is 'n outokratiese sisteem anders werk dit nie!
13. Ek verstaan dat 'n noodplan nodig is indien anargie uitbreek en dat 'n militêre struktuur moontlik nodig is om dit te hanteer, maar Wynand en SBB het nog nooit op vrae daaroor geantwoord nie.
a. Wat is die siviele oorsig en toesig oor die militêre tipe optrede tydens anargie en op hoe 'n wyse sal die mag oorgedra word na 'n siviele beheersisteem sodra die anargie afgeweer is dat mens nie met militêre ditatorskap sit nie?
b. As hulle RVD het, is daar regs offisiere en verhoor offisiere. Watter tipe strawwe gaan lede opgelê word vir watter tipe oortredings?
14. Is daar ooreenkomste met boere van gebied gesluit om kos te verskaf?
Het hulle al saad aangekoop of moet die boere dit aangekoop? Hoe lees die ooreenkomste met boere?
Het hulle implimente en onderdele vir trekkers ens, of gaan daar met osse geploeg word en waar gaan daardie geleerde osse vandaan kom?
Wie gaan die werkers op die plase wees?
15. Waarom motiveer SBB nie die lede met groot besighede in die onveilige gebiede om solank hulle besighede te skuif na die veiliger gebied nie? Dit gaan mos baie meer sin maak as om jou besigheid te verloor weens anargie!
Waarom val ons mense mekaar aan?
Is dit nie tragies nie Ettiene.
🙈🙈🙈🙈
Nog nie EEN kon weerlê wat ek sê of die teenstelling bewys wat ek sê nie. Hulle vloek net. Hierdie is die enigste kanaal wat oop is vir almal om hul sê te sê. Dit is so so tragies om te sien in watse toestand is ons volk
Ek vra dieselfde vraag. Ons wittes het nog nie swaar gehad nie. Ek distansieër my totaal en al van "Afrikaners".
Nee man jy praat nou sommer groot kak.
Janneman lyk my jou gedagtes is ook maar net daar onder in die drein! Die Bybel sê dis nie wat by jou mond ingaan nie maar wat by hom uitkom wat jou onrein maak! Waarom gee jy nie ordentlike comment nie of gaan eerder verby nie?
Môre Andries, vir die oulike vidio. Dit was n groot vooreg om jou en jou pragtige vrou in persoon te ontmoet. Jou kennis is ongelooflik wyd🌹
Wynand en Colyn maak nou groot gekke van hulself.. oggend en aand praatjies stem nie ooreen nie. Hulle kan nie besluit aan watter kant hulle wil wees nie, en pas aan soos die wêreld verander en regverdig altyd hulself. Swakkelinge wat so maak, iemand sonder ruggraat... Iemand wat nie hul standpunt kan ondersteun nie. sodra hul sien hul was verkeerd, verander hul, hul mening en probeer dit regverdig. Dankie vir die insiggewende video
Sjoe Andries ons sit met bitter baie trolle tans. Hulle val soos kokkerotte uit die gleuwe😂😂😂😂😂😂😂. Wonder of Wynand en Colyn weet hoe lyk die profiel van hulle followers?😢😢
Ja ek geniet hulle. Swak kaliber. Hulle word so maklik deur hulself ontbloot. Maar onthou maar net hulle bly maar lafhartige kreature. Keyboard warriors. Nog nie een het die rugraat om my te kontak nie.Aard maar na hul leiers. Vrek bang vir my 😂😂😂😂
Nou ou Anneries noem die plek en tyd dat kyk ons wie is bang vir jou ek sal dit werklik geniet
Jy praat moes van seuns wat pak kort kom gee my asb een ou anneries
10/10 vir jou Farmgirl. Jy het ‘n goeie onderskeidingsvermoë. Jy kan die ape skei van die geleerdes soos Andries du Toit. Baie min mense is so ingelig soos hy! Ek dink Colyn het nog leer loop, toe Andries al hoog geag is in politieke kringe. Hulle lees ook lyk my, gladnie ‘n Bybel. Slim mense ondersoek alles en gooi die kaf eenkant toe. Ek verstaan nie hoe ‘n slim man soos Andries, hom nog besig hou met hierdie rondspringers. Dit is waar wat jy sê, hulle blý hulle klomp bollie aanpas en aanpas en aanpas soos verwikkelinge verander. Daar is net een basis van waarheid en van die leuen. Hulle ken nie die verskil nie. 🙈 Aandag soekers, as jy my sou vra. Andries is werklik bekommerd oor die jeug wat net na die scrap van Colyn luister, en dan te dom is om die verskil in te sien. (Hulle geniet dalk sy vuil taal) Hierdie ander klomp oningeligtes moet asb. nie ‘n halfkroon in die hoed probeer gooi, met sulke kort beledigings nie. Hulle wys net hoe stupid hulle rerig is. Bly dan liewers stil dan weet ons dit nie 😂😂😂 Andries, dankie! Jy bly ‘n insperasie vir die geletterdes soos “Farmgirl” Sy weet ook waarvan sy praat. 👏👏👏 Ek wil nie eers reply op die ander. Mors van kosbare tyd. BLY POS ASB. ANDRIES. Ek leer baie by jou en ek ondersoek als en kon nog geen fout vind of eers één onwaarheid uitwys by jou. BRAVO 👏👏👏👏
@@johnviljoen2266Dom fout van jou! 🤣🤣🤣